Daily Archives: July 13, 2015

Ware aard van Kritzinger-egpaar se beserings

Die ware aard van die Kritzinger-egpaar se beserings en hulle toestand nadat hulle op hulle plaas, Brakdam, naby Vrede aangeval en geskiet is, is Maandagmiddag bekend gemaak. Die onduidelikheid oor…

Gemeenskap help plaasaanvaller vastrap

Een van twee plaasaanvallers is danksy gemeenskapsbetrokkenheid aangekeer slegs enkele ure nadat hy mnr. Johannes Kritzinger (70 jaar) en sy vrou, Rita (66 jaar), op hul plaas tussen Vrede en…

Heerlike hoendergereg vir twee

Heerlike Hawaise Hoendergereg is so ietwat soet, verg min moeite en word met bestanddele wat volop is, gemaak. En boonop jy sal ‘n tweede porsie wil eet.   Bestanddele: 4…

Ford Focus 1.0 EcoBoost Trend Hatchback

Ford se jongste toevoeging tot sy reeks is die Focus 1.0 Ecoboost. Aanvanklik is daar bedenkinge wanneer daar gekyk word na die grootte van die kragbron. Een liter en nog…

Vrystaat het genoeg gehad van plaasaanvalle

‘n Bejaarde egpaar mnr. Johannes Kritzinger (70 jaar) en sy vrou, Rita (66 jaar) is in ‘n kritieke, maar stabiele toestand nadat hulle op hul plaas, Brakdam, in die Vrede-distrik…

Diskreditering van Afrikaner is modegier

Die Boere en spesifiek die regering van Paul Kruger is nader getrek as sogenaamde eerste “soustrein”-ryers deur die omtrede karakter in media- en vermaaklikheidskringe, Deon Maas. Die Prasa-debakel wat tans…

Rekords verbeter in Fauresmith-uithourit

Desondanks ’n val by die eindpunt het ‘n jong ruiter die baanrekord in die Fauresmith-perde-uithourit met bykans twee minute verbeter. Die 17-jarige Nico-Meyer le Roux, in gr. 11 aan die Hoërskool…

Afgetrede skoolhoof doodgeskiet in winkelroof

‘n Afgetrede skoolhoof van die Laerskool Danie Theron in Kiblerpark, Johannesburg is tydens ‘n rooftog by ‘n Tops-drankwinkel reg langs ‘n plaaslike Spar doodgeskiet. Nege rowers het die winkel bestorm…

Nelspruitse man sterf na kaping

‘n Nelspruitse man het weens sy wonde beswyk nadat hy vroeër vandeesmaand gekaap en deur sy ontvoerders gemartel is. Die 53-jarige mnr. Ben van Wyk is net buite Nelspruit op…

Volksrust se naam in gedrang

Die Afrikaner-erfenis en die reuse bydae van die Afrikanervolk tot die land word nogmaals misken deur ‘n ANC-voorstel omtrent die naamsveranderinge van geskiedkundige dorp, Volksrust. Van die straatname op Volksrust…

Metro-polisieman doodgeskiet toe hy help

‘n Metro-polisieman van Kempton Park is etlike meters van sy huis af doodgeskiet toe hy sy bure tydens ‘n gewapende roof probeer help het. Marthinus Bann (64 jaar) het oor…

Ramaphosa lei rykmanslewe

ANC-politici het bepaald beleggingsadvies gekry omtrent die aankoop van eiendom in die Wes-Kaap, aangesien dit so uiters beroerd elders in die land gaan. Adjunk-president, Cyril Ramaphosa beoog juis om vir…