ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 4, 2015

Aanvallers skiet man by sy huis

Johannesburg -. Mnr. Jan Byles (34) is vir geskiet nadat terroriste hom Saterdag in die kop geskiet het terwyl hy en ’n vriendin gesellig vleis gebraai het. Jan het eenkant…

Getuig of swyg?

Te midde van die vele ander aanslae, is daar een wat klaarblyklik min aandag in die media, selfs gonsblaaie, geniet. Die SALRC, as deel van ´n bykans dekade-lange hersiening van…

Nuusflitse – 4 Mei

Prins William en Cath​erine van Brittanje is ’n dogtertjie ryker.   ’n Kaapse stapper, Trevor Ward (53) wat ook ’n vrywilliger by redding tydens voorvalle in die berge is, het…

Huise vir stemme?

Port Elizabeth -. Die ANC se Minister van Menslike Nedersetting, Lindiwe Sisulu, het aangekondig dat R4,6 miljard bestee gaan word aan behuising in die Baai.  Die departement neem nou verantwoordelikheid…

Tuinsorg in Mei

Tuiniers het u opgelet hoe begin al wat plant is nou blom? Dis heerlike sonskynweer wat ons na buite lok om al hierdie blommende struike en blomme te geniet. Ons…

Motor rubriek – Chevrolet Cruze

Daar is verskeie veranderings aan die nuutste Chevrolet Cruze aangebring. Hierdie veranderings het hoofsaaklik aan die buitekant plaasgevind. Een daarvan is dat  die bekende “strikdas” kenteken van die Chev, verklein…

Eskom-werkers eet belastinggeld

Daar word geëis dat Eskom verantwoording moet doen oor die  fortuin wat aan kossubsidies vir sy werknemers spandeer word. Nagenoeg 17,000, oftewel 37% van Eskom se personeel het toegang tot…

Onkundiges doen grondeise navorsing

Grondeise word deur junior personeel van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming met geen gepaste agtergrond nie, nagevors. Die parlement se portefeuljekomitee oor landelike ontwikkeling en grondhervorming is meegedeel…

Moeilike pad lê voor vir blanke grondeis

Pretoria -. Twyfel bestaan of die reuse grondeis wat deur ‘n Durbanse ingenieur, Jurgens Christie, ingestel is, suksesvol sal wees. Dit gaan boonop ‘n stryd afgee om die wet te…

Miljoene Rand se heroïen gevind

Witrivier -. Die K9-eenheid het ’n lank gesoekte smokkelaar vasgevat en ’n besending van minstens 21 kg heroïen by hom gevind. Die dwelms se straatwaarde word op minstens R25 miljoen…

Nigerië eis miljoene van SA

Die regering van Nigerië gaan heel waarskynlik ’n eis van etlike miljoene Rand teen die ANC-regering instel vir skade wat xenofobiese aanvalle op sy burgers in die land veroorsaak het….

Wolmark vertoon stewig

Volgens die gegewens wat deur Cape Wools vrygestel is, het Merina wol ’n stewige 5,3% gestyg in verlede week se veiling, wat die prys op R121,68 per kg laat sluit…

Gewapendes slaan toe op Nedbank

Kaapstad -. Drie swaar gewapende diewe het verlede Saterdag toegeslaan op ’n tak van Nedbank in die Tuine-winkelsentrum en die bank beroof. Die drie gewapendes het met minstens vier groot…

ANC landbou-program, klaaglike mislukking

Die regering het een groot skip op die wye oseaan gesit, en daarmee wou hulle die land uit die landbouer se hand neem, maar die skip het soos die Titanic…

OB vra speaker om te beslis

Kaapstad -. Nie net die Openbare Beskermer (OB), adv. Madonsela nie, maar ook van die politici wend hulle nou tot die speaker van die parlement om uitsluitsel te kry oor…

Oud-polisieman kry 15 skote

Twee mans, wat vermoedelik verbonde is aan ’n terreurbende het minstens 15 skote afgevuur toe hulle ’n voormalige polisiebeampte voor sy buurman se huis doodgeskiet het. Kenneth Lang (47) het…

Laat die linkses maar betaal

Kaapstad -. Die nuus wat versprei word dat die St. George-katedraal in Kaapstad se dak besig is om in te gee, het wye reaksie uitgelok by verskeie meningsvormers in die…

Die ANC se ware gesig blootgelê

Met die hewige aanval van dr. Mathole Motshekga op adv. Thuli Madonsela, die land se Openbare Beskermer, gedurende die afgelope tyd is ’n duidelike vertoning van die regerende party se…

Polisie uitgevang, kry borgtog

Vyftien lede van die Polisiediens wat werksaam is in die werkswinkel-afdeling is glo vasgevat en op borgtog vrygelaat op aanklag van beweerde diefstal wat verband hou met polisievoertuie wat hulle…

Werkers verwelkom Zuma luidkeels

Lede van Cosatu en die vakverbond se aanhangers het pres. Jacob Zuma luidkeels verwelkom tydens die 1 Mei byeenkoms wat gehou is in Natal. Voor die president se aankoms het…

Nieu-Guinee geskud deur aardbewing

’n Aardbewing het Papoea-Nieu-Guinee Vrydag geskud, en die Richterskaal op 6,9 laat tril, om kort daarna nog ’n skudding te kry wat 7,1 geregistreer het. Die Amerikaanse geologiese diens het…

Kalahari.com in die woestyn

Kalahari het verlede week sy webblad se deur gesluit, en al sy belange is oorgedra na Takealot wat net meer as drie jaar gelede met ’n veel sterker en meer…

Navorsing – Toyota maak geld bymekaar

Toyota beplan om soveel as R50 miljard se aandele te verkoop ten einde fondse te gereneer om navorsing en ontwikkeling te kan doen met sy waterstof-brandstofselle. Na verneem, word daar…

Henri van Breda het ook regte

Die jongste seun van die vermoorde Van Breda-egpaar, Henri van Breda, se regsverteenwoordigers sê hulle het reeds etlike weke gelede aan die polisie, asook aan die Direkteur van Openbare Vervolging…

Zimbawiese misdadigers ontsnap

Die polisie van Noord-Transvaal is glo op die spoor van vier Zimbabwiërs wat onwettig in Suid-Afrika is, en wat uit aanhouding ontsnap het vlak by die hofgebou waar hulle sou…

Swak spelling laat rooigesigte

Die eerste voorval van swak spelling was ’n spelfout wat begaan is deur administrateurs van Krieket Suid-Afrika (KSA), en het almal laat bloos. Hierdie tweede mistasting laat egter die sosiale…

SA mediese span kry hospitaal

SA mediese span kry hospitaal Nepal -. ’n Dinamiese mediese span uit Suid-Afrikaanse is in Nepal as een van die beste noodlenigingspanne in die land “bekroon” toe hulle ’n hospitaal…

Moordenaar is R80,000 betaal

Uitenhage -. Die polisie swyg steeds en wil nie enige inligting vrystel oor die moord op die onderwyseres van Uitenhage, Jayde Panayiotou nie, maar inligting is ontvang dat haar man,…

Stakende werkers met hofbevel vasgevat

Bloemfontein -. ’n Aantal ontevrede vullisverwyderaars van die munisipaliteit van Bloemfontein moes met ’n hofbevel vasgevat word om te verhoed dat hulle voortgaan om ontwrigting te veroorsaak by die Glaspaleis…

Bloemfontein kort bou-inspekteurs

Die Bloemfontein metro-gebied beskik slegs oor vyf bou-inspekteurs wat amptelik in hulle diens, terwyl minstens ses poste is reeds vir ’n geruime tyd vakant is. Die toedrag van sake belemmer…

Skoolseuns bly geskors

Kimberley -. Die twee seuns wat ’n interdik wou bekom teen hulle permanente skorsing uit die Hoër Landbouskool Noord-Kaapland, is afgewys in die Hooggeregshof deur Regter Cecile Williams. Die dispuut…

Hof beslis oor terminaal sieke se versoek

Die Hooggeregshof se bevinding dat die terminaal siek man geregtig is om sy lewe te verkort, soos wat hy versoek het, het ’n nuwe vlaag van soortgelyke gevalle na vore…

Polisie trap smokkelaars vas

Nie net dwelms nie, maar ook perlemoen, was deel van die polisie se klopjagte in die Wes-Kaap waar sowat R1,5 miljoen se smokkel-voorraad uitgeruik is. Die polisie is glo bygestaan…

rolex replicas for sale