ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 3, 2015

VIR DIE DAMES – DIE VRYBURGER

Japanse blomkweper/Chaenomeles speciosa   Tuiniers, die blomkweper is ‘n pragtige groot struik of boom wat in die laat winter blom. Dit vertoon eenvoudig so mooi en dit blom oorvloedig. Die…

VIR DIE DAMES – DIE VRYBURGER

Dalk lus vir tuisgebakte Karringmelk beskuit en koffie op die stoep in die son? Hier volg ‘n heerlike, vinnige en geen moeite resep:   Karringmelk beskuit:   Bestanddele: 375 gram…

Volksmoord

En steeds vloei die bloed. ‘n Vrou het inmekaar gestort toe sy op die liggaam van haar vermoorde man in Dawn, Oos-Londen afgekom het. Kerry Pretorius het na die polisiestasie…

Stadsraad werf kundige polisie

Die Kaapstadse stadsraad het besluit om misdaad beter te beveg deur voormalige senior polisiebeamptes te werf wat oor die kundigheid beskik om misdaad te bekamp. Die Raad maak blykbaar ook…

Nuut geboude skool onveilig verklaar

Kuilsrivier –  ’n Splinternuut geboude skool in die Wes-Kaap is as onveilig verklaar weens swak konstruksie, en moes ontruim word om te verseker dat niemand beseer word nie. Die skool,…

Motor rubriek – Mazda BT 50 Highrider Dubbelkajuit 3.2 diesel

  Mazda bakkies is al geruime tyd met ons en vir ‘n tydperk was dít en die Ford bakkies bykans mekaar se eweknie. Deesdae is dit egter ‘n “perd van…

Windows 10 spioeneer op jou

Microsoft se nuwe Windows 10 bedryfstelsel vir kompers is ‘n paar dae gelede beskikbaar gestel. Joernaliste in die rekenaarpers besing die goeie hoedanighede van die nuwe bedryfstelsel en beskryf dit…

Tokyo mik vir Fifa-presidentskap

Tokyo Sexwale, oud-terroris, ere-kolonel in die Lugmag en groot rolspeler in die diamant-industrie mik nou na die Fifa-presidentskap.  Sexwale het op Fifa se taakspan teen diskriminasie gedien en was die stigterslid…

Cecil maak amok in SA-jagbedryf

Eers was dit die Amerikaanse tandarts wat die swartmaanhaarleeu, Cecil in Zimbabwe doodgeskiet het, en nou het die uitreiking van ‘n dokumentêre rolprent oor geblikte leeujag in Suid-Afrika, die wêreld nog…

Grondwaardeerder is slegte betaler

Nie net is die man wat deur die regering aangestel is om grond te waardeer wat deur die staat vir grondhervorming aangekoop word, ongeërg oor wanneer dit by sy eiendomsbelasting kom nie,…

Nog ‘n reënboog klug?

Moet ons aflei dat die betrokkenes aan die Stockholm Universiteit aan die Stockholm Sindroom ly? Portrette en borsbeelde van al die wit manlike professore is van die Stockholm Universiteit se…

Te veel ambulanse onklaar

Sowat 83 ambulanse van die staat wat in Sentraal Transvaal aangewend moet word om pasiënte te vervoer, is in sodanige toestand dat dit nie gebruik word nie. Die provinsie beskik…

Prasa mors lekker geld

Ingevolge ‘n voorlopige opsomming deur die Ouditeur-Generaal (OG) het die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), in die 2014-’15 ‘n verstommende bedrag van R790 mijoen onregmatig bestee. Dit is 1978% meer as die…

Ebola-virus kry nekslag

’n Span wetenskaplikes het onder die vaandel van die Wêreld Gesondheid Organisasie ’n entstof ontwikkel wat tussen 75 en 100% effektief is teen die gevreesde Ebola-virus wat reeds etlike duisende…