Betrekking vakant

Ons benodig die dienste van n handvaardige nutsman.

Die geskikte kandidaat is tussen 30 en 40 jaar oud en beskik oor eie vervoer om by die werk te kom.

Moet kan sweis.

Ligging is buite Randfontein.

Belangstellendes kan vir Japie kontak op 083 661 8603.