ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 25, 2015

Neem standpunt in

Die Redakteur,   Ons het reeds, danksy die Calvinistiese Alliansie, kennis geneem van die aanslag op twee Christelike feesdae, wat tans as publieke vakansiedae erken word. Ons aanvaar wel dat…

Vir die dames – Verplant Sedums

Ons kan gerus bietjie konsentreer om meer vetplante in ons tuine aan te plant en te kweek. Hulle is oor die algemeen so maklik om te kweek. U weet mos,…

Motor rubriek – Toyota Fortuner 3.0 D-4D 4×4

Die Toyota Fortuner is sedert 2006 ‘n bekende gesig op ons land se paaie. Hierdie sportnutsvoertuig is betroubaar en die bouvorm daarvan maak dat dit ‘n baie gewilde voertuig is,…

Nuusflitse – 25 Mei

’n 15-jarige swarte is in ’n ernstige toestand in die Montana-hospitaal nadat ’n ander leerling hom tydens ’n busrit geskiet het. Die twee het glo stry gekry by die skool…

Na vyf jaar onskuldig bevind

Hy was ’n hoog aangeskrewe leiersfiguur in Potchefstroom wat diensbaar was aan die gemeenskap, maar word letterlik oornag die misdadiger wat deur almal vermy is. Vyf jaar lank moes hy…

Netcare oorkom beurtkrag probleme

Die Netcare-groep van hospitale het ’n totale plan van rampbestuur opgestel en is besig om daaraan aandag te gee om ondermeer die Eskom-fiasko die hoof te bied. Netcare se bestuurspan…

Maak soos polisie sê, nie soos hulle maak nie

Die skok van ´n huisbraak-voorval verlede week in Randfontein is deur die onverantwoordelike optrede van SAPD-lede vererger. ´n Polisiebeampte het sy R5-karbyn in die Van Zyl-woning agtergelaat en die 23-jarige…

Rentekoers verander nie, vereers ..?

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) se besluit op 21 Mei om die repokoers (SARB rentekoers aan banke) onveranderd op 5.75% te hou, kan dalk van korte duur wees. Die inflasiedruk is…

Vrou skenk geboorte aan 17 de

Duitse vrou skenk geboorte aan 17 de ’n Moeder van Duitsland het onlangs geboorte geskenk aan haar 17 de kind, maar sy het meer as een merkwaardige prestasie behaal. Sy…

Ierland stem "ja" vir homo-huwelike

Ierse stemgeregtigdes het Vrydag oorweldigend ten gunste daarvan gestem dat homoseksuele huwelike gewettig word in die land waar die Roomse Kerk nog altyd gekant was teen die praktyk. Die Minister…

Zuma het 30 dae om te reageer

Drie organisasies het saamgespan en eis nou dat pres. Jacob Zuma sal reageer op die verslag aangaande die Marikana-slagting toe die polisie 34 mense doodgeskiet het tydens ’n staking deur…

IS magte wil kernwapens aanskaf

’n Belgiese koerant berig dat besonderhede bekom is waarin die Islamitiese Staat (IS) beweer hulle beskik oor voldoende fondse om kernwapens aan te skaf om teen lande soos die Verenigde…

Geen kos, geen polisiëring!

In die Oos-Transvaalse dorp Sundra, word daar die afgelope maand geen misdadiger in hegtenis geneem nie omdat die polisie nie geld het om aangehoudenes van kos te voorsien nie. Die…

Polisie se ras-samestelling kry kritiek

Slegs 1,17% van alle polisiekonstabels in die land is blank, en nou wil die regering iets daaraan doen sonder om regstellende aksie af te skaf of te ignoreer. Die regering…

Geen vordering met byl-moorde ondersoek

Stellenbosch -. Dit is reeds 4 maande nadat die Van Breda-gesin byna almal uitgewis is in ’n aanval met ’n byl by hulle luukse woonhuis in die studentedorp, maar geen…

Polisieman dreig met bomplanting

Port-Elizabeth -. Personeel van ’n handelsbank in die stad was paniekbevange toe ’n polisiebeampte die bank ingestap en gedreig het om ’n bom te plant as daar nie aan sy…

Groote Schuur maak geskiedenis

Kaapstad -. Die tegnologiese ontwikkeling vorder daagliks teen ’n verbysterende spoed, en die mediese wêreld bly nie agter nie. ’n Nuut ontwerpte pasaangeër, tien keer kleiner as die gewone model…

Wêreld moet optree teen IS

’n Oproep deur lord Dannat, die voormalige hoof van die Britse Weermag, is aan die Britse regering gedoen om oorweging daaraan te gee om troepe in Sirië en Irak te…

Christelike vakansiedae en hulle markwaarde

Daar bestaan ‘n toenemende tendens in volksgeledere dat Christen-Afrikaners beetgeneem en uiteindelik in beslag geneem word deur randeier sake in plaas van die eintlike. Paasfees word op die markplein bemark…

Permitstelsel in chaos weens korrupsie

Tydens ’n beraad van Wildlife in Crisis wat in Suid-Afrika gehou word, is gesê die land se permitstelsel verkeer in ’n chaotiese toestand wat betref die jag en skuif van…

Inwoners dankbaar oor klopjag

Wes-Kaap -. Inwoners van Manenberg is die polisie dankbaar vir ’n klopjag wat verlede week uitgevoer is en sowat 14 vermeende misdadigers in hegtenis geneem kon word. Die gebied wat…

Kommuniste gaan raadsvergaderings ontwrig

Pretoria -. Die vakverbond Cosatu, asook die SAKP en Sanco, dreig die stadsraad van Pretoria met ontwrigting van sy raadsvergaderings wat vir Maandag tot Woensdag geskeduleer is. Die kommunistiese strukture…

Eis teen polisie deur tweeling broers

Wayne Smith en sy tweelingbroer Shane (34) het ’n eis teen die [polisie ingestel nadat die polisie nie die duidelike verskil tussen die twee broers wou aanvaar nie. Die een…

Vlieënier doen perfekte noodlanding

Die teenwoordiges by die Lanseria-lughawe het gesien hou ’n vlieënier ’n perfekte noodlanding op twee wiele uitvoer nadat sy Partenavia AP.68TP-vliegtuig onklaar geraak het. Die vliegtuig het opgestyg vanaf die…

Bekende bejaarde ernstig aangerand

’n Bekende dame van Bloemfontein, Thelma Crous (80), is in haar woonhuis aangeval en sodanig aangerand dat sy gehospitaliseer moet word. Crous is ’n bekende kunstenaar wat in die Universitas…

Onwettige krag-koppelings vasgevat

Die waarnemende munisipalebestuurder van Witbank, mnr. Theo van Vuuren, het bekend gemaak dat minstens tien groot sakeondernemings elk met R100,000 beboet is vir onwettige kragkoppelings. Tot dusver het die raad…

IS magte slaan hard terug

Beiroet -. Die Siriese magte en sy alliansie vennote het ’n ernstige terugslag gehad toe rebelle van die Islamitiese Staat (IS) daarin kon slaag om hul greep op die wêreldberoemde…

Sewe ontsnap uit Groenpunt-tronk

Vereeniging -. Sewe gevaarlike bandiete het uit die Groenpunt-gevangenis in Vereeniging ontsnap wat nou deur die polisie gesoek word. ’n Woordvoerder van van Departement Korrektiewe Dienste (DKD) sê sewe het…

Beurtkrag is hier, beurtwater kom

Van al die probleme wat Suid-Afrika in die gesig staar, sal ʼn waterkrisis die vernietigendste wees. En terwyl alle tekens daarop dui dat die land ook hier op ʼn ramp…

ANC se e-tol is totale mislukking

Statistiek met syfers wat die VF Plus bekom het oor die finansiële situasie van die e-tol-projek, maak dit duidelik waarom die ANC-regering nou desperate spronge uitvoer om die projek van…

Word wapenondersoek doodgesmoor?

Die spoor van korrupsie in die nou reeds alombekende Seriti-kommissie van ondersoek na die berugte wapentransaksie, word al meer en meer toegesmeer. Dit wil voorkom asof die tyd en geld…

rolex replicas for sale