Daily Archives: July 21, 2015

Radio Pretoria verdwyn stil-stil

Die radiostasie, Radio Pretoria, het ‘stil-stil’ ‘n metamorfose van ‘n geliefde volksmondstuk na ‘n sogenaamde Afrikaanse radiostasie gemaak. ‘n Verkleurmannetjie is dan ook tereg die embleem van die nuwe Pretoria…

Op die Volksakker – ons Christelik-nasionale strewe

Onlangs het ons 31 Mei en 16 Junie herdenk: Eersgenoemde het soet, maar ook bitter herinnerings uit die verloop van ons vryheidstrewe, terwyl ons op 16 Junie kon terugdink aan…

Polisie pas rookgoed op

Lede van die polisie se spesiale taakmag verleen al vir maande lank glo gratis polisiebeskerming aan die tabakmaatskappy, British American ­Tobacco (BAT), se afleweringsvoertuie. Die polisiebeamptes, geklee in siviele klere,…

Lebombo grenspos is sif met groot gate

Smokkelaars het eintlik maar carte blanche indien hulle iets oor die Lebombo-grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek wil smokkel, veral as dit reën. Die eenvoudige rede daarvoor is dat die Suid-Afrikaanse…

Moord is barbaars en lafhartig

Die moord op die bejaarde boer van die Lindley-omgewing wat die naweek op sy plaas aangeval is, is as barbaars en lafhartige optrede beskryf. Die voorsitter van Vrystaat Landbou (VL)…

Grondeise uitgebuit as kontantbron

Meer as een uitbetaling van vergoeding aan verskillende eisers van dieselfde stuk grond is waarskynlik glad nie uitgesluit nie. In ‘n skrywe van die Oos-Transvaal se kommissaris vir grondeise aan…

Knoffel help kanker bestry

Knoffel is bekend vir sy kulinêre en medisinale voordele, maar navorsers het nou ook knoffel se vermoë ontdek om kanker te bestry. In nuwe navorsing het ‘n dosent verbond aan…

SA se Mekka vir kapers en motordiewe

Sentraal-Transvaal is die ergste plek om deur te loop onder motordiefstal en kapings, veral in plekke in die Johannesburg en Pretoria-omgewing. Data van Misdaadstatistiek Suid-Afrika toon dat die tien brandpunte…

Linkses rig ope brief oor Menseregtewet

‘n Groep Suid-Afrikaners het ‘n ope brief aan die Britse eerste minister, David Cameron, gerig waarin hulle daarop aandring dat hy sy plan heroorweeg om die Menseregtewet (“Human Rights Act”)…

"Kommissaris ondermyn GPF’s"

Skerp kritiek het gevolg op die besluit van die kommissaris van polisie in Sentraal-Transvaal om die toesig van alle gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s) in die provinsie op te skort. Luitenant-generaal, Lesetja Mothiba,…

Polisie laat verdagtes vry

Bloedmonsters is geneem van die twee mans, insluitende ‘n polisieklerk, wat vir die plaasaanval op ‘n boer van Coligny in hegtenis geneem is, en monsters is ook op die misdaadtoneel…