ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: June 2015

Op die Volksakker – polities korrekte vye

Wat binnelandse nuus betref, sal die ingeligte leser verskoon kan word wanneer dit blyk dat elke week se nuus grootliks dieselfde is. Die instelling, omvang van korrupsie of onbevoegdheid en…

Japtrap gereg

Wanneer ons op Saterdagmiddag gaste vir ‘n vinnige ete kry, is hierdie volgende resep die antwoord.   Weense worsie-gereg   Bestanddele: 6 sny witbrood, korsies afgesny 1 ui gekap ‘n…

Al gehoor van die spookagtige struik?

U ken seker hierdie pragtige plant? Yucca is ‘n genus van die meerjarige struike en bome in die familie, Asparagaceae, en subfamilie, Agavoideae. Daar is 40 tot 50 yucca-spesies wat…

Eskom vir eerste keer gefnuik

Dit is allerweë verwelkom dat Eskom vir die eerste keer in die geskiedenis met leë hande by die nasionale energiereguleerder (Nersa) moes weggestap nadat sy aansoek om ‘n verdere tariefverhoging…

Ter wille van ons kinders, ons trots

Die BCVO Winterspele van 2015 word beskou as die beste tot op datum en was ‘n uiters gepaste wyse om die 21 jarige bestaan van die Beweging vir Christelike Volkseie…

SAKP wil 3 amptelike tale hê

Die regime se lippetaal oor 11 amptelike tale kan iets van die verlede wees indien die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party (SAKP) se teoretiserings hieromtrent bewaarheid word. Afrikaans sal in die slag…

Vuilbaard aangekeer

Die jong kraagmannetjie wat die Karoo op hol gehad het, is in die Nuweveldberge vasgetrap terwyl hy in die sonnetjie op ‘n rots lê en dut het. Dit was ‘n…

Raskaart teen Deense temapark gebruik

‘n Deense temapark is van rassisme beskuldig oor sy "Afrika-land" afdeling wat toeriste aantreklikhede soos die “Kanibaal Pot” en die “Hottentot Carousel” insluit, maar het aangedui dat geen veranderinge gemaak…

Regime appelleer oor Bashir

Die regime gaan appelleer teen ‘n bevel van die hooggeregshof oor die Soedannese president, Omar al-Bashir. Kragtens die bevel moes hy, op grond van ‘n internasionale lasbrief, in hegtenis geneem…

Meer geld vir raadslede afgeskiet

Die eis dat die salarisse van alle raadlede, desnieteenstaande die grootte van hulle betrokke munisipaliteit, jaarliks met R1,3 miljoen verhoog moet word, sal volgens analiste die ekonomie knou en tot…

Eskom-aansoek afgekeur

Die nasionale energiereguleerder, Nersa, het Eskom se aansoek om ‘n tariefverhoging afgekeur. Die aanbeveling is dat die nutsmaatskappy na die tekenbord sal moet teruggaan om ‘n behoorlike voorlegging voor te…

Derduisende misdadigers skotvry

Derduisende vermeende misdadigers kom volgens die Instituut vir Sekerheidstudies skotvry weens die nalatigheid van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en die polisie. Nagenoeg 117 660 sake is verlede van die hofrol…

Regsbank nou in die visier

Druk gaan op die regsbank toegepas word deur die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en die ANC-Jeugliga omdat die regters glo bevooroordeeld is. Die Jeugliga beoog om vandeesweek op die Natalse…

Nuwe kragtarief vandag bekend

Die Nasionale energiereguleerder (Nersa) maak vandag sy beslissing bekend oor Eskom se aansoek vir ‘n verdere tariefverhoging wat dit op 25% – of dalk effens laer – te staan kan…

ANC en vennote op laagtepunt

Die huidige swakheid in die ANC-alliansie kan die begin van die einde van die heersende party se heerskappy wees, meen die “SA National Civic Organisation”, Sanco. Die alliansie is op…

Werkloosheid in SA is ‘n krisis

Suid-Afrika se huidige werkloosheidskoers van 26% is heeltemal uit sinchronisasie met ander opkomende markte meen die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV). Dit sluit diegene uit wat te ontmoedig is om…

Karoo-leeu is uitgeslape

Die Karoo se avontuurlustige leeu is inderdaad ‘n uitgeslape kalant want hy bly net altyd ‘n kortkop voor sy agtervolgers wat hom wil terugneem na die Karoo Nasionale Park. Ou…

Zimbabwiese moordenaar weer gevonnis

Die Zimbabwiër wat onlangs lewenslank tronk toe gestuur is vir die moord op die 66-jarige boer, Mauritz Oberholzer, is ook die moordenaar van die boksheld, Corrie Sanders. Samuel Mabena en…

Petrolprys weer opwaarts

Die departement van energie het die brandstofpryse bekend gemaak wat op Woensdag, 1 Julie 2015, in werking tree. Petrol se prys verhoog met ongeveer 3%. Loodvrye 95 petrol aan die…

Moslems se oorlog skud Europa

Na die jongste terroristiese voorval in Frankryk, waarin ‘n ekstremistiese Moslem ‘n gasfabriek probeer opblaas en ‘n man onthoof het, het die Franse eerste minister, Manuel Valls, dit as ‘n…

Slagting in Tunisië

In ‘n terroriste-aanval op die strand van Sousse in Tunisië, is 38 vakansiegangers gedood wat in die son gebaai het. Na verwagting sal die dodetal verder styg. Dertig van die 38…

Toeriste gewaarsku teen Moslem-terreur

Verskeie lande het reiswaarskuwings aan toeriste gerig na die vlaag terreuraanvalle van die afgelope dae. Spanje het die vlak van sy interne bedreiging tot hoog opgeskuif, terwyl Frankryk se bedreigingsvlak…

Grieke na stembus oor skuld

Griekeland se finansiële probleme brei steeds uit. Die Griekse eerste minister het oor die naweek aangekondig dat die volk in ‘n referendum op 5 Julie moet stem oor die voorwaardes…

Gautreintol gekheid

Die Automobiel Assosiasie (AA) het die onregverdige toepassing van belasting vir subsidiegeld in die Pretoria-Witwatersrandgebied uitgewys. Slegs 60 000 persone maak daagliks gebruik van die Gautrein, maar alle belastingbetalers moet bydra…

Fel reaksie op Marikana-verslag

Die reaksie op die pas vrygestelde Marikana-verslag eggo telkens in een of ander vorm die magtige rol van die vakbondwese in ‘n land wat al 21 jaar onder ‘n SAKP-,…

Leierskap in perspektief

Dat ons volk in nood is, is gewis. Een element van daardie nood wentel om leierskap – dit is ´n nood met vele fasette: ons volk gaan gebuk onder sowel…

SA-water is tikkende tydbom

Beurtkrag versuur reeds Suid-Afrikaners se lewens, maar daar is sprake van waterbeurte aangesien die land die ergste droogte in 20 jaar beleef. Die moontlikheid daarvan is groot weens die wanbestuur…

SA kan Internasionale Strafhof vaarwel toeroep

Die regime heroorweeg sy deelname aan die Internasionale Strafhof weens die debakel oor die Soedannese president Omar al Bashir. Die aankondiging is gemaak te midde van ‘n plegtige versekering dat…

Van beurtkrag tot sonder krag

Eskom se toepassing van beurtkrag lyk tans asof dit enersyds op afpersing afstuur en andersyds asof die kragnetwerk weens sy agteruitgang sedert 1994 aan die einde van sy kapasiteit is….

Twee vroue gevang oor Uitenhage-beeld

Twee vrouens sal binnekort in die landdroshof verskyn in verband met die vandalisering van die Boere-standbeeld in Uitenhage. Die vrouens, altwee 30 jaar, is na ‘n wenk in Uitenhage se…

Telers vra wettige handel in renosterhorings

’n Groep Suid-Afrikaanse renostertelers wil die regering hof toe vat om die plaaslike verbod op die verkoop van renosterhoring op te hef. Die wettiging van handel sal help om die…

Troika blameer Griekeland

Hoewel Griekeland byna daagliks nuwe voorstelle op die tafel lê terwyl hulle onderhandel oor die rente op die skuld wat voor die einde van die maand terugbetaal moet word, blameer…

Gratis aan ‘n gewillige eienaar

‘n Man wat deur sy nooi geforseer is om tussen haar en sy hond te kies, het die volgende advertensie van die woef met haar foto in die koerant geplaas: My meisie wat saam met my…

Dooie rowers aan talle misdade gekoppel

Twee swart rowers wat oor die naweek deur die polisie in Haarhoffstraat-Wes in Pretoria doodgeskiet is, word aan 16 ander misdade gekoppel. Die twee is in die oprit van ‘n…

Eskom hoës eis koek

Die 23 miljard hulppakket wat Eskom van die regering wil bekom, is soos Marie Antionette wat nie besef het haar land se mens kry swaar nie en aan hulle gesê…

Ons kabinet

Daar is onlangs weer berig oor die grootte van Zuma se kabinet. Ek het dit goedgedink om ‘n slag hieroor ook my straaltjie by te skink. Almal besef dat die…

Krukke vir Eskom onderweg

Twee wetsontwerpe vir hulpakkette aan Eskom is in die parlement goedgekeur. Dit is geoormerk as finansiële inspuitings om die kragvoorsiener van ondergang te probeer red. Die een wetsontwerp maak voorsiening…

Elektrisiteit wankel oor afgrond

‘n Meer as 50% kans bestaan aldus ‘n kenner dat Suid-Afrikaners permanent in donkerte kan sit weens ‘n algehele ineenstorting van die kragnetwerk. Die rotslysie waarop Eskom beweeg, blyk uit…

Hof hou by beslissing teen Bashir

Die nasionale direkteur van openbare vervolging is deur die Pretoriase hooggeregshof versoek om ‘n strafregtelike ondersoek na die Omar al Bashir-kwessie in te stel. Dit kom neer op minagting van…

Kragmeters jaag steeds miljoene uit sak

Pretoria se metroraad gaan glo nie ‘n boete betaal omdat ’n slimkragmeterkontrak beëindig is nie. Die kontrak wat die metroraad met Peu Capital aangegaan het, sal inwoners nogtans ‘n verdere…

eNatis-kontrak ongeldig

Die verlenging van die eNatis-stelsel se kontrak van 2010 tot 2015 is deur die Pretoriase hooggeregshof ongeldig verklaar en daar is ook beslis dit was onwettig en strydig met die…

Brittanje moet opdok vir skade

Die Britse koningshuis moet volgens Goodwill Zwelithini vergoeding aan die Zoeloe koninkryk betaal vir die verwoesting van sy oupagrootjie se ‘paleis’ in 1879. Zwelithini het hierdie versugting kwytgeraak in ‘n…

Dié taktiek werk elke keer!

Die staatsreguleringsliggaam, Nersa, is tans besig om argumente vir en teen die oorweging van Eskom se nuutste aansoek vir nog ʼn tariefverhoging aan te hoor. Die instansies wat voorleggings aan…

Winterspele skop af

Die jaarlikse Winterspele van die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO) vind plaas vanaf Donderdag 25 Junie tot Saterdag 27 Junie. Die spele word aangebied op die terrein van CVO…

Hulpvaardige bejaarde vermoor

Cornelius Heij (80 jaar), bekend onder die inwoners van Hermanstad as "oom Chris" en bemind omdat hy altyd hulpvaardig was, is in sy huis vermoor. Sy hande was met ‘n telefoonkabel vasgebind…

Nietige planne

“WAAROM woel die nasies en bedink die volke nietige dinge? Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die HERE en teen sy Gesalfde…

SA uitgemergel vir Eskom se diesel

Suid-Afrika is in ‘n baie onbenydenswaardige posisie met Eskom wat dreig met meer beurtkrag, terwyl dit duidelik is dat ‘n verdere tariefverhoging ‘n vernietigende uitwerking op die ekonomie sal hê….

Warm debat oor Bashir gevoer

Fel kritiek is deur opposisie partye teen die ANC-regime uitgespreek tydens ‘n parlementêre debat oor die Omar al-Bashir-debakel. Die regime is veral gelooi oor sy minagting van die Grondwet, die…

Regime vlae vir elke skool gaan baie kos

Die regime beoog om R34 miljoen te spandeer om ‘n Suid-Afrikaanse vlag by elke skool in die land te laat wapper en om elke leerling te leer om “Nkosi Sikelel’…

Regse groepe in SA in kollig

Die regtervleuel is nie ‘n ‘geloofwaardige’ bedreiging in Suid-Afrika nie meen die Valke. Hierdie reaksie volg nadat die jong Dylann Storm Roof nege swart kerkgangers in Charleston, Amerika doodgeskiet het….

rolex replicas for sale