Daily Archives: July 3, 2015

Syfers van plaasaanvalle en -moorde

Die skroewe gaan verder aangedraai word sodat die ANC-regime plaasmoorde en -aanvalle as ‘n prioriteitsmisdaad hanteer. Hierdie voorneme is op die tafel gesit tydens die bekendmaking van die halfjaarsyfers oor…

Bejaardes veg dapper in mesaanval

Twee bejaardes van Middelburg, Oos-Transvaal het wonderbaarlik ‘n aanval in hulle huis oorleef. Mnr. Fanie Schoeman (76 jaar) is verskeie kere met ‘n mes gesteek toe hy met drie aanvallers…

Christelike dae weer in nuus

Dae wat as Christelike vakansiedae gevier word, moet volgens die Suid-Afrikaanse Regshersieningskommissie (SARHK) hersien word. Volgens die SARHK geniet Kersdag en Goeie Vrydag voorkeur as betaalde openbare vakansiedae terwyl dit…

Raskaart by skole gespeel

Nog skole in Sentraal-Transvaal kan onder skoot kom weens wat deur die provinsiale LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, as rasverwante probleme beskryf word. Hy wil deur middel van ‘n kommissie…

Vrystaat word Klein Kuba

Groot verontwaardiging heers nadat die Vrystaatse provinsiale regeringsgebou (vroeër die C.R. Swart-gebou) amptelik tot die Fidel Castro-gebou herdoop is. Die gebou is deur die provinsiale premier, Ace Magashule, ter viering…

Aanklagte oor Marikana gelê

Die EFF sal vandag strafregtelike aanklagte teen adjunk-president Cyril Ramaphosa, senior polisielede en Lonmin-direkteure lê vir die Marikana-slagting waarin 34 mynwerkers dood is. Volgens die EFF-leier, Julius Malema, sal verdoemende…

Eskom-hoof nou eredoktor

‘n Eredoktorsgraad in ingenieurswese is aan die waarnemende hoof van Eskom, Brian Molefe, deur ‘n Skotse universiteit toegeken. Die Glasgow Caledonian University het reeds in November verlede jaar besluit om…

TV-stelle verval in onbruik

Die Britse uitsaaier, die BBC, beoog om meer as ‘n 1 000 poste te besnoei omdat al hoe meer Britte hulle televisiestelle vir tablette en mobiele fone verruil. Die BBC…