CVO-skool Gromar bars uit sy nate
Die CVO-skool Gromar te Groblersdal is besig om letterlik en figuurlik uit sy nate te bars, soveel so dat dit nodig geword het om verskeie uitbreidings op die skoolterrein aan…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Die CVO-skool Gromar te Groblersdal is besig om letterlik en figuurlik uit sy nate te bars, soveel so dat dit nodig geword het om verskeie uitbreidings op die skoolterrein aan…
Gaan vra vir n plaaswerker en sy vrou wat soek hulle, dan sal hulle dadelik seq hulle soek nie die boer se plaas nie. Dit was n opmerking by Nampo-oesdag…
“Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as…
Die beskrywing van die nuwe ontwikkeling in die Vaaldriehoek as ‘n groen stad is net te goed om by verby te gaan. In die eerste plek is elke stad en…
Adv. Nazeer Cassim, voorsitter van die ondersoek-komitee wat die Mxolisi Nxasana, die nuwe hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) moes ondersoek, sê die hele ondersoek is deur ‘n vroegoggend-oproep van…
Bethlehem -. ’n Afdeling van die Charlotte Theron Kinderhuis het begin brand weens beurtkrag wat toegepas is, en kinders van die tehuis by kerslig moes opsnork. Die kinders moes inderhaas…
’n Onafhanklike prokureursfirma het in ’n vertroulike verslag aanbeveel dat Anwa Dramat, die voormalige hoof van die Valke, asook Robert McBride, vervolg moet word. Die opspraakwekkende bekendmaking van ’n verslag…
Die opposisielede het destyds beswaar gemaak toe sowat 40 onluspolisie die Malema party se LP lede hardhandig uit die parlement verwyder het toe hulle die president se staatsrede ontwrig het….
Bothaville -. Nampo het soos elke jaar, weer ’n aantal nuwighede wat elke boer se belangstelling sal prikkel, en hiervan is die saadblokke waarskynlik die gewildste nuwigheid. Die saadblokke is…
Steynsrus -. Vrystaatse boere het Eskom gedruk om sy sak te skud vir die skade wat hy veroorsaak het met ’n onnodige veldbrand wat groot skaede berokken het. In ’n…
Ons staan kort voor die herdenking van Jesus Christus se hemelvaart en die Pinkster-vieringe, waartydens ons die uitstorting van die Heilige Gees gaan herdenk. Wêreldwye onrus en onsekerheid bereik ongekende…
Johannesburg -. Die toekoms van goudmyne in Suid-Afrika is op ’n mespunt, en die moontlikheid dat goudproduksie geminimaliseer gaan word tot ’n onbeduidende inkomste bron, is nie uitgesluit nie. Goud…
“Daar is nie meer so ’n ding soos ’n Afrikaanse Universiteit in Suid-Afrika nie”, aldus die Minister van Onderwys, dr. Blade Nzimande. Volgens die minister is Universiteit van Pretoria ’n…
Kaapstad -. Polisiebeamptes in die Wes-Kaap het op die kantoor van die provinsie se Misdaadintelligensie-eenheid toegeslaan tydens ’n spesiale klopjag. Die Vryburger het vertroulik verneem dat die polisie gefokus het…
Die onlangse berigte en gerugte wat in die liberale media verskyn het waarin Marli van Breda se opmerkings in die sosiale media verkeerdelik vertolk word deur koerante, het die dogter…
Johannesburg -. Terwyl Cosatu vas staan dat Numsa nie op sy spesiale kongres sitting sal kry nie, is daar ’n ander klank van die Numsa kant wat daarop neerkom dat…
Die geweldige diep grot wat ontdek is aan die Wes-Rand in Sentraal Transvaal, word beskou as een van die merkwaardigste ontdekkings in die land vir die afgelope 100 jaar. Geoloë…
Londen -. Premier David Cameron van Brittanje, het met die aanstelling van sy kabinet, deeglik gebruik gemaak van die geleentheid om meer dames aan te wys in sy vergrate span…
Oudtshoorn -. ’n Groep toeriste van Indië het ’n noue ervaring beleef wat hulle waarskynlik nooit sal vergeet toe hulle in die Klein Karoo met ’n warmlugballon die omgewing bewonder…
’n Britse onderdaan, wat saam met sy Johannesburgse vriendin, Cheynne Holloway, op ’n staproete was, het haar verloor toe sy na haar dood geval het. Maar dit is nie die…
Satelliet opnames wat verlede week ontleed is, toon dat die wêreld se hoogste berg, Mount Everest, na die geweldige aardbewing in Nepal, nou ’n fraksie laer is as voorheen. Die…
Die SABC moes letterlik hul koppe in skaamte laat sak toe ’n TV-program wat aangebied is uit hulle Durbanse ateljee, die luisteraars na hulle telefone laat gryp het oor ’n…
Nuutste kommentaar