Daily Archives: July 23, 2015

Inflasiekoers nog onder beheer

Die verbruikersinflasie vir Junie het op die jaar-tot-jaarbasis op 4.7% gestaan teenoor Mei se 4.6%. Die maand-op-maand inflasie was 0.4%. Die maand se hoër inflasie was veral aangehelp deur verhoogde…

Perspektief op ware nalatenskappe uit SA se geskiedenis

Terwyl ons elke dag vaskyk in die nalatenskap van haat en plundering, van 21 jaar se ‘demoon”-okrasie en heidense oorheersing, kan ons steeds as volk terugkyk na nalatenskappe wat spreek…

PetroSA misluk op groot skaal

Die omvang van die finansiële gemors waarin die staatsbeheerde petroleum maatskappy, PetroSA, hom bevind, is besig om te ontvou in die hofdokumente waarin uitvoerende amptenare onthul dat die instelling die…

Grond sal nie gegryp word

Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), Senzeni Zokwana, wat ook die minister van landbou, bosbou en visserye is, het aan ‘n konferensie van landbou-sakelui in Midrand sy belofte…

Politici ontnugter oor Nkandla-vermorsing

Belastinggeld is gesteel deur korrupsie het die Inkatha-party sommer reguit gesê na die pas afgelope safari van ‘n parlementêre ad hoc-komitee na Nkandla. Dit is duidelik dat belastingbetalers hopeloos te…

Nog ‘n patat op Prasa se spoor

Die jongste warmpatat by die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) is dat sy raadsvoorsitter, Popo Molefe, aanvoer ‘n komplot word gesmee om hom te vermoor. Molefe, wat eens op ‘n tyd…

Militêre polisie se skietery is duister

Twee aanklagte van poging tot moord en nog twee van aanranding deur ’n militêre polisielid is by die Kosibaai-polisiekantoor in Natal teen ’n groep soldate aanhangig gemaak nadat hulle skote…

Betogings beoog teen SA-korrupsie

‘n Uiteenlopende groep burgerregte organisasies beoog om te betoog teen die toename van korrupsie in Suid-Afrika deur ‘n plakkaatbetoging voor die parlement op 7 Augustus en ‘n betoging by die…