ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 21, 2015

Betrekking vakant

Ons benodig die dienste van n handvaardige nutsman. Die geskikte kandidaat is tussen 30 en 40 jaar oud en beskik oor eie vervoer om by die werk te kom. Moet…

Suid-Afrika gestriem oor renosterhoring-beleid

Kaapstad – . Die Suid-Afrikaanse regering loop behoorlik deur vanaf internasionale instansies oor sy beleid van handel met renosterhoring. Tydens die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies wat aangebied…

LUR dryf onderwys tot konflik-vlak

Die LUR vir onderwys in Sentraal Transvaal is besig om die gemoedere van Afrikaners in dié provinsie tot gevaarlike konflik-vlakke te dryf met die skrywe wat aan skole gerig is…

Sentraal Transvaal se water skoonste

Die drinkwater van Sentraal Transvaal word deur die regering se sogenaamde “Bloudruppel” verslag as die skoonste in die land beskryf. Kort op dié provinsie se hakke volg die Wes-Kaap wat…

Oupa pleit biddend vir kleintjie se herstel

Oupa pleit biddend vir kleintjie se herstel Johannesburg -. Oupa Thys Marais van Middelburg in die Oos-Transvaal se oë is vol trane oor sy kleinkind, Aiden, wat sowat 2 weke…

’n Toespraak in die parlement

Een van die take van hierdie departement is nasiebou. Hoe doen jy dit? Kan jy nasiebou afdwing met wette en verpligte aksies? Nee, jy kan nie. Mense wat nie belasting…

Passasierskip beland op die rotse

’n Luukse passasierskip, die Norwegian Dawn, het op die rotse beland tydens sy vaart vanaf Bermuda na Boston. Die ultra-luukse skip, met sy 2,675 passasiers aan boord, het ’n bemanning…

Bejaarde word wreed vermoor

Bellville -. Mev. Daphne Higgins (86) se lewelose liggaam is Vrydag in haar woonhuis gevind in die woonbuurt Heemstede waar sy alleen gewoon het. Haar dogter Eileen sê sy is…

Egpaar ernstig beseer in byl-aanval

’n Egpaar van Wes-Transvaal wat ernstig beseer is tydens ’n plaasaanval, gaan waarskynlik later rekonstruksie chirurgie ondergaan aan hul kop en gesig. Die egpaar, wie se name nie bekend gemaak…

Amptenare kry 7%, stakings afgeweer

Vakbonde en die regering het Dinsdag ooreengekom om staatsamptenare vanjaar ’n 7% salarisverhoging te gee, wat blykbaar ’n staking van 1,3 miljoen amptenare vir vanjaar sal afweer. Die swart vakbonde betrokke…

Pasop vir kietsie!

Met ’n katjie in die huis, is almal gelukkig, totdat een van die gesin die ernstige oogsiekte, gloukoom, opgedoen het. Mense se kanse om die siekte op te doen, wat…

rolex replicas for sale