ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 5, 2015

Afrikaans – kombuistaal tot vryheidstaal

In veral die tydperk van die tweede taalstryd was Afrikaans onder geweldige druk vanuit die Engelse oord. Na 1902 was Milner en andere vasberade om die oorwonne vyand te verkneg….

Nuusflitse – 5 Mei

Nieu-Seeland is Maandagmiddag deur ’n aardbewing, wat 5,6 op die Richterskaal geregistreer het, getref. Geen beserings of ernstige skade is aangemeld nie.   Die countrysanger Fredi Nest (56) se familie…

Op die Volksakker – Vreemdelingehaat dwing ons tot vryheid

Die media is eensklaps vol allerlei regerings-advertensies teen vreemdelingehaat. Verskeie bekendes spreek hulle openlik uit daarteen. Selfs SANRAL se elektroniese kennisgewingsborde verkondig dat die agentskap én die Departement van Vervoer…

Munisipaliteit betaal regskoste van aangeklaagdes

Dit het op die lappe gekom dat die regskoste van ‘n voormalige burgemeester en ‘n finansiële bestuurder betaal word deur die einste Vrystaatse munisipaliteit waar hulle na bewering tenderbedrog gepleeg…

Lewenstyl bepaal ‘n lang lewe

‘n Studie wat oor ‘n tydperk van ‘n halwe eeu deur Sweedse navorsers gedoen is, het ‘n paar sleutelgeheime omtrent langlewendheid openbaar. Die gesondheid van 855 mans wat in 1913…

Afrikaanse skole bly hoofteiken

Die soeke na beskikbare plek by skole moet na alle skole in die provinsie uitgebrei word, meen die Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas). Alhoewel Sentraal-Transvaal se LUR vir onderwys, Panyaza…

Verhuurder kul met staatsgrond

Na ’n dekade is ‘n Johannesburgse sakeman sy hoogs betalende huurinkomste van R1 miljoen per jaar kwyt nadat die Sentraal-Transvaalse regering uiteindelik wakker geskrik het. Na ‘n ondersoek het die…

Oud Suid-Afrikaners presteer as suiwelboere

’n Egpaar van Suid-Afrika, wat hulle in die verre Nieu-Seeland gaan vestig het, is die naaswenners in die grootste suiwel kompetisie van die land. Johan Blom en sy gade, Theona,…

Endofaun-dieretuin in haglike toestand

’n Groep wat bekend staan as die Ban Animal Trading se afdeling, Endofaun-dieretuin, wat ’n lid is van die Pan-Afrika vereniging vir dieretuine, naby Bapsfontein aan die Oos-Rand, word nou…

SA vroue tel onder die bestes

In die Amerikaanse wildjag kompetisie vir vroue, is 20 semifinaliste aangewys wat meeding om die eerste plek in die Amerikaanse Extreme Hunters-kompetisie. Van die 20 is 16 Amerikaners en Kanadese…

Pres. Zuma sal moet antwoord

Pres. Jacob Zuma moet teen 8 Mei reageer op klagte van haatspraak wat die Menseregtekommissie (MRK) teen hom ondersoek na sy uitlatings oor Jan van Riebeeck in Januarie vanjaar, sê…

Jayde se man aangekla

Uitenhage -. Die onderwyseres Jayde Panayiotou van Uitenhage, wat in April vermoor is, se man het vlugtig in die Port Elizabeth-landdroshof op aanklag van moord verskyn. Christopher Panayiotou (28) word…

Klipgooier beseer motoriste

In ´n daad van sinnelose geweld is bakstene na motors geslinger op die N12 snelweg, suid van Johannesburg wat verskeie motoriste ernstig beseer het.  Die agt-jarige Caden Slabbert en Marionette…

Wie het betaal?

Die Minister van Sport en Ontspanning, Fikile Mbalula, het blykbaar besoek gebring aan Las Vegas, om na die saai, eentonige en verbeeldinglose geveg te gaan kyk van twee boksers wie…

Wie stem vir wie!

Gedurende die afgelope weke moes die Afrikaanses sien hoe hulle Black Sash tante van weleer, die aftog blaas omdat die swart ondersteuners van die snaakse party klaarblyklik begin eise stel…

Baba gebrand in hospitaal

Boksburg -. Verlede jaar is ’n twee dae oue baba, klein Juan, deur klaarblyklike nalatigheid, ernstig beseer met ’n elektriese kombers wat hom gebrand het in die Bertha Gxowa-hospitaal van…

Marli byna gereed vir skool toe

Kaapstad -. Sy het ’n lang en moeisame stryd gehad, en alles is nog nie agter die rug nie, maar die dapper, en mooi geaarde Marli van Breda (16) kan…

Elfjarige leef, Departement sê anders

Mev. Claudine van Staden van Pretoria moes tot haar ontsteltenis ontdek dat haar seun, Damian (11) volgens die Departement van Binnelandse Sake, nie bestaan nie. Sy het aansoek gedoen vir…

Polisie helikopters is wrakke

Die helikopters van die polisiediens is nie net verouderd nie, maar van hulle is wrakke wat nie meer in die lug hoort nie, en behoort lankal vervang te gewes het….

Leerlinge kies Christelike opvoeding

Skole wat nou in ’n hofsaak in gedwing word oor die Christelike etos van die skole, se leerlinge het in ’n opname getoon dat hulle verkies om in ’n skool…

Woede oor renoster stropery

Jeffreysbaai -. Mnr. Johan Lottering het met moeite sy woede beteuel toe hy ontdek dat een van sy renosterkoeie en dié se kalfie deur stropers doodgemaak is in die Lombardini…

Spesialis-eenhede nou dringend nodig

Spesialis-eenhede soos in die dae voor 1994 het dringend noodsaaklik geword om te verhoed dat die land in totale anargie verval. Dit is die mening van ’n voormalige senior polisieoffisier…

Selfone oorsaak van padongelukke

  Te veel mense oortree die wet en gebruik ’n selfoon terwyl hulle teen redelike hoë snelhede ry op besige paaie en strate. Dit is die bevinding van ’n versekeringsmaatskappy…

Nuwe griepentstof nou beskikbaar

Die belangrikheid om voorkomende maatreëls te tref teen griep, is vanjaar meer belangrik as in die verlede, en mense met chroniese siektetoestande, swanger vroue, skoolgaande kinders, moet werklik seker maak…

rolex replicas for sale