ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 20, 2015

Nuusflitse – 20 Mei

Boodskappe van medelye het op Bryanston High School se Facebook-blad ingestroom nadat ’n gr.10-leerling se lyk Saterdag op die spogskool St. Stithians se skoolgronde gevind is. Aubrey Dlodlo (16) se…

Die kern van die saak

Ek is opnuut verstom deur die planne van agbare Tina Afgemat Petterson. En dit is haar grootste prestasie tot op hede, want ek word nie maklik stomgeslaan nie! Gereeld geslaan,…

Wat wil jy hê?

“En nadat hulle deur was, sê Elía vir Elísa: Begeer wat ek vir jou moet doen, voordat ek van jou af weggeneem word. En Elísa antwoord: Laat dan tog ’n…

ANC wys gesindheid teenoor media

Die sekretaris-generaal van die ANC, mnr. Gwede Mantashe, het na ’n vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) dié naweek, ’n kritiese joernalis Sondagmiddag uiters vyandig en geïrriteerd…

Solidariteit neem deel aan nagmars

Die vakbond Solidariteit gaan môreaand saam met verskeie ander vakbonde en gemeenskapsorganisasies aan ʼn nagmars in Soweto deelneem om die impak van beurtkrag op alle gemeenskappe in Suid-Afrika te beklemtoon….

Ons soetste taal

Dit is nie net die Britte van weleer wat teen die Vryburgers aan die Kaap gekant was omdat hulle nie wou verengels nie, hulle is vandag nog gekant teen al…

Selfbeskikking weer in perspektief

Ons volk koester weinig sake soos ons vryheid.  Daar is ook bitter min waarvoor ons al só baie en so sonder selfsug opgeoffer het, reg deur ons geskiedenis. Maar daar…

Hernude taalstryd in skole

Die LUR vir onderwys in Sentraal-Transvaal, Panyaza Lesufi, volhard in sy stryd teen Afrikaanse skole in die provinsie. Fedsas se Paul Colditz spreek die kommer uit dat die LUR voortgaan…

Sanral se e-tol inkomste realiseer nie

Sanral se e-tol inkomste realiseer nie   Verwagtinge en projeksies rondom inkomste wat deur e-tol gegenereer moet word, realiseer nie, en volgens statistiek wat die VF Plus na ʼn parlementêre…

Plaasmoord of Volksmoord?

Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika is, anders as die publiek, nie verbaas oor mnr. Ernst Roets van AfriForum se ontkenning dat ras ’n rol speel in plaasmoorde nie. Reeds op 9…

Wat beoog minister Tina met haar planne?

Aan die een kant skets die energie-minister, Tina Joemat-Pettersson, met beloftes en groot planne ʼn wonderlike prentjie oor die land se toekomstige energie-sekerheid. Aan die ander kant is die realiteit…

Nylrivier besoedel met swaelsuur

Nylrivier besoedel met swaelsuur Nylstroom -. Die Nyl buite dié Noord-Transvaalse dorp is met derduisende liters swaelsuur besoedel gedurende die afgelope naweek. Dit het gebeur toe ’n tenkwa wat die…

Vlagstryd in Nieu-Seeland duur jare

Die land se burgers is reeds vir baie jare in ’n debat met mekaar oor die amptelike landsvlag wat wapper oor die land. Aan die een kant is daar diegene…

Britte hou dalk binnekort referendum

Londen -. Premier David Cameron, wat onlangs met ’n volstrekte meerderheid die verkiesing in Brittanje gewen het, gaan blykbaar sy belofte gou nakom met die hou van ’n referendum oor…

Vrystaat ANC betaal nie subsidies

Bloemfontein -. In die Vrystaat is ‘n ernstige maatskaplike krisis aan die opbou. Verskeie nie-regering welsynsorganisasies (NRO’s) het sover vir die nuwe boekjaar nog geen subsidies van die regering ontvang…

Elf rooftogte in nege dae

Rooftogte in die omgewing van Sodwanabaai in Noord-Natal het so toegeneem dat die toerisme-bedryf in gevaar kom en die gebied in ’n spook-omgewing kan laat. Dit is die mening van…

Natuurbewaring swig voor geldmaker

Louis Trichardt -. Die noodsaaklike bewaring van die Limpoporivier gebied het ’n terugslag gekry toe die myngroep Coal of Africa (COAL) sopas toestemming ontvang het om kooks-steenkool uit die noordelike…

Klein seuntjie stof maters uit

Welkom -. ’n Klein knapie, Ryan Ferreira (4) het sy maters wat ouer is as hy, stof in die oë geskop deur nou die SA vêr-gooi kampioen te wees vir…

Sakeman swaar beboet oor K-woord

Bloemfontein -. Mnr. Patric Prior, ’n sakeman van die Vrystaatse hoofstad, is in die gelykheidshof gelas om aan ’n dosent, ene Gilbert Makanda, om verskoning te vra, en hom R80,000…

Vrystaat boere gaan hof nader oor waardasies

Boere in die distrikte van Rouxville, Zastron en Smithfield is hewig ontsteld oor die waardeerder van Sentraal Transvaal wat hulle plase tussen 50% en 150% hoër waardeer het as die…

Departement betaal miljoene aan Estina

Vrede -. Dit blyk dat die ANC regering steeds geld verkwis met miljoene Rand wat aan die omstrede Estina maatskappy betaal word. Dit vind plaas te midde van die bewering…

Duur motor vir bankrot munisipaliteit

Ladybrand -. Met die dienslewering wat haglik is, en ’n munisipaliteit wat naby bankrot is, het die ANC raadslede besluit om vir hulle burgemeester ’n blink en splinternuwe motor aan…

Kapers steek seuntjie met mes

Boksburg -. ’n Vyfjarige seuntjie het veelvuldige steekwonde opgedoen toe kapers die motor waarin hy was, se bestuurder uit die voertuig gedwing het en daarmee weggery het. Later is die…

Pragtige Rein reservaat in die mark

Die pragtige Rein privaat natuurreservaat van 2,500 hektaar, naby die Gouritsriviermond, is in die mark om verkoop te word en sal waarskynlik binnekort van eienaar verwissel. Die uiters gesogte eiendom…

Stropery – wat het gebeur?

Stropery – wat het gebeur? Jeffreysbaai -. Die geheimhouding wat voortduur oor die vierde renoster wat gestroop is by die Lomardini- reservaat, het wenkbroue gelig want die eienaar was aanvanklik…

Handel in horings lei tot internasionale spanning

Met die beoogde voorstel om handel in renosterhoring te wettig, word Suid-Afrika beskuldig daarvan dat hy onverantwoordelik is en die internasionale belanghebbendes word paniekerig oor die voortbestaan van renosters. Dit…

NVG slaan weer bolmakiesie

Politici sê die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) slaan bolmakiesie oor wie die omstrede en veelbesproke besluit geneem het om pres. Jacob Zuma van korrupsie aan te kla. Dit is die bewering…

Eis van miljoene Rand teen Departement

Die swak gesondheidsdiens wat in talle hospitale ondervind word deur pasiënte, het menige gedwing tot die hof om vir skade wat veroorsaak is, te vergoed. In die jongste voorval, word…

rolex replicas for sale