Daily Archives: July 14, 2015

Op die Volksakker – opgee van simbole is ´n opgee van identiteit

Die afgelope weke het die debat oor simbole weer op die voorgrond getree in die VSA. Na die onlangse skietvoorval in Charleston, Suid-Carolina, is selfs “rassistiese” Suid-Afrika kortstondig betrek deur…

Redaksiebeleid

Die Vryburger probeer om te alle tye ʼn akkommoderende koerant vir al sy lesers te wees, want elkeen is vir hom kosbaar. Dit is ook waar dat daar somtyds briewe…

‘n Baie flou ope brief aan die ANC

Die TKR (Tussen Kerklike Raad) is onlangs deur die ANC uitgenooi om in gesprek te tree met die leierskap van die ANC. Die uitnodiging is beantwoord deur ‘n ope brief…

Foto vrygestel van tweede Vrede-aanvaller

Die polisie in die Vrystaat het ʼn foto vrygestel van die tweede verdagte wat gesoek word in verband met die aanval op mnr. Johannes Kritzinger (70 jaar) en sy vrou,…

Valke ondersoek Pelgrimsrus huurtenders

Die Valke gaan die onreëlmatighede met huurtenders op Pelgrimsrus in Oos-Transvaal en die beweerde betrokkenheid van amptenare in die provinsie ondersoek. Dit volg twee jaar nadat die VF Plus ‘n…

Oos-Kaapse plaasaanvallers gesoek

Vier gewapende plaasaanvallers is nog op vrye voet nadat hulle ‘n bejaarde egpaar op hulle plaas by Salem naby Grahamstad aangeval het. Die bende het mnr. Johan Kinnel (70 jaar)…

Steve Hofmeyr tot ridder geslaan

Steve Hofmeyr is tydens ‘n plegtigheid tot die tradisionele leier van die Boere-Afrikanervolk aangewys. Die stigter van die radiostasie, Koepel Stereo, Sakkie van der Schyff, het die gewilde sanger en…

Gelykheidshof genader oor video

Die politieke party, Front Nasionaal, het ‘n klag by die Gelykheidshof teen Johan Pienaar ingedien het nadat hy die gesigte van bekendes gebruik het in ‘n video waarin ‘n liedjie…

Telkom haastig om te besnoei

Telkom is baie haastig om verskeie maatreëls te implementeer sodat die koste van sy werksmag verminder kan word. Die aankondiging van die instelling se jongste planne volg kort na ‘n…

Volop baantjies vir boeties en sussies

Nepotisme in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Onafhanklike Polisie- ondersoekdirektoraat (Opod) is vir die soveelste keer aan die kaak gestel. Die hoof van Opod in Sentraal-Transvaal, Felicia Ntshangase, is…

Werksoekers met misdaadrekord neem toe

Altesaam 12% mense met ‘n misdaadrekord het tot dusver vanjaar vir werk aansoek gedoen, aldus ‘n maatskappy wat agtergrondondersoeke doen. Diefstal, aanranding en verkeersoortredings is die drie hoofoortredings wat aansoekers…

Vloot-gebou se nuwe naam vereer kommunis

Die eensydige besluit van ‘n skout-admiraal, Bravo Mhlana, om die geskiedkundige Belmont House in Simonstad se naam te verander, kring steeds uit. Die gebou, waarin Mhlana tans woon, is in…