ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 22, 2015

TLU SA word geïgnoreer deur minister

Die oudste landbou-unie in die land, TLU SA, is nie deur minister Gugile Nkwinti, genooi om ’n vergadering by te woon oor grondhervorming nie. Daarmee het die minister blykbaar probeer…

Klein Aiden stil heengegaan

Klein Aiden Roberts (19 mnde) van Oos-Transvaal het stil heengegaan nadat hy in die swembad beland het, en daarna inderhaas na ’n hospitaal in Johannesburg per helikopter geneem moes word….

Geld-hongeriges wil teer op boere

Die geld-honger wat in Suid-Afrika uitgebars het, laat elkeen wat asem haal, nou “sy regmatige deel opeis” uit die opbrengs wat produseerders vir hulleself genereer. Die jongste voorbeeld, kom uit…

Nog ‘n wiskunde-skandaal tref SA

In ’n pas vrygestelde internasionale verslag is Suid-Afrika weereens van die swakstes, en wys die verdoemende verslag hoe swak die land presteer op die gebied van wiskunde en en wetenskap….

Ons soek nog geld!

Asof Suid-Afrika ’n onbeperkte bron van inkomste kan wees vir die ANC regering om te vekwis, het die Minister van Sport, Fikile Mbalula, gesê ’n deel van kaartjie verkope by…

Nuwe e-tol maatreëls onwettig

Die regering se jongste skuif om motoriste te verplig om hulle e-tol rekenings te vereffen anders kan hulle motorlisensie nie hernu word nie, is ’n onwettige handeling wat ook ongrondwetlik…

Groen-energie die antwoord

Om Eskom se duur tariewe te vermy, is son- en windenergie blykbaar die antwoord, want as die wereld in doker gehul word weens beurtkrag, en een woning se ligte bly…

IS werf steun in SA

Die sterk vermoede wat herhaaldelike kere geopper is oor die Islamitiese Staat (IS) se bedrywighede in Suid-Afrika, het nou ’n nuwe wending aangeneem met ’n brief wat glo deur IS…

ANC wil nie inligting gee oor Suiwelplaas

Bloemfontein -. Die ANC in die Vrystaat wil skynbaar nie reageer op vrae wat deur opposisielede gevra word wat betrekking het op die Vrede-suiwelplaas wat nou in soveel omstredenheid gewikkel…

Straatname word eersdaags verander

Welkom -. Die straatname in die Vrystaatse goudveld is nie na di sin van die ANC regering in die provinsie nie, en gaan waarskynlik verander word te midde van weerstand…

Tandesmous in hegtenis geneem

Kimberley -. Alhoewel daar enkelinge is wat die tandesmous in die Noord-Kaap se inisiatief as innoverend beskryf het, is die algemene gevoel dat die hele aangeleentheid stink, want hoe kan…

E-tol projek in groter omstredenheid

Die E-tol stelsel word in al hoe groter omstredenheid gedompel en is blykbaar die een stelsel wat die regering wil deurvoer om almal behalwe taxi’s en busse te laat betaal…

Vermindering in e-tol tarief

Met die geweldige teenkanting wat motoriste openbaar het in die afgelope jaar, was die druk sodanig op Sanral, dat die regering verplig was om die tarief te verlaag. Die uitstaande…

rolex replicas for sale