Daily Archives: July 2, 2015

Boere is hier om te bly

“Ons boere is hier om te bly – ten spyte van wie ook al se vyandigheid,” is die ANC-regime se Gwede Mantashe meegedeel. Só skryf die president van die TLU SA,…

Mosie oor plaasmoorde in Brussel ingedien

‘n Mosie oor plaasmoorde in Suid-Afrika as ‘n volksmoord word vandeesweek by die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) in Brussel deur die VF Plus ingedien. Met hierdie dringende versoek…

Olifantjie weier om verder te loop

Miljoene mense het reeds na ‘n video van ‘n jong olifantjie in die Kruger Wildtuin gekyk wat neersak en botweg weier om een tree verder te loop. Die beeldmateriaal toon…

Politiek weeg swaarder as reg

Politieke oorwegings het veel swaarder vir die ANC-regime geweeg as enige plaaslike of internasionale regsuitsprake in die debakel oor Soedan se president, Omar al-Bashir.   Dit is jammer dat die…

Nuwe toltariewe tree in werking

Die eerste deel van die Suid-Afrikaanse paaie-agentskap (Sanral) se nuwe bedeling vir e-tolbetaling tree vandag in werking. Dit behels nuwe en verlaagde toltariewe vir nie-geregistreerde en motoriste wat nie e-tolskyfies…

Talle skole in Vrystaat dalk gesluit

Nagenoeg 30 onafhanklike skole in die Vrystaat sal dalk binnekort hulle deure moet sluit aangesien die provinsiale departement van onderwys dreig om hulle subsidie te staak. Volgens die departement se…

Ras op sosiale media bekyk

‘n Durbanse inwoner se woedende boodskap op Facebook nadat sy amper deur ‘n taxi van haar bromponie gestamp is, gaan deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ondersoek word. Dit was blykbaar…

Die Grieke is platsak

Griekeland was die eerste land met ‘n sogenaamde ontwikkelde ekonomie wat hom daaraan skuldig gemaak het om nie ‘n lening aan die Internasionale Montêre Fonds (IMF) terug te betaal nie….

Eskom word gestut

Die regering het sy aandeel in Vodacom verkoop aan die Openbare Beleggingskorporasie om die R23 miljard te befonds wat aan Eskom toegeken is. Die stap volg kort op die hakke…