ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 18, 2015

Nuusflitse – 18 Mei

’n Staatsamptenaar wat aangevoer het sy is laat vir werk, is in hegtenis geneem nadat sy betrap is toe sy 224 km/h met haar BMW gery het.   ’n 53-jarige…

Vir die dames – Lachenalia viridiflora

Lachenalia viridiflora is een van die mooiste herfs en winter blommende bolplante. Dit is in die familie Hyacinthaceae (hiasinte). Hierdie plante is besig om uit te sterf en ons sien…

Motor rubriek – Renault Captur

Renault het ‘n nuwe “haas uit die hoed getrek” en dit is die Renault Captur. Van voor af gesien lyk dit soos die spreekwoordelike “Bulhond”. Dit is ‘n kombinasie van…

Gedruip? Toemaar, jy’s deur!

Suid-Afrika se onderwys standaard word nie net verlaag deur ’n leerplan nie, maar ook met sy metode om druipelinge van graad 11 oor te sit na matriek. In sewe provinsies…

Pleidooi vir Afrikaanse Universiteit oor kleurgrens

’n Roerende pleidooi vir ’n “eie Afrikaanse universiteit” en saambinding oor kleurgrense heen is tans gelewer as ’n oplossing om Afrikaans te bevorder. Dit is van die oplossings wat bepleit…

Nog ‘n inbreker word doodgeskiet

George -. Die vlaag inbrake in huise het in die afgelope tyd daartoe gelei dat huiseienaars hulle meer paraat gemaak het wat klaarblyklik die neiging om huise te teiken, minder…

Gesondheidsorg kry hulp

George -, Die gesondheidsorg in die Wes-Kaap kry hulp van die Universiteit van Kaapstad, nadat die instelling besluit het om mediese studente wat in hulle finale jaar is, oor te…

McBride word weer beskuldig

Dit wil voorkom asof die uiters omstrede Robert McBride al weer in die sop is, want hierdie keer word hy beskuldig daarvan dat hy R500,000 van die staat se geld…

Lieg die minister dalk

Die verkeerde inligting wat Fikile Mbalula, die Minister van Sport en Ontspanning, gegee het toe hy die datum van sy terugkeer uit Las Vegas gegee het, dui daarop dat hy…

Matie dosent afgedank oor SMS

Stellenbosch -. Die dosent van die Universiteit Stellenbosch wat ’n SMS met ’n rassistiese inhoud aan ’n student gestuur het, is deur die Universiteit se owerheid afgedank nadat hy erken…

Merino-tweeling toe amper drie

Cradock -. Mnr. Charles Jordaan van Keurplaas, tussen Cradock en Middelburg in die Oos-Kaap, het ’n sonderlinge ervaring gehad toe ’n merino-ooi die geboorte gegee het aan ’n lam met…

Staatsgreep poging in Burundi misluk

Bujumbura -. President Pierre Nkurunziza van Burindi is nie net terug in sy Paleis in die hoofstad nie, maar het ook in ’n verklaring gevra vir kalmte en toewyding nadat…

Fourie baba sterf wiegiedood

Die onafhanklike lykskouing wat gedoen is op die drie maande oue baba klein Gert Fourie, uitgevoer is, toon dat die baba nie verstik het nie, en ’n wiegiedood gesterf het….

Maak Polisie skoon van misdadigers

Met ʼn onlangse geskiedenis van misdadige polisiehoofde wat die direkte gevolg van politieke kaderaanstellings is, kan die ANC-regering nie verwag dat die publiek vertroue in die Suid-Afrikaanse Polisiediens moet hê…

Metro wil dienste so verbeter

Pretoria -. Die burgemeester van die hoofstad, Kgosientso Ramokgopa, sê die beplanning word gedoen om die aflewering van rybewyse, “met ’n veilige stelsel”, te verseker. Burgemeester Ramokgopa reken ’n algehele…

Huishulp toe groot skelm

Pretoria -. Liezel Pretorius moes uiteindelik uitvind dat die goed geklede huiswerker wat so betroubaar gelyk het, toe nie is wat sy voorgee nie. Verlede week het huishulp Celina meer…

Polisie betrap dief met massa ivoor

Polisie betrap dief met massa ivoor Die polisie het ’n  Viëtnamees betrap met die grootste vonds van ivoor en renosterhoring wat tot hede in Suid-Afrika gevind is. Die smokkelaar het…

Sy groot vriend kul hom met R2 miljoen

Sy groot vriend kul hom met R2 miljoen Bloemfontein -. ’n Boer van die distrik beweer hy is met sowat R2 miljoen gekul deur ’n jarelange vriend wat hy as…

Gemengde huwelik lewer probleme

Pretoria -. Thys Uys (34) wat met ’n swart vrou getroud is, en hulle twee kinders het tans nie veel vreugde nie nadat swartmense in die omgewing hom aangerand het…

Diewe in polisie gewaad stroop woonhuis

Bonnievale -. Die eens rustige Weskaapse dorp, Bonnievale, is deesdae ’n gevaarsone en mense word helder oordag besteel van kosbare eiendom. Die jongste voorval het plaasgevind in die distrik toe…

Kaapse Vlakte, misdaad paradys

Kaapstad -. Die bendes in die Wes-Kaap het nou sovêr gegaan dat die Kaapse Vlakte ’n misdaad paradys geword het, en polisie moet bontstaan om die skurke vas te trek….

IS terroriste vermoor 26 burgerlikes

Palmyra -. Die Islamitiese Staat (IS) terroristebeweging het Donderdag 26 burgerlikes vermoor deur ’n aantal van hulle te onthoof en ander te skiet. Die wrede moorde is in die naby…

Polisie meer skuldig as publiek

Te veel kere word mense aangekla omdat hulle vuurwapens van hulle afgeneem of selfs gesteel word uit die kluise waar dit geberg word. Maar hoeveel polisiebeamptes word aangekla weens dieselfde…

Staat gaan Facebook gebruikers ondervra

Mense wat op die sosiale media soos Facebook kommentaar gelewer het op die Anika Smit dood, gaan heel moontlik ondervra word. Anika s hande is albei deur die moordenaar afgekap,…

rolex replicas for sale