Daily Archives: July 24, 2015

Regime vermink Afrikanergeskiedenis in handboeke

Die gruwelike skeeftrekking van die Afrikanergeskiedenis is aan die kaak gestel in ’n ondersoek na die feitelike korrektheid van die geskiedenis-kurrikulum (van staatskole) met ’n spesifieke verwysing na die vertolking…

‘n Fabel – Hoe die ratels uitgeknikker is

Eendag lank-lank gelede was daar in die Krugerwildtuin ‘n volk ratels (volk is die amptelike en korrekte versamelnaam vir ratels en is hoegenaamd nie opgemaak ter wille van hierdie storie…

Wes-Kaapse polisie soek plaasaanvallers

Daar word gesoek na sewe rowers wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen het toe hulle op ‘n plaas buite Wolseley toegeslaan het. Die bende was in polisie-uniforms geklee en een het…

Elsenburg onderploeg Afrikaans

Afrikaanse studente aan die Elsenburg-landboukollege is briesend omdat die aanbieding van klasse in Afrikaans opgeskort is, alhoewel ‘n dubbelmedium-taalbeleid vroeër aanvaar is. Die eensydige besluit om net Engels te gebruik,…

Cosatu spoel mond uit oor Bokke

‘n Hele tirade is deur ‘n provinsiale sekretaris van die vakverbond, Cosatu, teen die Bok-afrigter, Heineke Meyer, se spankeuse vir Saterdag se wedstryd teen die All Blacks gelewer. Volgens Cosatu…

Besighede hof toe gesleep oor ras

Bykans 1 500 maatskappye gaan hof toe gesleep word omdat hulle nie voldoen aan die regime se wetsvereistes omtrent swart indiensneming nie. Die wetgewing is niks anders as rassistiese sosiale…

Blankes gee pad en ander stroom in

Meer as 95 000 blankes het sedert 2011 Suid-Afrika verlaat, aldus Statistiek Suid-Afrika. Hierdie uittog het blykbaar egter verstadig aangesien bykans 16 900 minder die land verlaat het in vergelyking…

Nuwe dreigement oor indiensneming

ʼn Direkteur van die ANC-regime se departement van arbeid, het bekend gemaak dat daar meer as eenduisend maatskappye is wat voor die hof gedaag gaan word omdat hulle nie genoegsame…

Rentekoers op met kwart persent

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het aangekondig dat die repokoers vanaf Vrydag, 24 Julie, verhoog met 0.25% na 6%. Dit beteken dat die primarentekoers ook met 0.25% verhoog sal word tot…

Verrotte SAPD-lede uitgeskop

Nagenoeg 30 polisiebeamptes is die afgelope drie maande in Sentraal-Transvaal weens korrupsie en ander vorms van wangedrag afgedank. Tydens dieselfde periode is 93 beamptes van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in…