Daily Archives: July 27, 2015

Turkye teiken Koerde

Na die bomontploffing in Turkye het die land se regering verlede week ʼn lugaanval op ISIS geloods en sommer ook die Koerde in die proses geteiken. Nadat die VSA te…

Behoudendes word gebrandmerk

Die demonisering van “enige vorm van behoudenheid” en die brandmerk daarvan as "sondebok vir alles", is deur die sanger en aktivis, Steve Hofmeyr, op sosiale media aangevat. Hy verwys na…

Naspers het Afrikaner ‘ontgroei’

Presies ‘n eeu na die ontstaan van “De Burger” in die Nasionale Pers stal met die hoofartikel deur die eerste redakteur, dr. DF Malan, oor: “In de ontwaking van ons…

Te min kwalifiseer as onderwysers

‘n Onrusbarende prentjie van ‘n afname in opgeleide onderwysers in Suid-Afrika word in die navorsingsverslag van die sentrum vir ontwikkeling en ­onderneming (CDE) geskets. Só het Juané van der Merwe,…

Bende in polisieklere nog soek

Die bende rowers wat in polisie-uniforms op ‘n plaas buite Wolseley toegeslaan het, is nog nie aangekeer nie. Die sewe mans, waarvan een hom as ‘n polisiespeurder voorgedoen het, het…

Minister tree toe tot hofstryd oor godsdiens

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het skielik ook toegetree as ‘n party tot die hofstryd oor godsdiens in ses staatskole. Sy het gevra om as party toegelaat te…

Afrikaans terug by Elsenburg

Die besluit om slegs Engels as onderrigtaal by die Elsenburg-landboukollege te gebruik, is vanweë hewige teenkanting omgekeer. Afrikaans en Engels word nou weer kragtens die dubbelmedium-taalbeleid by die kollege weer…

Huisroof meeste gevrees

‘n Huisrooftog is die misdaad wat die meeste deur Suid-Afrikaners gevrees word, en het die afgelope dekade met 105% gestyg. Dit het van bykans 9 400 gevalle in 2004/05 tot…

Kontrakte ondersoek na paleis gebou is

Ondersoek word ingestel na bewerings van korrupsie teen die adjunk-hoof van die Pretoria se metropolisie nadat dit aan die lig gekom het dat hy ‘n multi-miljoen rand huis in die…