ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 6, 2015

Die Christelike vakansiedae

Geagte Redakteur In die lig van nuwe pogings om Christelike vakansiedae as amptelike vakansiedae af te skaf word baie oproepe tot gelowiges gemaak om ‘n stokkie daarvoor te steek. Met…

Junior personeel

Die berig wat handel daaroor dat sogenaamde junior personeel die nuwe vlaag van grondeise moet ondersoek het weer die effe sieklike, ondervoede en taamlik uitgeputte hamstertjie in my kop op…

ANC grondwet sal die Afrikaner vernietig

Op Solidariteit se krisisberaad was een van die standpunte wat gestel is, dat Afrikaners hulle grondwetlike regte moet opeis. Mnr. Andries Breytenbach, leier van die HNP sê in ʼn mediaverklaring…

Troos belowe

Dit het Ek tot julle gespreek terwyl Ek by julle bly; maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer…

Ru-olieprys styg

Dit lyk asof die lae ru-olie pryse vanjaar iets van die verlede kan wees. Die prys vir Brent ru-olie het op 4 Mei die hoogste prys vir 2015 bereik op…

Skip in gevaarwater

Terwyl Suid-Afrika se ekonomie steier onder die bestuur van die ANC-regime is daar steeds meer leiers en rasieleiers, ekonomies en ander opportuniste wat die “skip” wil red. Dit is interessant…

Waarheen nou!

Gedurende die afgelope weke het Suid-Afrika soveel intriges gehad dat dit nie vreemd is as Boere-Afrikaners nou met hernude erns rondkyk oor waarheen om te gaan nie. Oor baie jare…

Voedseltekort dreig in Zimbabwe

‘n Nuwe vloedgolf Zimbabwiërs kan oor die grense na Suid-Afrika stroom aangesien die buurland na verwagting weens ‘n erge voedseltekort 700,000 ton mielies sal moet invoer. Dit raak veral die…

Boere se veiligheid noodsaaklik

Altesaam 22 plaasaanvalle en 7 -moorde het sedert Januarie vanjaar in Noord-Transvaal plaasgevind. Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), het plaasmoorde sedert 2010 met 30% toegeneem. Desondanks hierdie syfers, het die…

Regime storm voort met onteiening

Geskrewe kommentaar sal Woensdag oor die Wetsontwerp op Onteiening in die parlement voorgelê word nadat slegs tien werksdae gegun is voordat hierdie insette ter tafel gelê word. Dit is te…

CVO-skole hou Kultuurfees

Leerlinge van klein tot groot neem Woensdag 6 Mei in verskillende genres deel aan die jaarlikse Kultuurfees by die CVO Skool Pretoria. Nog ‘n aktiwiteit wat op dieselfde dag by…

Minister, sê jy is jammer of….

Suid-Afrika se Minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo, moet erken dat sy intelligensiedienste of onbevoeg is, of dat hulle doelbewus inligting verswyg het wat net in die laaste maand tot groot…

Hospitale nou ’n sterfplek?

ʼn Gesondheidstelsel wat nie behoorlik funksioneer nie, doen meer kwaad as goed, en alhoewel die Eed van Hippocrates bepaal dat pasiënte in die eerste plek nie leed aangedoen moet word…

NG Kerk leraar ontevrede oor Belhar

Talle leraars van die NG Kerk is blykbaar gegrief en ontevrede omdat lidmate van die kerk geweier het om die beswaarskrif van Belhar as belydenisskrif te aanvaar. Dr. Coenie Burger…

Nog ‘n moord in veiligheidsoord

’n Moordenaar het daarin geslaag om “ongesiens” in Serala View-veiligheidskompleks gedurende die vroeë oggendure te kom, by ’n huis in te breek, goed uit die huis te dra, waarna hy…

Missiel tref hospitaal

’n Veldhospitaal in Sirië het onder skoot gekom toe vegvliegtuie van die regeringsmagte ’n missiel afgevuur het wat die Gift of the Givers se hospitaal getref het. ’n Woordvoerder van…

Politieke leier op Al-Kaïda se moordlys

Nederland -. Geert Wilders, die bekende politikus se naam verskyn glo op die lys van Al-Kaida wat as teiken geïdentifiseer is. Die inligting is glo vrygestel deur ’n terroriste kenner,…

Dodetal bly styg in Nepal

Die dodetal in die aardbewing geteisterde staat Nepal, het reeds die 8,000 kerf verby gegaan, en nog talle lyke word onder die puin uitgehaal. Gesondheidsdienste word ’n hoë risiko want…

Moederskap – Noorweërs heel bo

Om getel te word as een van die wêreld se beste moeders, moet vroue waarskynlik maar gaan kyk wat doen ’n Noorweegse ma. Noorweegse moeders is onlangs aangewys as die…

Die groter aanslag kom

Dit was die vêrsiendheid van wyle dr. Verwoerd, destydse premier van Suid-Afrika, wat gewaarsku het dat die groot aanslag op Volksnasionalisme in aantog is. Hy het gesê die dag sal…

Swellendam kry kring TV

Swellendam -. Die gemeenskap van die dorp het siek en sat geword vir die misdaad en besluit om self iets daaraan te doen, en nou pronk die stad met twee…

Kaapse stadsraad soek meer geld

Kaapstad -. Die stadsraad van die moederstad gaan blykbaar ’n onrealistiese verhoging van 11% op sy inwoners afdwing vir grondbelasting om sodoende ’n bykomende R650 miljoen in die kas te…

Al weer ‘n korrupsie-ondersoek

Dit blyk asof daar geen einde is aan korrupsie voorvalle in Suid-Afrika nie, want bykans elke week is nuwe voorvalle ontdek wat ondersoeke verg. Dit is die waarneming van ’n…

Terroriste skiet sakevrou

Johannesburg -. Die eienares van twee uithang restaurante, Celia da Costa (48), van Bedfordview is deur drie terroriste aangeval en doodgeskiet nadat hulle haar agtervolg het. Celia was Saterdag met…

rolex replicas for sale