Daily Archives: July 1, 2015

Algemene openbaring

“Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande… daar is geen spraak en daar is geen woorde nie – onhoorbaar is hulle…

Wipwaentjierit

Amerika en Europa spog met van die grootste en hoogste en vinnigste wipwaentjies in die wêreld. Goed wat jou beursie leegmaak en daarvoor jou gesig afruk en jou ribbes induik….

Flying Merkel V – Twin

Joseph Merkel het gedurende 1902 begin om motorfietse te bou. Aanvanklik het hy ‘n enkelsilinder-enjin gebruik maar dit is later verander na ‘n V-ontwerp. Die motorfiets wat hy gebou het,…

Min sukses in stryd vir renosters

Ondanks die R440 miljoen wat in die 2014/2015-boekjaar ingepomp is om renosterstropery, hoofsaaklik in die Kruger Wildtuin te bekamp, word weinig sukses behaal. Daar word nie veel op grondvlak uitgerig…

Kultuurvrou Lucia van den Berg oorlede

Mev. Lucia van den Berg, weduwee van wyle ds, Mossie van den Berg is op 29 Junie oorlede. Sy het op 4 Mei vanjaar haar 85ste verjaarsdag gevier. Afgesien van…

Bashir-saak het SA op pad na tirannie

Die kritiek teen die ANC-regime se hantering van die Soedannese president, Omar al-Bashir, kring steeds uit omdat dit die gesag van die howe plaaslik en internasionaal in gedrang bring. In…

Bejaarde in Tongaat aangeval

‘n Hoogs bejaarde vrou is in Natal aangeval deur twee swart aanvallers gewapen met ‘n rewolwer en ‘n Okapi-mes. Die 94-jarige Maggs Visser is met die loop van ‘n rewolwer…

Kritici uitgedaag oor Nkandla

‘n Uitdaging is deur die minister van polisie, Nathi Nhleko, gerig dat enigeen wat sy Nkandla-verslag verwerp dit aan die hand van feite moet doen. Nhleko het tydens ‘n perskonferensie…

Oud-LUR kry nog ‘n goue handdruk

‘n Voormalige Oos-Transvaalse LUR het ‘n skeidingspakket van sowat R5 miljoen gekry nadat pogings om hom met die diefstal van renosterhorings ter waarde van R116 miljoen te verbind niks opgelewer…

Jonges vorm oorwig van werkloses

Die werkloosheidskoers van Suid-Afrikaanse jongmense in die ouderdomskategorie 15 tot 34 jaar is 36,9%. Dit is twee keer hoër as dié van volwassenes (35 tot 64 jaar) wat op 17%…

Nog een van Indonesië se ou vliegtuie val

Daar sal waarskynlik geen oorlewendes wees in die Indonesiese vliegramp waarin ‘n militêre vliegtuig in die stad Medan op die eiland, Sumatra, met 113 mense aan boord neergestort en ontplof…