Daily Archives: July 9, 2015

Belasting kan weer verhoog word

Die Davis-komitee oor belasting se gedeeltelike verslag, wat vandeesweek uitgebring is, beveel onder andere aan dat die staat sy belastinginkomste kan verhoog deur verhoogde BTW op sekere produkte in te…

"Wittes moet eerste ‘padgee’"

Ondersoek is glo ingestel nadat ‘n ANC-raadslid in Oos-Transvaal ‘n rassistiese opmerking op sosiale media gemaak het. Kenny Barrel Nkosi is ‘n ANC-raadslid van die Govan Mbeki munisipaliteit (waaronder onder…

Hoofregter en Zuma byeen oor regbank

In ‘n ongekende stap sal hoofregter Mogoeng Mogoeng met president Jacob Zuma gaan praat oor die aanvalle op die regbank deur politici. In wat as ‘n eerste (keer) beskryf is,…

Prasa se ingenieur kort papiere

Die VF Plus gaan die Staatsdienskommissie (SDK) versoek om ondersoek te doen na die geldigheid van die kwalifikasies van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) se hoofingenieur, dr. Daniel Mtimkulu, sê…

Mielies ingevoer

Suid-Afrika kan vanjaar die eerste keer in agt jaar weer ʼn netto invoerder van mielies wees.  Van 600 000 ton tot 800 000 ton mielies kan in die komende tien…

Parlement se werkers kry 9% meer

Werknemers van die parlement, waarvan die meeste Nehawu-lede is, het ‘n stewige salarisverhoging van 9% beding. Die vakbond wou aanvanklik 12,5% hê, maar het ingestem om 9% te aanvaar na…

Selfone het politieke voordele

Die hoeveelheid sellulêre foonregistrasies in Suid-Afrika het oor ‘n tydperk van 12 jaar met meer as 800% toegeneem, terwyl vastelyn-telefone met 22% gedaal het. In die jaar 2000 was daar…

Telkom wil steeds werkers aflê

Telkom is van plan om voort te gaan met die aflegging van 4 400 personeellede en beskou ‘n hofbevel om met die proses te stop net as ‘n tydelike oponthoud….