ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 7, 2015

Nuusflitse – 6 Mei

Die Islamitiese Staat (IS) het verantwoordelikheid aanvaar vir die aanval in Texas buite ’n kunsuitstalling waar strokiesprente van die profeet Mohammed te sien was.   Gert (20) en Monique Fourie…

MS Chirurg se unieke ontwerp, markgereed

Die nood leer bid,  maar dit is net aangrypend as die nood daarby ook leer doen!                          Die 43 jarige MS (meervoudige sklerose) gestremde chirurg dr. Mike Pretorius het ‘n motor…

Bevesstiging – Heksejag teen Afrikaanse skole

Bykans 99% van die skole wat geteiken word om na dubbelmedium oor te skakel weens sogenaamde onderbenutting, is Afrikaanse skole. Uit die beskikbare inligting blyk dit dat net 4 van…

Geskiedenis verpligte vak vir regime-skole

Dit wil voorkom asof die vakbondwese nogmaals sy wil op die regime afgedwing het omdat daar toegegee is aan die eis dat geskiedenis ‘n verpligte skoolvak in staatskole moet word….

Naelskraap stryd in Britse verkiesing verwag

Die Britse algemene verkiesing op 7 Mei kan dieselfde tendens as in die res van Europa volg deurdat nie een van die groter partye ‘n definitiewe meerderheid behaal nie. Vir…

Vervoerbegroting verpas die bus

Die Minister van Vervoer se aankondiging van ´n beoogde voordele-skema ten behoewe van padongeluk slagoffers, het wye kritiek ontlok en dreig om wanbesteding deur haar department te oorskadu. Volgens die…

Stemme werwers

Die Redakteur Toe ek in die winkel staan en wag, lees ek sommer so staan-staan in die linkse koerant van ʼn vrou, ene Dianne Kohler Barnard, van die ver-linkse DA…

Transnet-pensioene maal in staatsmasjinerie

Goeie vordering is glo reeds gemaak om die staande statutêre verhoging van 2% wat pensioenarisse van Transnet se twee fondse jaarliks ontvang, te verhoog indien die fondse se finansies dit…

Vakbond!

Daar kan met reg gevra word wat is die doel van ‘n vakbond? Die doel van ‘n vakbond is om sy lede in die werk situasie te verteenwoordig. Dinsdag die…

Opposisieparty se kandidaat se bolmakiesie

Mmusi Maimane, die opposisieparty se een swart kandidaat vir die leierskap in die plek van Zille, moes twee dae na hy ’n erge flater begaan het, bolmakiesie slaan om die…

DBV keer Kerk se rodeo-fees

Wolmaransstad -. Die Hervormde Kerk se gemeente is glo verbied om ’n deeglik beplande rodeo aan te bied wat tydens die kerk se fees gehou sou word. Na wat verneem…

Tereurgroep verbind aan 19 moorde

Kaapstad -. ’n Gevreesde misdadiger van die Wes-Kaap, ene George “Geweld” Thomas word saam met ’n aantal meelopers glo verbind aan die moorde op 19 mense in die provinsie. Na…

Regering se gastehuis nou murasie

Kimberley -. In die Noord-Kaap staan ’n gastehuis wat moes werk werk verskaf vir die werkloses van Namakwaland, maar nou is daar net ’n murasie oor. Blykbaar is die gastehuis…

Polisie konfiskeer hope selfone

Kaapstad -. Die polisie het ’n man wat met sy BMW omgedraai het toe hy hulle sien, agtervolg totdat die man uit die motor gespring en weg gehardloop het. Die…

"Ons moet ook wittes aanstel"

Die Nasionale uitsaaier se bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, sê dit is die SABC se verantwoordelikheid om die verskeidenheid van mense in die land te weerspieël wat beteken dat hulle nie net…

Verwarring by Valke vergroot

Die verwarring rondom die skorsing van die voormalige valke-hoof, lt.genl. Anwar Dramat en die Sentraal Transvaalse Valke hoof, genl.maj. Shadrack Sibiya oor die uitlewering van Zimbabwiërs, vergroot en verdiep. Afgesien…

rolex replicas for sale