Daily Archives: July 7, 2015

Perspektief op die waarheid agter Mandela se nalatenskap

Volke se geskiedenis is die bron van nalatenskap, soms in die vorm van bitter lesse, andermaal in die navolgenswaardige voorbeeld van volksleiers. Ons vind hierdie nalatenskappe ook nie net in…

Volg hulle voorbeeld?

Dit is ʼn bekende wêreldwye gegewe dat wanneer die meerderheid, of dan minstens ʼn aansienlike getal van ʼn bevolking of gemeenskap ʼn wet as onaanvaarbaar ervaar, dit nie nagekom word…

Op die Volksakker – niks op aarde is nuut nie?

Watter lesse is daar te leer uit die ekonomiese krisis in Griekeland? En hoe raak dit ons volk se vryheidsideaal? Dit is inderdaad maklik om vas te kyk teen die…

Telkom vrywillige afleggings

Na berig word, probeer vakbonde ´n stokkie steek voor ´n vrywillige afleggings aanbod van die regime se sukkelende telekommunikasie reus, Telkom. Aanbiedings aan kwalifiserende personeel, op Vrydag 3 Julie, is…

UNPO aanvaar Afrikaner se resolusies

Druk gaan vanuit internasionale kringe op die ANC-regime toegepas word om onder andere teen plaasmoord op te tree en dit as ‘n prioriteitsmisdaad te hanteer. Dit volg nadat die Unrepresented…

Kar voor perde ingespan vir kernkrag

Die ANC-regime openbaar tans ‘n uitermatige haas om ‘n bodproses vir die bou van kernreaktors af te rammel. Suid-Afrikaners is egter heeltemal in die duister oor hoe die regime beoog…

Vyf ontsnap dalk met hulp

Die polisie is steeds op soek na vyf swart mans, wat waarskynlik met hulp, uit die polisieselle by Hartbeespoortdam ontsnap het. Van die vyf wat ontsnap het, is vier buitelanders….

Niks skort met nuwe treine

Die 13 splinternuwe diesellokomotiewe wat vanaf Spanje ingevoer is, is aldus die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) wel geskik vir plaaslike spoortoestande. Prasa het ten sterkste berigte in die Sondagpers ontken…

Malaria per satelliet dopgehou

Satelliettegnologie gaan ingespan word om die verandering in die verspreiding van malaria in Suid-Afrika en die res van Afrika suid van die Sahara na te vors. Dit is veral klimaatsverandering…

Eskom is van sy spesialiste in kernkrag kwyt

Twintig werknemers in Eskom se kernkrag-afdeling, waaronder senior personeel met gespesialiseerde vaardighede tel, het onlangs vrywillige skeidingspakkete gekry. Volgens Eskom is dit goedgekeur voordat daar besef is hoe baie mense…

Tyd raak min in Kovsie saak

Die Universiteit van die Oranje-Vrystaat het twee weke om verdediging aan te teken en daarna ‘n verdere drie weke om ‘n verweerskrif voor te lê in ‘n skadevergoedingsaak. Twee voormalige…

Nuwe Griekse minister van finansies

‘n Rustige professor, Euclid Tsakalotos, is aangewys as Griekeland se nuwe minister van finansies. Die 55-jarige Tsakalotos het in Brittanje studeer en is heeltemal die teenoorgestelde van sy strydlustige voorganger,…

Myners dalk weer voor oor Marikana-moorde

Volgens die polisie in Wes-Transvaal gaan meer as tien mynwerkers weer in hegtenis geneem word vir hulle aandeel in die moorde wat voor die Marikana-slagting plaasgevind het. Dit hou onder…

Water beperk weens droogte

Die aankondiging van waterbeperkings in dele van die land word toenemend genoodsaak deur die ergste droogte in 20 jaar. Durban het begin om waterbeperkings toe te pas en dit sal…