Daily Archives: July 6, 2015

Audi A1 Sportback 1.4 T FSI SE S-tronic

Wanneer dit oorweeg word om ‘n motor aan te koop, is daar ‘n aantal gedagtes wat deur ‘n voornemende koper se gedagtes gaan.  Bekostigbaarheid, gerief en brandstofverbruik maak dit my…

Griekeland, sake wat die EU kwel

Griekeland het sy referendum afgehandel met ʼn oorweldigende “NEE” (OXI) teen die Europese Unie (EU) se eis tot strenger besuiniging- en ander maatreëls as voorwaarde vir verdere hulp. Volgens die…

Vreemdes oorheers Britse arbeidsmark

Volgens ʼn verslag van die Britse, “Organisation for Economic Cooperation and Development”, oorskry die indiensnemingskoers van vreemdes dié van Britte in Engeland. Die organisasie het ook ander verwante statistiek uitgewys…

Romerige aartappelgereg

Die volgende is ‘n heerlike romerige aartappelgereg, waarvan die resep oorspronklik nog van die Aartappelraad kom.   Gebakte knoffelaartappelgereg:   4 – 6 aartappels geskil 1 blik ingedampte melk 250…

Griekeland sê "nee" vir Europa

Die Grieke het in gister se referendum oorweldigend "nee" gestem teen die besparingsmaatreëls wat deur die Europese Unie (EU)  in ruil vir verdere finansiële hulp vereis is.  Die "nee"-stem het reeds voor die…

Kovsies staan eis van studente teen

Die Universiteit van die Oranje-Vrystaat sê hy gaan eise van meer as R6 miljoen deur twee voormalige studente teen die rektor, Jonathan Jansen, en die universiteit “ten sterkte teenstaan”. ‘n…

Geliefde sanger oorlede

Huldeblyke stroom steeds in nadat die geliefde sanger, Fredi Nest, na ‘n kort siekbed oorlede is. ‘n Breingewas is in Mei vanjaar by die 56-jarige Nest gediagnoseer. Die sanger is…

Woede oor syfers van renosterstroop

Bewaringsorganisasies beoog om die Grondwetlike Hof te nader om die minister vir omgewingsake, Edna Molewa, te dwing om statistiek oor renosterstropery meer gereeld bekend te maak. Volgens onbevestigde statistiek is…

Voorafbetaalde watermeters vir Pta

Die Pretoriase metroraad oorweeg dit sterk om voorafbetaalde watermeters te installeer. Die aankondiging hieroor deur die burgemeester, Kgosientso Ramakgopa, volg nadat die raad ‘n hofstryd verloor het oor ‘n slimkragmeter-kontrak….

Media te krities oor ANC

Die media is volgens die ANC te krities omtrent die party en behoort hand in eie boesem te slaan. Hierdie kritiek is dikwels onregverdig en onbillik meen die ANC se…

Tenderfout met treine kos miljoene

‘n Swart bemagtigingsmaatskappy se duur foutjie met die aankoop van nuwe treine gaan in die eerste aankooprondte Suid-Afrika nagenoeg R600 miljoen uit die sak jaag. Die nuwe diesellokomotiewe wat aangekoop…

Lesotho onrus bly broei

Vrese bestaan dat ‘n militêre diktatuur in Lesotho gevestig word te midde van bewerings dat die weermag mense in aanhouding martel en ‘n staat van terreur teen burgerlikes volg. Indien…

Chinese kopseer

Die Chinese aandelemark het die afgelope week met 10% gedaal, wat in wêreldaandelemarkterme aansienlik is. Die voorafgaande twaalf maande het die Chinese mark met meer as 100% gestyg, maar die…

Bure uitpresteer S.A.

Verskeie Afrika-state in die suidelike deel van die kontinent is besig om ekonomies veel beter as Suid-Afrika te presteer, terwyl S.A. al hoe meer vergelykbaar word met Zimbabwe. Angola is…