Daily Archives: July 17, 2015

Mieliegereg saam met braaivleis

Is u dalk lus vir iets anders as pap of broodjies of aartappelslaai saam met Sondag se braaivleis? Probeer gerus die volgende mieliegereg, dis maklik en heerlik   Heerlike soetmieliegereg…

Ope brief voer Kgwadi se Puk-vete verder

Die voormalige vise-kanselier van Potchefstroom Universiteit, dr. Theuns Eloff, is deur ‘n groep studente en werkers in ‘n ope brief aangeval omdat sy kritiek teenoor sy opvolger, Dan Kgwadi, volgens…

Boer in Natalse Middelland aangeval

‘n Lid van die Duitse gemeenskap in die Dalton-omgewing in die Natalse Middelland het ‘n tweede aanval op sy plaas oorleef. Drie swartes met messe het Eddie Freese in die…

Prasa se hoof in pad gesteek

Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), sal na verwagting Vrydag ‘n mediakonferensie hou om die redes te gee waarom die organisasie se uitvoerende hoof, Lucky Montana, die trekpas gekry het. Prasa…

Polisiewerker na plaasaanval vasgetrap

‘n Polisiewerknemer is een van twee verdagtes wat aangekeer is vir ‘n wreedaardig plaasaanval op mnr. Peet Nortjé van Coligny in Wes-Transvaal. Die verdagte is ‘n administratiewe klerk by die…

Regime se sensuur van internet word gevrees

Besware teen die Film-en-Publikasieraad (FPR) se konsepbeleid oor regulering van aanlynaktiwiteit klink al hoe harder op weens vrese dat dit deur die ANC-regime misbruik kan word as ‘n propaganda-instrument om…

Vyf keer terug uit China

Te midde van ‘n sluier van geheimhouding wat getrek is oor die presiese redes waarom tien Suid-Afrikaners in China in hegtenis geneem en aangehou is, keer vyf van hulle Vrydag…

Staatskole spartel met Wiskunde

Een uit elke vier skole in Suid-Afrika bied volgens die departement van basiese onderwys nie Wiskunde in Graad 10, 11 en 12 aan nie. Dit beteken dat slegs 75,7% skole…

Zimbabwe wil boere terughê

Die Mugabe-regime het heel onverwags na bykans 15 jaar ‘n U-draai oor grondhervorming gemaak. Plase kan glo nou teruggee word aan blanke boere wat van hul grond afgeskop is. Provinsiale…