Daily Archives: July 15, 2015

Die martelaar

“Die wat my sonder oorsaak haat, is meer as die hare van my hoof; die wat klaar staan om my te vernietig, wat sonder grond my vyande is, is magtig;…

Koers van Patriotpad moet nog uitgekap word

“Virtueel, vrywillig, ‘n hartsaak,” noem Steve Hofmeyr sy ‘inswering’ as “tradisionele leier” van die Afrikaners en Boere in die Koepelrepubliek (Vredefort-/Parys-omgewing). Hy het benadruk dat dit nie handel oor leierskap…

Springs-seun doodgeskok

‘n Skoolseun van Springs is op sy eerste dag by sy vakansiewerk in ‘n slaghuis doodgeskok. Douw Potgieter (16-jaar) was alleen tydens die gebeure, maar is vermoedelik doodgeskok deur ‘n…

Staat wil Basjir-hofbevel laat omkeer

Die ANC-regime voer aan dit sou ‘n misdaad gewees het om die president van Soedan, Omar al-Basjir te arresteer. Dié besonderhede hieroor is vervat in die kennisgewing wat die staat…

Munisipaliteite skuld tolgeld

Die uitstaande skuld van ses munisipaliteite in Sentraal-Transvaal aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) vir onbetaalde e-tolheffings beloop R2,4 miljoen. Die munisipaliteite van Kempton Park en Vanderbiijlpark het nie eens…

Oud-skoolhoof koelbloedig vermoor

Die afgetrede skoolhoof, Johan Stevens, van Kiblerpark in Johannesburg het slegs R50 in sy beursie gehad toe hy koelbloedig tydens ‘n gewapende roof doodgeskiet is. Sy dogter, Monica van Wyk,…

Suid-Afrikaners in China aangehou

Die vrylating van ‘n toergroep waaronder tien Suid-Afrikaners is, word plaaslik geëis van Binne-Mongolië in China waar hulle in aanhouding is nadat hulle daar gearresteer is. Alhoewel daar geen formele…

Nuwe eenheid bekyk polisie se oortredings

‘n Spesiale eenheid gaan in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) op die been gebring word om alle vorme van wangedrag in die polisie te hanteer. Die nasionale polisiehoof, Riah Phiyega, het…

Poskantoor skuld ruk hande uit

Die Poskantoor skuld derduisende verskaffers honderde miljoene rande, waarvan sommige rekeninge al meer as drie maande nie betaal is nie. Die uitstaande skuld het sodanig hande uitgeruk dat die minister…

Vrystaat betaal nie hul dokters nie

Die Vrystaatse LUR vir gesondheid is gevra om dringend in te gryp by hospitale in die provinsie, waar dokters in sekere gevalle vier maande laas salarisse betaal is. Dokters by…

Zimbabwe is tweede armste land in wêreld

‘n Sake-tydskrif, Global Finance Magazine, het Zimbabwe as die tweede armste land in die wêreld na die Demokratiese Republiek van die Kongo beoordeel. Die tydskrif, wat in New York gebaseer…