ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 26, 2015

VPI neig hoër

Suid-Afrika se Verbruikersprysindeks (VPI), in algemene taal bekend as inflasie, dreig om in die komende maande na 6% te verhoog tensy stappe betyds geneem word om dit te keer. Gedurende…

Blameer die swak leiers van Afrika

Pretoria -. ’n Voormalige Direkteur-generaal van die Internasionale Atoomenergie Agentskap (IAA) sê die kolonialiste kan beslis nie meer geblameer word vir al die probleme van Afrika nie, en moet die…

SA soldate sit vas in DRK

Alhoewel die regering en Weermag woordvoerders blykbaar nie bereid is om enige verklarings uit te reik nie, het dit aan die lig gekom dat sowat 850 Weermag soldate van Suid-Afrika…

Clive – Hof gevra om parool toe te staan

Pretoria -. Mnr. Clive Derby-Lewis (79), het glo nie veel langer as twee maande oor om te lewe volgens die verslae van twee onafhanklike geneeshere nie. Adv. Roelof du Plessis…

Polisie skiet onskuldige vrou

Onbevestigde berigte dui daarop dat ’n koeël uit die wapen van ’n polisiebeampte ’n vrou getref het tydens ’n cowboy-en-crook geveg tussen die polisie en vlugtende rowers. Die vrou is…

"Bloedwet" se toepassing allerweë verwelkom

‘n Petisie aan die Europese Kommissie om Afrikaners, wat so sou wou, toe te laat om na hulle Europese stamlande terug te keer, het behoorlik veld gewen in die sosiale…

Al meer motoriste verwerp e-tol

Die ANC-regering moet nou ernstig besin oor die voortsetting van Sentraal Transvaal se e-tolstelsel aangesien marknavorsing van Ipsos, waarvan die bevinding pas uitgereik is, die VF Plus se siening bevestig…

Beurtkrag, beurtwater, beurtkos

As die onbeholpenheid van die ANC regering voortduur, gaan Suid-Afrika in minstens drie ernstige fases inbeweeg wat noodlottig kan wees vir die land en al sy inwoners. Dit is die…

IS terroriste vermoor honderde burgerlikes

Onbevestigde berigte lui dat terroriste verbonde aan die Islamitiese Staat (IS) het na bewering tussen 400 en 500 burgerlikes vermoor sedert hulle Palmyra ingeneem het. Die IS-magte het sowat ses…

Agtjarige help teen stropery

Alberton -. ’n Agtjarige skooldogter van die Oos-Rand, Alyssa Carter (8) het van kleintyd ’n begeerte om te help dat renosterstropery gestop word. Sy het die afgelope 18 maande geld…

Man bedrieg Vrystaters met miljoene

Bloemfontein -. ’n Pretorianer het na bewering mense in Bloemfontein bedrieg met R4,8 miljoen wat hy uit hulle getap het. Die staat beweer in hulle hofstukke dat die man, Renier…

Leerling kritiek na mikro-vliegtuig val

Ellisras -. Jannie Snyders (16) verkeer in ’n kritieke toestand in die hospitaal nadat ’n mikroligte vliegtuig waarin hy gery het, buite die dorp neergestort het. Jannie is ’n graad-10…

Krugerwildtuin kry rekord besoeke

Gedurende 2014 het die Nasionale Krugerwildtuin  letterlik uit sy nate gebars met ’n rekord aantal besoekers vir die jaar. SanParke het in ’n verklaring bekend gemaak dat die Wildtuuin in…

Beurtkrag knou SA ekonomie

Beurtkrag is besig om die landsekonomie sodanig te knou dat groter ondernemings se hoofde begin knor oor die ernstige verliese wat daarmee gepaard gaan. Waar ondernemings voorheen hul sakebelange kon…

Taxi ry blanke koerantverkoper om

Pretoria -. ’n Minibus taxi het Annatjie Breedt (58), ’n koerantverkoper van Danville, blykbaar moedswillig raakgery en toe weggejaag. Annatjie het Sondag in Moreleta Park koerante verkoop toe sy raakgery…

Ametis – ‘n pragtige edelsteen

Ametis is ‘n pienk tot pers edelsteen van kwarts en word gebruik om in verskeie vorms in juwele te plaas. Ons weet almal hoe pragtig is ‘n ring waarin hierdie…

China vs VSA – spanning loop hoog

Aanduidings bestaan dat die spanning tussen China en die VSA besig is om groot hoogtes te bereik. Verlede Woensdag het die Chinese vloot ‘n Amerikaanse verkenningsvliegtuig wat oor die mensgemaakte…

Genl. Phiyega soek bestes van die bestes terug

Genl Phiyega,  hoof van die SAPD het verlede Donderdag aangekondig dat die SAPD die “beste van die beste”  gewese polisie werknemers nooi om weer tot die Polisiediens toe te tree. …

Tekort aan medisyne wek kommer

Geneeshere regoor die land raak bekommerd oor die gedurige tekort aan noodsaaklike medikasie vir hulle pasiënte wat net onverkrygbaar raak. Bloeddrukpille, Vitamien-D tablette, en penisillien is van die noodsaaklike preparate…

Boere glo geen woord van ANC

In ’n onafhanklike opname wat gemaak is onder boere en belanghebbendes in die landboubedryf, toon dat die ANC regering se leiersfigure nie meer geglo word as daar oor grondhervorming uitsprake…

Shaik is baas van "Afrikaans is Groot"

Johannesburg -. Die broer van die veroordeelde Schabir Shaik, ene Yunis Schaik, se sogenaamde bemagtigingsmaatskappy het ’n meerderheidsaandeel bekom in “Afrikaans is Groot”. Seardel Investment Corpora­tion, is ’n mediagroep wat…

Inenting teen rooiwater aanbeveel

Die helfte van Suid-Afrika se boerderye is in rooiwater gebiede geleë, en boere moet steeds waak oor hulle diere deur gereelde inenting teen rooiwater te doen. Rooiwater is verantwoordelik vir…

Stropers verniel Suid-Afrika

Dit is nie net renosterstropery wat verteenwoordigers by die Wildlife in Crisis beraad bekommerd het nie, want perlemoen stropers is ewe bedrywig terwyl korrupsie oral gevind word. In haar rede…

Jong kankerlyer gaan bederf word

Jong JP Meyer, ’n seun wat aan kanker ly, was baie opgewonde toe sy rugby held, die Springbok Willie le Roux by sy hospitaalkamer instap. JP wou so graag sy…

Dwelmsmouse word al makker

George -. Dwelmsmouse is besig om ’n “uitstekende diens” aan sy dwelmverslaafdes te lewer deur die gifstof helder oordag by hulle huise af te lewer. Die polisie het vasgestel dat…

Valke hoof kla hy is geboelie

Die regsverteenwoordigers van die Valkehoof in Oos-Transvaal, genl.maj. Simon Mapyane, het nou beweer dat die Nasionale polisiehoof, genl. Riah Phiyega, hom ook geboelie het. Die geboelie spruit glo uit die…

Afrikaans kwalifiseer nie vir beurse

Afrikaans kwalifiseer nie vir studiebeurse nie, al is dit ’n inheemse taal, want dit was nie ’n voorheen benadeelde taal nie. Dit is die uitspraak van Elijah Mhlanga, ’n woordvoerder…

Swak Hop-huise kos miljoene Rand

Die swak opgerigte Hop-huise wat deur die ANC regering laat bou het met kontrakteurs wat bevoordeel is as gevolg van hulle gesamentlike “struggle” as “comrades”, is besig om in die…

rolex replicas for sale