ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 15, 2015

Weerlig slaan 118 skape dood

Trompsburg -. Mnr. Neels Visser, van Plaatjiesfontein in die distrik het 118 skape verloor toe weerlig ’n trop van sy skape getref het. Swaar weer het verlede Saterdag oor die…

Medupi kragsentrale lewer 700 MW

Die Minister van Openbare Werke, Lynne Brown, beweer dat die omstrede Medupi-kragsentrale uiteindelik die 700 MW elektriese krag lewering bereik het. Dit is die eerste van ses eenhede by Medupi…

Nampo – Boere wys hul ontwerp vernuf

Die welbekende afdeling van “boerepatente” wat jaarliks wye belangstelling wek by die Namp-oesdag, het weereens nie teleurgestel nie, want boere het met splinternuwe idees gekom om boerdery ’n fraksie makliker…

Staatsgreep ruk Burundi omver

Pres. Pierre Nkurunziza van Burundi het sy land se inwoners gemaan tot kalmte nadat ’n sterk poging om die president te onttroon, blykbaar in ’n staatsgreep misluk het. In ’n…

Man skiet twee kapers dood

Durban -. Drie kapers wat ’n huis beroof het, wou kort daarna in ’n tweede rooftog, ’n ander man se motor kaap in die oprit van sy woonhuis, maar toe…

Balieraad wil Mzinyathi van die rol skrap

Die sage van genl Richard Mdluli, voormalige hoof van misdaadintelligensie, het ook daartoe gelei dat die Algemene Balieraad van Suid-Afrika  adv. Sibongile Mzinyathi, direkteur van openbare vervolging in Pretoria, se…

Bomplanter genooi na herdenking geleentheid

Die leiers van Front Nasionaal het ’n openbare uitnodiging gerig aan mnr. Rashid Aboobaker Ismail van die Suid-Afrikaanse Reserwebank om die gedenkbyeenkoms vir die slagoffers van die Kerkstraatbomaanval 32 jaar…

Geen plek meer vir Afrikaans

Die woord transformasie in hoër onderwys betekend eintlik daar is nie plek vir Afrikaans by die land se universiteite nie, sê dr. Pieter Groenewald.  Dr. Groenewald het met die begrotingstem-debat…

Selfoon maatskappy mik hoog

Die selfoonmaatskappy, Cell C mik na nuwe hoogtes in die mark, en het die voorafbetaalde lugtyd mark suksesvol betree, maar wil nou sy mark verder uitbrei. Die maatskappy het nou…

Regsman reageer oor Nxasana

Die direkteur van die Sentrum vir Grondwetlike Regte, adv. Johan Kruger het Maandag gereageer nadat die ondersoek na Mxolisi Nxasana se agtergrond deur die Presidensie opgeskort is. Volgens Kruger sal…

Chaos en nog meer chaos met Zuma

Pres, Jacob Zuma was vir die Russiese magsvertoon in Rusland, en sou na afloop daarvan nog samesprekings met pres. Poetin voer, waarna hy volgens die geskeduleerde program  Dinsdag om 7:00…

Ouma skuldig oor kleinkind se dood

Birmingham –.  Joyce Garrard (50) ’n ouma is skuldig bevind aan moord omdat sy haar 9-jarige kleindogter gedryf het om te bly hardloop tot sy ineen gestort het. Garrard is…

Vrou verjaag rowers toe sy skiet

Port Elizabeth -. Driekie Croukamp het wakker geword toe inbrekers om middernag die huis ingekom het, en met die eerste gewaarwording daarvan, haar vuurwapen gebruik en twee skote afgevuur. Die…

Ondersoek kos miljoene Rand

Die kommissie van ondersoek wat die geskiktheid van Mxolisi Nxasana moes ondersoek, en wat toe nie plaasgevind het nie, kos die staat blykbaar reeds sowat R20 miljoen. Mxolisi Nxasana moes…

VTM word glo beveilig

Pretoria -. Die erkende hoofbaken in die hoofstad, die Voortrekkermonument, gaan glo nou beveilig word in samewerking met die polisie. Gedurende die afgelope jaar is verskeie voorvalle van misdaad aangemeld…

Burgemeester gaan sy BMW verloor

Burgemeester gaan sy BMW verloor Vryburg -. Die burgemeester van die Taung-munisipaliteit gaan waarskynlik sy duur BMW verloor as die LUR vir plaaslike regering in die Noord-Kaap sy sin kry….

Man skiet vrou en homself

Rustenburg -. ’n Man wie se naam nie bekend gemaak kan word nie, het sy vrou, en daarna homself geskiet terwyl hulle in die slaapkamer was. Die egpaar se 15…

Gesondheid krisis al groter – verpleërs vlug landuit

Die goed opgeleide verpleeg personeel wil nie langer in Suid-Afrika werk onder die haglike toestande in hospitale waar onkundiges aan die hoof staan en die werksituasie onmoontlik maak nie. Die…

NOK pomp miljarde in swart nywerhede

Pretoria -. Die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) gaan blykbaar aan swart nyweraars sowat R23 miljard beskikbaar stel om hulle oor die volgende vyf jaar “toegang tot die hoofstroom-ekonomie” te gee. Die inligting…

As robbe die haaie vang

Kaapstad -. Die wêreld het elke dag iets nuuts wat selfs onverklaarbaar kan wees, maar as die prooi van ’n haai nou die rolle omkeer en robbe vang haaie, dan…

Nuwe spoedbeperkings laat hare rys

Motoriste sal beperk word tot 40 km per uur in stedelike gebiede, en op die breedste snelweg wat deur ’n stedelike gebied gaan, durf ’n voertuig nie 100 km per…

Kontrak kansellasie kos miljoene

Pretoria -. Die stadsraad van Pretoria (metro-raad) het die voorsiener van slim-kragmeters se kontrak summier gekanselleer, teen ’n reuse verlies wat deur belastingbetalers betaal word. ’n Woordvoerder van die Metro,…

rolex replicas for sale