ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 12, 2015

Nepal kry weer reuse skudding

Katmandoe -. Nog ’n massiewe aardbewing wat die Richterskaal op 7,4 te staan gebring het, is vanoggend in die gebiede naby die Everest berge gevoel gedurende die vroeë oggendure. Derduisende…

Motor rubriek – Suzuki Ciaz GL

Gedurende die 80-jare het Suzuki sy verskyning gemaak op ons paaie. Deesdae is dit ‘n bekende gesig en is ‘n wye reeks modelle beskikbaar. Die nuutste model is die Suzuki…

Hy vat toe vir oumagrootjie

Indiana -. Drew Holm, ’n matrikulant van Seymour in Amerika, het verkies om sy 93 jarige oumagrootjie as metgesel na die matriekafskeid te neem. Netjies geklee, en in oumagrootjie Kathryn…

Kinder verdrinkings ontstellend

Te veel kinders het die afgelope week in die water beland, en alhoewel minstens twee gered is voor dit te laat is, het een peuter verdrink op Moedersdag by die…

Duisende ton mielies ingevoer

Graan SA het aangekondig dat die skattings vir invoer van mielies waarskynlik ietwat minder sal wees as wat aanvanklik beraam is. Die produsente-organisasie sê in sy jongste vooruitskatting, wat gebaseer is…

Politici help Valke in ondersoek

Die VF Plus het verdere inligting aan die Valke oorgedra wat kan help in die ondersoek na die beskadiging van die Paul Kruger-standbeeld in Pretoria waarvoor die EFF verantwoordelikheid aanvaar…

Skuldige gesoek oor massa-dood van voëls

Iemand is verantwoordelik daarvoor dat 50 witrug aasvoëls, 14 krans aasvoëls, en een monnik aasvoël vergiftig is, en naby mekaar dood gevind is. Die vermoede bestaan dat die slagting onder…

Boere sal nie kopgee oor nuwe grondgryp nie

Wit kommersiële boere van Suid Afrika, wat opnuut deur die ANC geteiken word, sal dit nie aanvaar dat die ANC-regering by wyse van die instel van grondplafonne, beslag lê op…

Skok-onthulling oor mensehandel

Skokkende feite en statistiek oor mensehandel  het tydens ´n vroue-konferensie van die Vrystaatse NG Kerk aan die lig gekom. ´n Voormalige slagoffer van mensehandel in Bloemfontein, Elanie Kruger, het saam…

Blankes op hulle voete oor regeringsplan

Kerke en ander belangegroepe veroordeel die regering se sogenaamde “gesondheidsplan” om kondome aan kinders in die skool van so jonk as 10 jaar oud, te gee. Hierdie plan is on-Christelik…

Sondagkoerant moet verskoning vra

Die Engelse Sondag koerant, Sunday Times, is deur die pers-ombudsman gelas om die voormalige krieketspeler en Protea kaptein, Graeme Smith, om verskoning te vra vir hulle berig “wat dinge te…

Boer skiet toe aanvaller hom slaan

​Edenburg -. Toe die aanvaller hom in sy huis ingewag, en met ’n yster oor sy kop geslaan het sodat die bloed oor hom stroom, het hy nie gehuiwer nie,…

Professor behaal 18 grade

Bloemfontein -. Prof. Hermanus Wessels (85) is ’n lewenslange student wat onlangs sy 18 de graad verwerf het aan die Universiteit van die Vrystaat (UV). Prof. Wessels se gesondheid het…

Kaapse snelweë word parkeerterrein

Kaapstad -. Die snelweë in die Wes-Kaap raak nou so oorbevolk dat dit eerder as parkeer terreine beskou kan word, en nie meer ’n snelweg is nie. Dit is die…

Boere erg ontsteld oor grondgryp planne

Wes-Kaapse boere is erg ontsteld oor die nuwe wending wat deur die ANC regering aangekondig is oor maksimum grond wat ’n boer mag besit nadat die herrie reeds los was…

Tegniese skool gaan spesialiseer

Bloemfontein -. Die Tegniese Skool Louis Botha beplan om sy kursusse uit te brei in die lig van die ernstige tekort aan tegniese vakmanne wat tans in die land ervaar…

Weermag weier reddingspan se landing

De Aar -. Jaco Pieterse, ’n ervare vlieënier van ’n lugambulans, moes noodgedwonge ’n noodlanding op ’n onbekende grondpad uitvoer terwyl dit stikdonker is, bloot omdat die weermagbasis glo nie…

Man met moordplan uitgevang

Londen -. Emile Cilliers (34), wat tans verbonde is aan die Britse Weermag, is uitgevang en in hegtenis geneem nadat hy betrap is dat hy gedurende die afgelope Paasnaweek sekere…

Strafregstelsel is flenters

Die half vergete politieke party, Cope, het sy stem verhef oor die strafregstelsel en is van mening dat dit reeds verflenter is weens die politieke agenda en inmenging daarin deur…

‘Verkeersbeampte’ vorder boetegeld

‘Verkeersbeampte’ vorder boetegeld Kaapstad -. ’n Skelm wat hom voorgedoen het as ’n verkeersbeampte het sy rieme styfgeloop na maande waarin hy motoriste se agterstallige boetegeld ingevorder het tot sy…

‘Groen stad’ se eerste sooi gespit

’n Groen stad word nou opgerig in die Vaaldriehoek ten bedrae van sowat R11 miljard en die eerste sooi is deur die premier van Sentraal Transvaal, David Makura gespit. Makhura…

rolex replicas for sale