Monthly Archives: August 2015

Motor rubriek – Opel Corsa Cosmo-politan

Die heel nuutste Opel Corsa is net ‘n nuwe gesig nie, dit is ‘n heel nuwe motor. Dit is kleiner in bouvorm maar die wielbasis is ook verkort. Dit beteken…

Kom ons plant vlapampoentjies

Hierdie week kyk ons na een van die veelsydigste groentes wat ons kan plant. Vlapampoentjies is mos volop te koop  by ons groentewinkels, en bo als in verskeie kleure, geel,…

Diskriminasie

Dit is nie net in Suid-Afrika waar die blankes en ander minderheidsgroepe onderwerp is aan diskriminasie nie. Hoewel dit in baie lande tot ’n mindere mate toegepas word, is die…

Swam in hof

Regsmense van die landdroshof in Pretoria ondersoek die moontlikheid om ‘n klasaksie teen die Departemente van Justisie en Openbare Werke in te bring omdat daar ‘n swart swam in die…

Beleef landbou ‘n resessie?

Die Bruto Binnelandse Produk (BBP) het gedurende die eerste kwartaal vanjaar met 16,6% gedaal, en in die tweede kwartaal weer gedaal, hierdie keer met ’n verdere 17,4% wat vir ekonome…

Prasa-ondersoek sukkel oor Spaans

Nuwe probleme het ontstaan wat die ondersoek na die Passasierspooragentskap (Prasa) van Suid-Afrika verder bemoeilik. Die ingevoerde Spaanse lokomotiewe, die Afro 4000 se aanboordrekenaars ken slegs Spaans. Dit is Grieks vir…

Koppe moet waai by polisie

Pres. Jacob Zuma het verlede week uiteindelik aangekondig dat ’n kommissie van ondersoek aangestel gaan word na genl. Riah Phiyega, Nasionale Polisiehoof (NA) ná die Farlam-kommissie se verdoemende bevindings teen haar. Die toekoms…

Stam skuld Pistorius R3 miljoen

Geld vir wild en toerusting wat ‘n swart stam aan Oscar Pistorius se oom, Arnold, moes betaal en nie gedoen het nie, het nou ‘n draai in die Bloemfonteinse appélhof gemaak….

Maleisië en sy "affirmative action"

Uit Kuala Lumpur word berig dat die ekonomie van Maleisië ernstig benadeel word weens die toepassing van ’n beleid wat oor meer as ses dekades toegepas is en wat as…

Nuwe Engelse woorde

Die Oxford English Dictionary het amptelik ʼn paar nuwe woorde opgeneem en voortaan sal dit dan ook in goeie Engelse taalgebruik aanvaarbaar wees.   Die nuwe woorde is “Grexit” wat…

België moeg vir migrante

In ’n meningspeiling in ’n Belgiese dagblad het dit getoon dat 72% van die deelnemers meen daar is reeds te veel onwettige migrante toegelaat in die land. Bykans 75% het…

Handel in renosterhoring dalk wettig

Die regering wil nie sê hoeveel ton renosterhoring opgeberg is nie, maar indien die die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies (Cites), tydens hulle beraad volgende jaar besluit om die…

Aussie beesboere floreer

Die Australiese Buro van Landbou se verslag oor beesboerdery toon dat die inkomste gedurende die afgelope jaar met sowat 100% gestyg het. Volgens die verslag het beesvleis se pryse hemelhoog…

Franse en Engelse span saam

Dit is byna ondenkbaar om te dink die Franse sal bereid wees om hulle samewerking te gee met die Engelse, maar die nood is glo nou so hoog dat dit…

Bul van ‘n prys vir bul

‘n Brangusbul het die vorige rekordbedrag vir ‘n bul op die jaarlikse nasionale veiling vir brangusse in Harrismith, in stukke laat spat. Die vorige rekordbedrag was R420,000, maar die mooi…

Sal Medupi beurtkrag keer?

Hoewel eenheid 6 by Medupi-kragsentrale se amptelike aanskakeling baie welkom is, is Suid-Afrika se elektrisiteitsprobleme nog ver van verby, het kenners gewaarsku. Buitendien word eenheid 2 van die Koeberg-kragstasie in die Wes-Kaap…

Na Mars sonder wiele

Ses mense het hulleself beskikbaar gestel om NASA te help met hulle toetse deur opgesluit te word in ’n “kompartement” vir ’n volle jaar lank. Die toetse word gedoen met…

Japanese leef gesonder

Volgens gegewens wat so pas vrygestel is deur die Britse Mediese Joernaal, leef die Japanese gesonder as enige ander volk in die wêreld. Kort op die Japanese se hakke, is…

Kernkrag toetse word teengestaan

Terwyl die wêreld se voorste leiers gereedmaak om die 20 ste jaar te herdenk van die stigting van kernkrag beheer, is daar nou nuwe momentum vanuit ’n onverwagse oord, wat…

Die donkie-halssnoer

Die dae, daar doer in die dertigerjare van die vorige eeu, was dit mos die verbrande Engelse wat ons kinders by die skool met ’n plakkaat verneder het as hulle…

Die Weste se ondergang?

Terwyl die Weste besig is met sy Samaritaan-werk, is daar ’n gevoel van oorwinning wat op die drumpel van die kommuniste se deur huiwer. Westerse lande, waarvan die grootste deel…

Volksmoord

Lidmate en lede van die Geloofsbond van Hervormde Gemeentes en uit ander kringe, het hulle simpatie en walging uitgespreek oor die moord op die sestienjarige Keanu Badenhorst van Welbekend, oos…

Grondeis kelder kragsentrale

‘n Swart gemeenskap wat ‘n grondeis teen ‘n boer ingestel het, mag dalk net agterkom dat hulle hulleself in die voet geskiet het. Die eis is teen ‘n plaas, Alkmaar, van…

Volksmoord

Die polisie het steeds nie ‘n verdagte in die moord op ‘n 65-jarige vrou wat verlede week dood in haar Umbilo-woonstel gevind is nie. Die vrou, slegs as Molly bekend…

Skersteker kry ondersteuning

Die skersteker van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus wat na bewering ‘n mede-student met ‘n sker gesteek het, het ondersteuning van vier makkers gekry. Die vier ondersteuners het egter verniet by die Potchestroomse landdroshof…

Veediewe vasgetrek

Polisiemanne van die Plessislaer-polisiekantoor, naby Pietermaritzburg se misdaadintelligensie-eenheid het veediewe met hulle buit in die Sani-pasgrens gevang. Die polisie het op ‘n wenk gereageer en beslag gelê op 104 bokke…

Rusland wil geskiedenis beskerm

Aangesien ons lid van die BRICS-lande is, kan die regering dalk ‘n wenk uit hulle kommunistiese opleiers se nuwe optrede leer. Die Kommuniste Party in Moskou het voorgestel dat daar…

Die Vryburger Kinderfonds

‘n Jaar gelede is Die Vryburger se Kinderfonds gestig en bekendgestel. In die jaar is daar in stilte gewerk aan ‘n konsep Grondwet en met die hulp van ‘n  prokureur,…

Oproep tot Volksverootmoediging

Die Boere-Afrikanervolksraad is op 25 September 2011 in ‘n volkseie verkiesing daargestel en met die mandaat beklee om kragtens die reëls van die Suid-Afrikaanse en Internasionale Reg selfbeskikking vir die…

Is Sjina se rykste nog eerste?

Verlede week was Wang Jianlin die rykste man in sy land, maar toe Sjina se aandelebeurs begin wankel, en die ekonomie ’n skudding beleef, het die welgestelde man ook ’n…

Sjina se magsvertoning maar skraps

Net minder as ’n week voor die 70 jarige herdenking wat bekend staan as “Victory day”, om Wêreldoorlog II as springplank te gebruik vir ’n magsvertoning, het Sjina sy vertoning…

Kerknuus van die AP kerkverband

Beroepenuus BEROEP ONTVANG: Di. J Verdoes (Coligny) na Kleinfontein; AS Kruger (Ellisras) na Hoopstad; LE Prinsloo (Heilbron) na Waterberg/Vaalwater kombinasie. BEROEP BEDANK: Di. AJ Ferreira (Vryheid) na Kleinfontein; HSW Strauss…

Indië-Pakistan samesprekings misluk

Oor dekades heen het politieke leiers van Indië en Pakistan probeer om ’n sterk verhouding op te bou, wat telkens op niks uitgeloop het nie. Die pogings het egter ’n…

Kanadese kiesers swaai konserwatief

Die federale Konserwatiewes in Kanada geniet ’n besliste voorsprong regoor die staat van Alberta volgens die jongste meningspeiling wat deur ’n onafhanklike instansie gedoen is. Die opname, waarvan die besonderhede…

Front Nasionaal verwelkom skorsing van polisiebeamptes

Front Nasionaal Suid-Afrika verwelkom die tydelike skorsing van twee polisiebeamptes van die Douglasdale polisiestasie nadat beweringe aan die lig gekom het van die aanranding en seksuele teistering van twee mans,…

Vinnige broodjie vir die naweek se braaivleis

Probeer gerus die volgende vinnige maklike broodjie met baie min moeite en bestanddele wat u gewoonlik in die kruidenierskas het.   Wit Uiesopbroodjie   Bestanddele:   500 ml karringmelk  …

Skole-aanslag teen Afrikaners duur onverpoosd voort

Nieteenstaande duidelikheid in die Skolewet en ´n hof-neerlaag, volhard die department van onderwys in Sentraal Transvaal om hul onwettige regulasies, wat polities-gedrewe inmenging in skoolbeheerliggame probeer “wettig”, te verdedig. Die…

Die vryheid van ‘n slaaf

In die dae toe slawehandel nog ’n wettige praktyk was, het die graad van vryheid gewissel, net soos wat dit vandag nog die geval is. Talle eienaars het hulle slawe…

Prasa word nuwe Nkandla

Die geldmorsery en skandale by Prasa kan al amper met die Nkandla-saga kompeteer. Ingevolge ‘n dringende hofbevel, moet Prasa teen vanmiddag R22, 733, 732 aan SA Fence & Gate Investment Holdings betaal….

Nog ‘n vliegongeluk

Twee mense is dood toe hulle vliegtuig in ‘n suikerrietveld langs die N2-hoofweg in Winkelspruit neergestort het. Die name van die oorledenes, die vlieënier en sy passasier, is nog nie…

Bleikmiddels in velprodukte gevaarlik

Dis ‘n vreemde ding in ons land. Blankes lief dit om hulle bruin te verbrand en swartes, ten spyte van die slagspreuk van “black is beautiful” gebruik bleikmiddels om ligter…

Renosters onthoring

Die toenemende slagting van renosters ter wille van hulle horings is nou kwaai deur die iSimangaliso-vleilandpark aangespreek. In ‘n drastiese stap is besluit om al die renosters in dié Wêrelderfenisgebied se…

Clive Derby-Lewis se aanvaller gevonnis

Die man wat in 2014 vir Clive Derby-Lewis met ‘n glasskerf in die long gesteek het, is tot agt jaar tronkstraf gevonnis waarvan vyf jaar opgeskort is. Jabulile Musi (29)…

Demokrasie is nie goedkoop nie

Die wonderlike “nuwe demokrasie” is nie goedkoop nie. ‘n Voorbeeld van die koste is die besoek wat die adj.pres. Cyril Ramaphosa en ’n regeringsafvaardiging aan Japan gebring het. Vir die…

Maharaj het 5 jaar geplak

Die sogenaamde voormalige onderdruktes weet baie goed hoe om luuks te leef, al is dit ook onwettig. Pres. Jacob Zuma se voormalige woordvoerder, Mac Maharaj, gaan deur die OB ondersoek word…

Los politiek en fokus op ekonomie

Die Suid-Afrikaanse regering se eerste taak nou is om die ekonomie te stabiliseer en die dreigende resessie af te weer, sê TLU SA se President, mnr. Louis Meintjes. Mnr. Meintjes…

So lyk lande se vryheid

Die wêreldbekende “Cato Instituut” van die VSA het in ’n opname bevind dat die vryheid van inwoners bepalend is vir die rus en vrede in ’n land. In ’n opname…

Aussies mik na eie republiek

Joe Hockey, ’n bekende voorstander vir die republikeinse staatsvorm in Australië het bekend gemaak dat hy en die voormalige minister Katy Gallagher, gaan hande vat in ’n nuwe veldtog om…

IS dreig België met aanvalle

’n Lid van die Shariah beweging, ene Abdellah Nouamane (20), het glo in ’n video opname gesê dat IS magte sekere teikens in België geïdentifiseer het. Hy beweer dat biblioteke,…

S.A. op rand van resessie

Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk (BBP) het teleurgestel vir die tweede kwartaal deurdat dit met 1.6% gekrimp het. Die eerste kwartaal het met 1.6% gegroei en dit is nou uitgewis….