ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 8, 2015

OSI wys op internasionale spanning

Die bestuur van Oranje Sake Instituut (OSI) het kennis geneem van die rassespanning wat as xenofobiese aanvalle beskryf word en wat hewige internasionale kommentaar van ontevredenheid ontketen het. Van Suid-Afrika…

Lesers se hulp gevra

Twee getroue lesers van Die Vryburger wat probeer het om die veiligheid by Kleinfontein in stand te hou, is later van menseroof aangekla, en sou geen boete kry nie, maar…

"VE-dag" – oorwinning in Europa oor Duitsland, 1945

Die Redakteur Terwyl die wêreld hierdie oorwinning, vandag 70 jaar gelede vier, is dit ook nodig om nugter en objektief na die twintigste eeu te kyk. In kort was die…

Talle skenkings vir lykskouing van baba

Springs -. Mense vanoor die land het hulle bydraes gemaak om R10,000 bymekaar te maak vir die lykskouing op die driemaande oue baba wat met sy eerste dag by ’n…

Verkiesingsuitslae skud Britse politiek

Die Konserwatiewe Party van die Britse eerste minister, David Cameron, kan volgens aanduidings in die kussings bly met ‘n meerderheid binne sy bereik. Cameron sal egter na verwagting steeds ‘n…

Te veel polisie is verkragters

Nathi Nkleko, die Minister van Polisie, het op ’n skriftelike vraag gereageer en erken dat bykans 200 sake van verkragting teen polisiebeamptes ingebring is gedurende die afgelope boekjaar. In die…

Koeksister vervleg met kuns en tegnologie

‘n Baie tradisionele Afrikaner-simbool, die koeksister, het ‘n kreatiewe en moderne rol gekry om te vervul. En dit nogal in ‘n tyd waarin gedenktekens, veral dié omtrent die Afrikaner-geskiedenis die…

Afrikaans – politieke speelbal by Kovsies

Bloemfontein -. Afrikaans as akademiese voertaal is in gedrang by die Universiteit van die Vrystaat weens ‘n voorstel dat dit met Engels as onderrigtaal vervang word. Die vise-kansellier en rektor,…

Plaasmoord kos R5 miljoen en meer

Elke plaasmoord kos die ekonomie nou enigiets tussen R3 miljoen en R5 miljoen en dit kan selfs meer wees afhangende van verskillende faktore. Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid…

Linkse manteldraaiers

Dit is tog vreemd hoe die linkses hulleself ingeoefen het om manteldraaiers te wees, en hiervan is die Zille ondersteuners waarskynlik die mense wat dit vervolmaak het. Miskien sal hulle…

Middelburg maak hulle harte oop

Middelburg -. Die mense in die Oos-Transvaal het nie net hulle harte nie, maar ook hulle hand en beursie oopgemaak vir ’n egpaar wat nie oor ’n mediese fonds beskik…

Geskorste seniors in SAID bedank

Die geskorste adjunk-kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Ivan Pillay en Peter Richer, die geskorste groephoof van risiko en beplanning, het onverwags hulle bedankings ingedien met onmiddellike effek. Die SAID…

Nie Kubane nie, wel Italianers vir O-Tvl

Oos-Transvaal gaan glo ’n klomp Italianers invoer om die Kubane van die provinsie by te staan as dokters om die ernstige tekort aan te vul. Premier David Mabuza het bekend…

Skatryk familie aagekla vir diefstal

Johannesburg -. ’n Familie van Italiaanse afkoms wat hulle na bewering skatryk gesteel het oor ’n tydperk van tien jaar deur op onwettige wyse handel te dryf met ongeslypte diamante…

Balju besoek Pretoria munisipaliteit

Die burgemeester van Pretoria, ene Kgosientso Ramokgopa, se pleidooi het niks gehelp toe die balju beslag gelê het op meubels en ander ware omdat die munisipaliteit in gebreke gebly het…

Klein span, mooi sukses

Pretoria -. Die gewapende boef storm uit die plek waar tweedehandse motors verkoop word, draai om en mik met die vuurwapen op iemand…. Dit is toe dat mev Dolly Viviers…

Veiligheidsfirma moet eis betaal

Die ADT-veiligheidsfirma moet opdok vir die eis van mnr. Eugene van As, die voormalige Uitvoerende Hoof en voorsitter van Sappi wat in sy huis deur boewe aangeval is. Van As…

Nog terminaal siekes vra genadedood

Kort nadat die hof ’n uitspraak gelewer het op die versoek van ’n kankerlyer, adv. Robin Stransham-Ford, dat hy wel kwalifiseer vir ’n vorm van genadedood, het nog verskeie ander…

Mediese eis teen MediClinic

Bloemfontein -. Die MediClinic in die Vrystaatse hoofstad staar ’n eis van sowat R470,000 in die gesig nadat ’n stuk plafon van ’n kantoor op Nicolette Blaauw, ’n sekretaresse, neergestort…

rolex replicas for sale