Daily Archives: July 22, 2015

Brief aan elke kommersiële boer in SA

Die volgende ope brief word volledig geplaas vanweë die belang daarvan weens die vyandige klimaat waarin elke kommersiële boer in SA verkeer: “Ons boer steeds, nie danksy ʼn regering nie,…

Eerste kos dan veiligheid in SA

Beveiliging is naas voedsel die tweede basiese behoefte in Suid-Afrika, aldus Johan Burger van die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS). Diegene wat dit kan bekostig, selfs in die huidige moeilike finansiële…

Poskantoor erken verknorsing

Die vernietigingswerk van verkeerdstellende aksie en vakbonde het die Poskantoor op die dokument randjie van die afgrond en kan die instellings laat vou. In ‘n interne dokument, Korporatiewe Strategiese Plan…

Op die trein na Nkandla

‘n Sogenaamde ad hoc komitee besoek Woensdag die privaat woningkompleks van die ANC-regime se president Jacob Zuma by Nkandla. Die komitee bestaan uit verskeie opposisiepartye, waarvan twee partye geweier het…

Digitale toestelle aan skole is ondeurdag

Die departement van onderwys in Sentraal-Transvaal se plan om tot 2019 sowat R17 miljard se digitale toestelle in skole te versprei, is ‘n geval van die kar voor die perde…

Nog gevangenes ontsnap

Nog ‘n groep gevangenes het ontsnap, dié keer uit die Ritavi-polisiekantoor by Tzaneen in Noord-Transvaal toe hulle ‘n gat in die ogiesdraad geknip het terwyl hulle oefeninge gedoen het. ‘n…

Derduisende motoriste oor selfone vasgevat

Beslag is op bykans 10 000 selfone in Kaapstad gelê omdat motoriste in Kaapstad bestuur het terwyl hulle hul selfone gebruik het. Die skok-syfer is ‘n aanduiding dat menige motoris…

Jong ma met H1N1-virus sterf na terugslae

Die gesins- en familielede van ‘n jong ma is verslae nadat sy in die Parkland-kliniek in Springs oorlede is sowat ‘n maand nadat die H1N1-virus (sogenaamde varkgriep) by haar gediagnoseer…

Korrupsie in Afrika neem toe

Suid-Afrika is een van agt lande in Afrika waar korrupsie die meeste gepleeg word. ‘n Opname deur ENSafrica het bevind dat die voorvalle waar korrupsie gepleeg is, toegeneem het. Korrupsie-brandpunte…