ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 11, 2015

Nuusflitse – 11 Mei

Bok van Blerk en Hanna Grobler het hul babaseun verloor. Jenny Griesel, Van Blerk se agent, het dié nuus Maandagoggend bevestig. Sy sê dat die egpaar gevra het dat hul…

Misdaad-vlaag ruk rustige voorstad

Pretoria -. Skaars vyfhonderd meter van ´n plaaslike laerskool in Pretoria-Noord het rowers vroeg Maandagoggend toegeslaan op ´n onbekende man. Hy is in die andersins rustige, stil straat met ´n…

Waarheen Suid-Afrika?

“Hoe gaan Suid-Afrika uiteindelik lyk nadat die ANC met hom klaar is?”, vra die president van TLU SA, mnr Louis Meintjes, na die nuutste aankondigings oor grondplafonne wat minister Nkwinti…

Tolbos / Tumbleweed

‘n Tolbos is ‘n strukturele part van die bo-grondse anatomie van ‘n klomp spesies of plante, ‘n diaspoor wat, as dit volgroei en droog is, vanself loskom van die wortel…

Nagmerrie geboorte

‘n Egpaar van Bloemfontein het te doen gekry met die onbevoegdheid wat deesdae in hospitale heers!. Na die geboorte van hulle babaseuntjie op 27 April, het die baba elke keer…

Regering wil Internet beheer

Groot kommer heers onder internet gebruikers oor die nuwe wending in regeringsoptrede wat daarop dui dat spioenasie gedoen gaan word op enige iemand wat die sosiale media gebruik om ’n…

Rusland se magsvertoon beïndruk

Wladimir Poetin en sy raadgewers het met ’n reuse magsvertoon die wereld beindruk al het Westerse leiers nie sy bekendstelling van ’n nuwe T-14 Armata bygewoon nie. Rusland het sy…

Poskantoor se dae getel

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor se dae is waarskynlik getel, en alhoewel die plannemakers dink hulle kan binne twee jaar weer die poskantoor op in gesonde wins basis kry, meen ander die…

Miljarde Rande se tender struikel

Die grootste tender wat nog in Suid-Afrika toegeken is, en wat glo duisende nuwe werksgeleenthede sou skep, is besig om te struikel en kan dalk neerslaan. Gerugte doen die rondte…

Kgwadi se duistere strategie van vernietiging

“Die uitdagings is hoe ons inheemse tale by Afrikaans kan leer om ´n ontwikkelende akademiese en wetenskaplike taal te word.” Met hierdie opmerking en ander mooi gekose woorde het Dan…

Nog Eskom prysstygings skok SA

Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het verlede Vrydag bekend gemaak dat ’n aansoek van Eskom om die elektrisiteitstariewe in die land nog verder te verhoog, op ’n dringende basis oorweeg. Die…

Tories regeer Brittanje sonder koalisie

Die Konserwatiewe Party (Tories) van David Cameron het ’n verrassende oorwinning behaal in verlede week se algemene verkiesing toe hy ’n volstrekte meerderheid behaal het wat die party die regerende…

Nagtelike klopjagte ‘n reuse sukses

Na 1994 het die regering hom sterk uitgespreek teen die “wreedaardige gebruik” wat tydens apartheid toegepas is, om klopjagte uit te voer in swart woongebiede gedurende die middernagtelike ure. Nou,…

Vrystaatse Kubane werk nog nie

Die Vrystaatse Departement wat die klomp Kubane moet rig, is blykbaar nie opgewasse om hulle aan die gang te kry met die water en sanitasie werk wat hulle moet doen…

Barbaarse veediewe slaan skape dood

Corolina -. Mnr. Johan Combrink het 13 lammers verloor wat deur skaapdiewe met ’n heiningspar doodgeslaan is. Die skaaplammers was almal drie maande oud, en het oral rondgelê waar hulle…

Nog pogings om Afrikaans te diskrediteer

Dit blyk asof prof. Jonathan Jansen sy ware kleure nou eers begin wys as hy vae bewerings maak in ’n poging om Afrikaans as onderrigtaal by die Vrystaatse Universiteit te…

Pas op vir huishulpe!

Pas op vir huishulpe! Etlike jare gelede was verskeie huishulpe betrap dat hulle babas in ’n stoof se oond sit en dit dan geleidelik verhit, met die gevolg dat die…

Terroriste aanval van 20 Mei 1983 word herdenk

Om 4:30 nm op Vrydagmiddag 20 Mei 1983 ontplof ‘n kragtige motorbom naby die SA Lugmaghoofkwartier in Kerkstraat, Pretoria. Die bom is geplant deur Aboobaker Ismail van die ANC se…

Boer halfdood na graaf-aanval

Mnr. Gerhard Kunneke, ’n boer in die Nelspruit distrik het die dood net-net vrygespring toe hy weens beurtkrag sy kragopwekker wou afsit. Kunneke, ’n man wat met Macadamia-neut boer, sou…

Wyn met rooibos nie so goed nie

Rooibos behandelde wyn kan waarskynlik voordelig wees vir mense wat sensitief is vir die swael-behandeling wat normaalweg gebruik word, maar is nie noodwendig ’n gewilde smaak op die tong van…

Grondgryp kry nuwe kinkel

Waar die aanvanklike “plan” van die ANC die beskikbaarheid van landbougrond op ’n maksimum van 12,000 hektaar gestel het vir kommersiële boere, word daar nou vinnig bolmakiesie geslaan en nuwe…

SEB puntetoekennings is onwettig

Die staat se eensydige vertolking van kodes vir Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) ingevolge waarvan ondernemings punte op die SEB-telkaart verwerf, is onwettig. Luidens ʼn berig in Business Day het Suid-Afrika…

Metro-werker beskadig motoris se voertuig

Pretoria -. Christine Digovich, wat monsters materiaal koördineer, het by ’n kliënt se hek in Verwoerdburg gewag om ingelaat te word toe ’n munisipale werker nie sy randsnyer afgeskakel het…

Ontleding – Christelike vakansiedae

Vakansiedae en dan ook Christelike vakansiedae, kom deesdae al hoe meer onder skoot.  Onlangs is `n versoek deur `n Moslem-groepering aan die South African Law Reform Commission wat diskriminasie ondersoek …

SA nou ‘n oord vir genadedood?

’n Dosent verbonde aan die TUT reken glo dat Suid-Afrika bemark kan word as ’n toeristeoord en bestemming vir mense wat vra vir genadedood. Unathi Henama het in 2014 ’n…

"Klopjag-Bellville" was nie verniet nie

Kaapstad -. Die polisie in die Wes-Kaap se operasie “klopjag-Bellville” was nie verniet nie, want tydens die optrede is dwelmmiddels, vervalsings, ongelisensieerde wapens, en onwettige immigrante uitgesnuffel en die kwaaddoeners…

Polisie benodig media samewerking

Die werk van die polisie kan nie in algehele afsondering suksesvol gedoen word nie, en het die ondersteuning van die gemeenskap en die media nodig om van die land ’n…

AHI hoof kry ander weiveld

George -. Die Uitvoerende Hoof van die Afrikaanse Handels Instituut (AHI), Christo van der Rheede, het sy bedanking ingedien en sal eersdaags by Agri SA aanmeld vir diens. Sy bedanking…

Nuwe tegnologie help landbouers beplan

Wes-Kaapse boere gaan nou veel makliker inligting oor ’n wye reeks onderwerpe bekom deur net die internet te gebruik om daardie feite wat soms so krities noodsaaklik is, te bekom….

Suid-Afrika word weer die muishond

Die veelvuldige foute wat op nasionale en internasionale vlak deur Suid-Afrika gemaak word, is besig om van hom die wêreld se muishond te maak. Dit is die mening van kenner…

Busdiens los passasier by vulstasie

’n Bus van Translux waarmee mev. Anso ten Have vanaf Worcester na Bloemfontein moes reis, het haar in die middernagtelike ure agtergelaat op Colesberg toe sy gaan koffie koop het….

rolex replicas for sale