Daily Archives: July 16, 2015

"Eintlike vyand is wit kapitaal"

Die redenasie: “die eintlike vyand is wit kapitaal,” is deur Cosatu se president, S’dumo Dlamini, gebruik om eenheid in die organisasie te bepleit én terselfdertyd blankes by te kom. Hiermee…

Nog ‘n internasionale skandaal dreig dalk

Indien die Suid-Afrikaanse regering nie by nog ʼn internasionale skandaal ingesleep wil word nie, moet hy onmiddellik oop kaarte speel oor die ware redes waarom ʼn groep Suid-Afrikaners in China…

Tweede aanvaller van Kritzingers aangekeer

’n Tweede verdagte (30 jaar) in die soektog na die aanvallers van die Kritzinger-egpaar van die Vrede-distrik is in hegtenis geneem. Dit volg kort nadat die polisie ‘n foto van…

Moordenaars grynslag in hof

Drie moordenaars het minagtend gegrynslag in die hooggeregshof in Middelburg tydens hulle vonnisoplegging vir die moord op mnr. Rudolf (Koffie) van Heerden en sy vrou, Elam (albei 79 jaar). Hulle…

Jong pa veg om sy lewe na aanval

‘n Pa van vier jong kinders veg om sy lewe nadat hy verlam in sy onderlyf gelaat is na ‘n aanval op ‘n kleinhoewe naby Mooinooi in Wes-Transvaal. Braam Blignaut…

Duikers soek steeds na hengelaar

Die soektog na ‘n jongman van Wes-Transvaal se liggaam het, met die plasing van hierdie berig, nog voortgeduur nadat hy glo verdrink het tydens ’n visvang-uitstappie die afgelope naweek by…

Eskom se redder gaan langer aanbly

Die waarnemende uitvoerende hoof van Eskom, Brian Molefe, se kontrak is vir ‘n verdere drie maande verleng. Molefe, wat Transnet se uitvoerende hoof is, is in April deur die minister…

Slagoffers se roetine help misdadigers

Roetine is waarskynlik een van die grootste risiko’s in plaasaanvalle aangesien misdadigers hulle moontlike slagoffers weke lank dophou. Só het ‘n senior navorser in die misdaad- en strafregprogram van die…