Duidelike, maar beskaafde verset
Groblersdal -. Die plaaslike gemeenskap van die dorp Groblersdal het gewys waartoe hulle instaat is toe mans, vrouens en kinders spontaan bymekaar gekom het op werkersdag en “Die Stem van…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Groblersdal -. Die plaaslike gemeenskap van die dorp Groblersdal het gewys waartoe hulle instaat is toe mans, vrouens en kinders spontaan bymekaar gekom het op werkersdag en “Die Stem van…
Nog ‘n yslike grondeis is in die “nuwe ooste” van Pretoria ingestel, maar hierdie keer is dit ‘n Boer wat grond eis. Die eis raak die Roodeplaat-dam se omgewing in…
Die empatie en geneulery van ‘n jong seun het ‘n positiewe nadraai gehad toe dit onlangs die lewe van ‘n renoster in die Natalse wildreservaat, Mkhuze, gered het. Klein Luke…
Kommer is uitgespreek oor Suid-Afrika se posisie op die ranglys van die pas vrygestelde verslag omtrent persvryheid in die wêreld asook die algehele afname van persvryheid wêreldwyd. Die jongste jaarverslag…
Betalingsoorkomste is met tien van die 20 voorste wanbetalende munisipaliteite in die land aangegaan nadat Eskom gedreig het om hulle krag in Junie te begin afsny. Die tien munisipaliteite waarmee…
‘n Sakeman beoog om Eskom, die Witbank munisipaliteit en die Minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, hof toe te vat oor die beoogde onderbreking van die elektrisiteitstoevoer na die dorp….
Die Openbare Beskermer (OB), adv. Tuli Madonsela was die afgelope Woensdag weer die teiken van ANC kritiek en kommentaar toe sy vir ongeveer drie ure in die Parlement aanvalle van ANC parlementslede en spesifiek…
Die TV kanaal, ASTV bied vanaf Saterdag 9 Mei 2015 ’n landbouprogram wat in belang van die boer en die verbruiker is. Die program, “Plaaspraatjies” begin om 6:00 en bied…
Pres. Jacob Zuma moet teen 8 Mei reageer op klagte van haatspraak wat die Menseregtekommissie (MRK) teen hom ondersoek na sy uitlatings oor Jan van Riebeeck in Januarie vanjaar, sê…
Die koningsprotea is ons land se pragtige nasionale blom en word ook die “heuningpot”, “koningsuikerbos” en die “reuse protea” genoem. Elke naam pas perfek by hierdie pragtig blommende struik. Koningsprotea…
Uitenhage -. Polisie in die Oos-Kaap se flink optrede het gesorg dat twee verdagtes in hegtenis geneem word in verband met die moord op Jayde Panayiotou. Die lewelose liggaam van…
Die Weight Watchers se stigter, Jean Nidetch, is Woensdag oorlede in Parkland in die VSA deelstaat Florida in die rype ouderdom van 81 jaar. Sy het ’n halfeeu gelede sowat…
Johannesburg -. Die massiewe treinbotsing wat by die Denver spoorwegstasie in Johannesburg plaasgevind het, is veroorsaak deur ’n masjinis wat nie gehoor gegee het aan die sein en spoedbeperking wat…
Worcester -. Die sogenaamde “dompas-stelsel” wat in Worcester gebruik word om misdaad te bekamp, is steeds in werking te midde van die Nasionale Polisiekommissaris se opdrag dat die stelstel gestaak…
Pretoria -. Die man wat glo die verloofde was van Nicolene Schreuder (35) wat Woensdag by haar kantoor doodgeskiet is, het hom vasgeloop teen die lang arm van die gereg….
Nuutste kommentaar