Daily Archives: July 8, 2015

Semi-staande instellings

Daar is soveel ooreenkomste tussen die onderskeie instellinge wat veronderstel is om vir die staat wins te maak dat dit moeilik is om nie die name van Esnet, Transkom en…

S.A. versus Griekeland

Die Global Competiveness Index (WCI) plaas Suid-Afrika uit 144 lande in die 56-ste posisie, met Duitsland 5-de en Griekeland 81-ste. Die beoordeling vir mededingendheid word volgens verskeie afdelings beoordeel wat…

Besondere openbaring

“Die wet van die HERE is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die HERE is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige. Die bevele van die HERE is…

Chester en Koch kry eie medisyne

Die omstrede pop, Chester Missing, en die buikspreker, Conrad Koch, het op sosiale media van sy eie medisyne gekry toe hy in ‘n rasse-herrie gewikkel geraak het. ‘n Opmerking van…

Zuma weer in Rusland

Die ANC-regime se president Jacob Zuma is vir die soveelste keer in Rusland en het ‘n hele klomp ministers saamgeneem. Onder die ses ministers is die minister van energie, Tina…

Nog ‘n internasionale byeenkoms oor plaasmoorde ingelig

Sowat 300 internasionale simposiumgangers het vandeesweek in Perth met skok kennis geneem van die plaasmoorde wat sedert 1994 in Suid-Afrika gepleeg is. Plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika is tydens die…

Bokkieweek in Kroonstad

Die spogweek in skolesport het in Kroonstad afgeskop, waar die Afrikaner Volkseie Sport (AVS) Winter Bokkieweek vandeesweek plaasvind. Die Noord-Vrystaat-unie is die gasheer wat saam met die Kroonstadters sorg dat…

Skeiding van magte getoets

Die sogenaamde skeiding van magte sal in die Grondwetlike Hof getoets word oor ‘n hofuitspraak wat teen die ANC-regime was. Die voorsitter van die nasionale raad van provinsies, Thandi Modise,…

Polisiehoof spring rond en bont

Die nasionale kommissaris van polisie, Riah Phiyega, het skielik besluit om alles moontlik saam met die Valke en die Openbare Vervolgingsgesag te doen sodat geregtigheid in die Mdluli-saak geskied. Dit…

Zuma se stigting borg renspan

Vrae oor die Jacob G. Zuma-stigting wat ‘n Chinese wedrenspan befonds, bly in die lug hang aangesien die borgskap in geheimhouding gehul is. Dit is egter ‘n gegewe dat president…

Lyfstraf vir onwettige immigrante

Sowat nege Zimbabwiërs is lyfstraf met ‘n rottang toegedien omdat hulle onwettig die grens na Botswana oorgesteek het. Vyf vrouens wat saam met die mans aangekeer is, het nie lyfstraf…

Goue handrukke rojaal uitgedeel

Goue handdrukke kos staatsdepartemente en entiteite soos SAL dermiljoene rande om van hoë amptenare ontslae te raak. Die polisie is loshande van die duurste aangesien goue handdrukke van nagenoeg R36…

Droogte tref boerdery

Boere in vyf provinsies gaan swaar gebuk onder die ergste droogte sedert 1992. Veral boere wat mielies, sojabone en sonneblomme in Noord-Transvaal, Sentraal-Transvaal, Noord-Kaap, die Vrystaat en Natal verbou, word…