ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 19, 2015

Nasionalisme herleef in Brittanje

Alhoewel die Britte normaalweg stem vir die party wat die kieser se sak bevoordeel, is daar tog elemente van nasionalisme te bespeur wat ’n geruime tyd afwesig was in die…

Nog ‘n swaargewig as presidentskandidaat

Amerika -. Nog ’n swaargewig het aangekondig dat hy hom verkiesbaar stel as kandidaat vir die Republikeine in die wedloop wat nou momentum begin kry. Senator Lindsey Graham word beskou…

Brandstof en kos gaan duurder word

Die prys van brandstof sal waarskynlik met sowat 50 sent per liter styg met die aankondiging wat eiende Mei gedoen word. Gedurende Januarie vanjaar was die prys van Brent ru-olie…

Regering slaan bolmakiesie oor grond

Regering slaan bolmakiesie oor grond Die Minister van Landbou, Bosbou en Vissery, Senzeni Zokwana, het nou nuwe planne gemaak om uit die omstrede grondgryp-gemors te kom deur bekend te maak…

IS neem Irak se stad oor

Militante magte van die Islamitiese Staat (IS) het ’n belangrike stad in Irak oorgeneem volgens berigte in Europese koerante. Ramadi is ’n belangrike vesting wat tot onlangs nog onder beheer…

Vir die dames – Chrisopraas

In Bybelgedeeltes lees ons van verskillende edelstene wat sekerlik bietjie onbekend is vir ons. Chrisopraas staan ook bekend as Groen Agate. Chrisopraas is ‘n Engelse woord en kom van die…

Protes optog by Eskom kantoor gehou

In sy grootste krisis-uur is dit oënskynlik ‘sake soos normaalweg’ vir Eskom en die regering en dit is tyd dat dié kragvoorsiener besef dat ingrypende maatreëls getref moet word voordat…

Derduisende vreemdelinge vlug landuit

Die vreemdelingehaat het daartoe gelei dat byna 6,000 uitlanders hulle gehaas het om uit Suid-Afrika pad te gee weens xenofobiese aanvalle. Bykans 700 Mosambiekers, 3,500 van Malawi, en sowat 1,500…

Nog ‘n groen dorp?

Dit blyk dat dit nie net die Vaal City in Sentraal Transvaal is wat gaan opspring as ’n groen stad nie, want nou kom Wes-Transvaal met ’n soortgelyke plan om…

Bloemfontein hou inligting Ekspo

Bloemfontein -. Terwyl die mensdom oorweldig word met nodige, en onnodige inligting oor ’n duisternis onderwerpe, maak dit mense al meer verward en onseker oor die korrektheid daarvan. Om die…

Seun red vrou uit brandende huis

Germiston -. Jeandré Potgieter, ’n 15-jarige skoolseun van Els­park, Germiston, het so vinnig gereageer om ’n vrou te red uit ’n brandende huis, dat hy vir geen oomblik gedink het…

SA Internet-diens uiters swak

Dit word beweer dat Suid-Afrika se Internet-diens vergelyk met van die swakste ter wêreld en die grootste klagte van gebruikers is die hoë koste vir ’n bandwydte wat stadig is…

Eskom-plan — Munisipaliteite gaan vou

Die kragvoorsiener Eskom het glo ’n nuwe plan om krag te voorsien wat talle munisipaliteite ekonomies kan laat vou as dit werklikheid word. Die nuwe plan in kragvoorsiening sluit die…

Suksesvolle klopjag in Noord-Kaap uitgevoer

Kimberley -. Nog ’n suksesvolle klopjag is deur die polisie, in samewerking met die weermag uitgevoer om misdadigers vas te trek. Hierdie keer is klopjagte uitgevoer met Operasie Fiela wat…

Welpie-wesies betree jagveld

Welpie-wesies betree jagveld Addo -. Die drie welpies wat deur die Addo Nasionale Park grootgemaak is nadat hulle ma dood is weens ’n slangbyt, is nou groot genoeg om verskuif…

Terreurverdagtes word vergoed vir CIA marteling

Pole -. Die regering van Pole is waarskynlik die eerste land ter wêreld wat skadevergoeding betaal aan vermeende terroriste weens beweerde marteling in ’n geheime gevangenis. Die Poolse regering het…

Van Breda se huis te koop

Stellenbosch -. Die woonhuis van Martin en Teresa van Breda wat gelee is in die gholflandgoed, De Zalze, is nou in die mark om verkoop te word. Die moderne woonhuis,…

Polisie probeer dossier verkoop

Johannesburg -. Die Valke het op twee polisiebeamptes, asook drie hofklerke en ’n skoonmaker toegeslaan wat eersdaags in die hof sal verskyn omdat hulle blykbaar in ’n gesamentlike poging probeer…

Skole se tablette verdwyn spoorloos

In Sentraal Transvaal het die Departement van Onderwys 88,000 tablette aan skole verskaf om die leerproses te stimuleer en e-leer te bevorder. Hiervan is reeds sowat 3,500 by verskeie skole…

Pleidooi vir spesialis-eenhede verbreed

Al hoe meer klanke word gemaak dat die herontplooiing van polisie spesialis-eenhede bespoedig moet word om die geweldsmisdaad in verskeie provinsies van die land bekamp kan word. Die land is…

Skole word omgeskakel na dubbel-medium

Die Departement van Onderwys in Sentraal Transvaal het aangekondig dat 124 skole in die provinsie omgeskakel gaan word na dubbel-medium skole. Hiervan is 22 Afrikaanse skole, en die res is…

SAID in spervuur oor spioenasie

Na bewering het die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens (SAID) se Spesiale Projekte Eeenheid (SPU) onder die voormalige eenheidshoof Andries Janse van Rensburg, gesprekke van die Skerpioene oor die destydse ondersoeke na…

Op die Volksakker – Waar kom ons taal vandaan?

Ontstaan ´n volk uit taal, of is taal die vrug van volk-wees? Die golf van stemme wat graag volkskap en volks-eenheid wil bou rondom taal groei by die dag. Baie…

rolex replicas for sale