Daily Archives: July 10, 2015

Akademikus waarsku teen regse verset

Die ‘bekende’ hooggeleerde verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch, prof. Anton van Niekerk, het ‘n baie ernstige waarskuwing in die media teen “regse radikalisme” gerig. Hy het vandeesweek in die…

Kovsies in drukgang van transformasie

Nog ‘n bekende figuur in die Afrikaner-geskiedenis is in die Oranje-Vrystaat uitgeskuif om vir ‘n ANC-held plek te maak. Dié keer is die Universiteit van die Oranje-Vrystaat se Huis JBM…

Uittog van rykes uit Suid-Afrika

Meer as 8 000 miljoenêrs het die afgelope 14 jaar hulle tasse gepak om Suid-Afrika hoofsaaklik weens politieke onstabiliteit en misdaad te verlaat. Hulle in met ope arms in lande…

Afrikaanse navorsing kry hupstoot

Nagraadse studente, en in besonder diegene wat ‘n doktorale studie in Afrikaans wil aanpak, kan baat by ‘n ruim beursprogram wat deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns geloods…

Koshuisname by ou-RAU moet waai

Naamvoorstelle vir die hernoeming van koshuise word tans deur die Universiteit van Johannesburg gevra. Van die swart studenteleiers en koshuishuisstudente is egter nie almal ten gunste daarvan dat koshuisname moet…

Kinderkos reg vir ‘n revolusie

Kundiges se riglyne om gesonder kinders groot te maak, behoort binnekort ‘n hele revolusie omtrent kinderkos tot gevolg te hê. Indien kinders “regte kos”, sal hulle sterker en gesonder –…

Misdaad en geweld bekyk

‘n Internasionale konferensie oor misdaad en geweld asook die strafregstelsel word later vanjaar deur die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) in Johannesburg aangebied. Die sesde internasionale konferensie sal vanaf 15 tot…

Jongste skorsing by Eskom

Die reguleringsbestuurder by Eskom wat aan die hoof gestaan het van die mislukte aansoek by die Nasionale Energiereguleer, Nersa, se kop het gerol. Daar word bespiegel dat Hasha Tlhotlhalemaje geboet…