ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 27, 2015

Botsing met boormasjien ontwrig N1

Pretoria –  Vyf voertuie het in ’n botsing met ’n groot vragmotor wat ’n boormasjien dra, die N1 sodanig ontwrig dat die verkeer vir kilometers tot stilstand gedwing is. Die…

Vermaak of aanbidding?

“…want God is nie ’n God van wanorde nie, maar van vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges… Laat alles welvoeglik en ordelik toegaan.” – 1 Kor 14:33,40…

Tussentydse verligting vir Afrikaanse skole

Fedsas het gister die eerste verligting verkry vir Afrikaanse skole in Sentraal Transvaal. Deur ´n tussentydse hofbevel is die blatante politieke inmengery van LUR Panyaza Lesufi vir eers gestuit. Die…

Onderwyseres moet weer leer loop

Maretha Barnard (23), ‘n onderwyseres van die  laerskool Julian Muller in Groblersdal, is verlede Maandag ernstig beseer toe ‘n ander motor voor haar voertuig ingery het. Albei haar bene is…

Fedsas klap LUR onderstebo

Pretoria -. Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse skole (Fedsas) het ’n klinkende oorwinning in die hofgeding met die LUR van Sentraal Transvaal behaal toe die regter dit onomwonde gestel…

Clive — Vrydag sal regter uitspraak lewer

Pretoria -. Die Hooggeregshof in Pretoria sal Vrydag uitspraak lewer of die verontregte mnr. Clive Derby-Lewis (79) op mediese parool vrygelaat moet word. Regter Selby Baqwa het lang argumente aangehoor…

Agt weke wagtyd vir geboortesertifikaat

Suid-Afrika se Departement Binnelandse Sake waarborg dat aansoeke om ’n onverkorte geboortesertifikaat binne agt weke uitgereik sal word. In ’n land soos Switserland word die sertifikaat glo binne enkele minute…

VTM nou gevaarlike terrein

Pretoria -. Die afgelope naweek het ’n pa en sy seun die nare, en onverwagse ervaring beleef toe hulle by die Voortrekkermonument deur plakkerskamp bewoners aangeval is terwyl hulle met…

Op die Volksakker – Wie staan skuldig aan ons onderdrukking?

Wie staan werklik skuldig aan ons onderdrukking? Hierdie vraag raak meer dringend, namate nie net die fisiese aanslag op ons volk nie, maar ook die vergiftigende retoriek van politici verskerp….

WNNR voorspel wêreld sonder malaria

Pretoria -. Die wêreld sonder malaria is nie so vêrgesog nie, en kan met die jongste navorsing wat in die verband gedoen word, uiteindelik tot groot sukses lei, sê die…

Staatsdepartemente skuldig soos munisipaliteite

Ingeligte bronne beweer dat meer as 60 % van munisipaliteite verkeer in ’n finansiële verknorsing en het uitstaande skulde wat nie vereffen kan word nie weens ’n tekort aan fondse….

Grensoorlog-helde vereer met medaljes

George -. Verlede week is 6 manne, wat as helde bestempel is, vereer met die oorhandiging van medaljes aan hulle vir dapperheid tydens die Grensoorlog wat in 1989 beeindig is….

Prestasie bonusse vir onderpresteerders

Bloemfontein -. Die senior amptenare van talle munisipaliteite in die Vrystaat het in die vorige boekjaar prestasie bonusse ontvang ter waarde van meer as R7 miljoen. Dit is glo volgens…

Die rykes van Zimbabwe

Harare -. Pres. Robert Mugabe (91) en sy vrou Grace is nie welgesteld soos wat beweer word nie, maar opposisie lede in sy land sê die opname wat gemaak is,…

Afgevaardigdes by hotel beroof

Johannesburg -. ’n Aantal afgevaardigdes wat die Pan-Afrika-parlement bywoon, is reg voor die hotel in Midrand, waar hulle tuisgaan, oorval en beroof. Die afgevaardigdes is glo aangeval toe hulle in…

Man moet betaal vir blink klippies

’n Voormalige bestuurder in herwinning, verbonde aan die Super Stone Mining, moet sowat R6 miljoen terug betaal nadat hy glo ongeslypte diamante gesteel het en vir sy eie voordeel herverkoop…

Tony wil praat oor die "dronk-aanklag"

Tony wil praat oor die “dronk-aanklag” Terwyl die swaard oor die kop van die omstrede Tony Yengeni hang, sal hy blykbaar eersdaags hoor wat die toekoms vir hom inhou nadat…

Roeiers inspekteer SA riviere

Vir drie maande lank word 2,500 km afgelê deur twee yweraars in hulle kajakke om die Oranje- en Vaalrivier te inspekteer en mense bewus te maak van die uiters kommerwekkende…

Moet ons vlieë eet?

Kaapstad -. Met ’n landbou-projek wat eersdaags in die Wes-Kaap gevestig gaan word, gaan Suid-Afrikaners indirek vlieë eet wanneer hulle hoender of visgeregte wil nuttig. Volgens beplanning gaan die wêreld…

Die "Kuba-provinsie" se duur ingenieurs

Bloemfontein -. Die Vrystaat wat deesdae ook die nuwe naam gekry het as die “Kuba-provinsie” se 40 Kubaanse ingenieurs wat dié provinsie se chaotiese waterwerke moet opgradeer, gaan die belastingbetalers…

rolex replicas for sale