Daily Archives: July 20, 2015

Ford Grand Tourneo Connect 1.6 Ecoboost

Daar is heelwat voertuigbestuurders wat die standpunt huldig dat ‘n paneelwa in sommige gevalle eintlik ‘n beter koop is as ‘n bakkie, want dit hou die vrag droog en die…

Radyse, verslankingskos!

Radyse groei baie goed in die koue maande en daar is al verskeie variëteite op die mark. Saai radyse direk in die grond waar u wil hê hulle moet groei….

Rusland se"anti-Westerse" retoriek

Die redakteur, Die verhouding tussen Rusland en die Anglo-Amerikaanse magsblok verdien ons aandag en kommentaar. Die hoofstroompers verwys deurlopend na “anti-Westerse” retoriek en sogenaamd “uitdagende” buitelandse beleid deur Rusland, nou…

ANC-regime word in kussings gehou

Die grootste rede waarom ons land in wanorde is, is dat invloedryke rolspelers – arm en ryk – dit toelaat. Hierdie rolspelers het volgens die hoof van die Instituut vir…

Dapper vrou skiet aanvaller uit kas

‘n Vrou van Buffelspoort in Wes-Transvaal se dapper optrede het haar en haar gesin se lewens gered toe sy ‘n gewapende aanvaller op hul hoewe doodgeskiet het vanuit ‘n hangkas…

Aanslag op media raak feller

‘n Nuwe propagandaplan van die ANC-regime teen die Suid-Afrikaanse media het aan die lig gekom ingevolge waarvan verskeie aksies beplan word om sy eie beuel te blaas. Die plan, vervat…

Oos-Vrystaatse boer vermoor

‘n Boer van die Lindley-omgewing het beswyk weens ernstige beserings wat hy opgedoen nadat hy wreedaardig aangerand is. Die 77-jarige, dr. Hein Smith, van die plaas Rondekom is naby sy…

Wepener standbeeld skoongemaak

Die standbeeld van kommandant Louw Wepener wat met wit verf toegetakel is, is deur ‘n spanpoging skoongemaak. ’n Oud-inwoner en -leerling van die Hoërskool Louw Wepener, Santa Ferreira van Bloemfontein,…

Boere help aanvallers aankeer

Die boere van Hartbeesfontein se boerevereniging het ‘n deurslaggewende rol gespeel om twee plaasaanvallers in Wes-Transvaal aan te keer. Een van hulle is ‘n klerk in die polisiediens en daar…

Virtuele Afrikaans vergemaklik taalhulp

‘n Splinternuwe Afrikaanse woordeboek-app (ook bekend as ‘n toep) is deur die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) op sy Woordeboekportaal bekend gestel. Die splinternuwe, gratis VivA-app kan afgelaai word om…

Duisende wil na polisie terugkeer

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se bestuur voer aan dat bykans 3 000 oud-polisielede, waarvan amper ‘n duisend voormalige speurders is, wil terugkeer na die mag. Die reaksie is ontvang sedert…

Please disable your adblocker or whitelist this site!