Monthly Archives: May 2015

Bejaarde dame wreed vermoor

Kaapstad –  Mev. Susan Loubser (79) van Ruyterwacht is Vrydag 22 Mei in haar woonhuis vermoor. Blykbaar is sy deur meer as een aanvaller aangerand en vermoor. Haar lewelose liggaam…

Bekende boer by huis doodgeskiet

Kuruman – ’n Bekende in die Noord-Kaap,  mnr. Christo Kruger (64) is deur terroriste aangeval en in die bors geskiet wat sy dood teweeg gebring het. Mnr. Kruger is op…

Clive kry uiteindelik parool

Mnr. Clive Derby-Lewis kry uiteindelik, na ’n hewige geveg van hofsaal na hofsaal, sy welverdiende parool om saam met sy sy familie en vriende in rustigheid te verkeer. Clive was…

Selfbeskikking of Vryheid

31 Mei bring uiteenlopende reaksies na vore. Ongelukkig is dit ´n dag wat, om vele redes, vandag by baie verbygaan. Republiekdag: die herdenking van die vestiging van die Republiek van…

SA soldate kom terug van DRK

Na net meer as ’n week se geskarrel en toutrekkery kan die bataljon Suid-Afrikaanse soldate terugkeer na ’n jaar se diens in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK). Die…

Fifa – Polisie moet bodkomitee ondersoek

Die VF Plus gaan ʼn klag by die polisie indien oor die moontlike betrokkenheid van persone in die Suid-Afrikaanse regering en die land se vorige bodkomitees vir die sokker-wêreldbeker, oor…

Zumaville – Zuma hoef nie te betaal

Die Nkandla-verslag van die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, lui dat pres. Jacob Zuma nie ’n enkele sent hoef te betaal vir die verbeterings en opgradering van sy private woonplek…

Fifa-skandaal – Minister sê SA het ‘n skoon oudit

Pretoria –  Die Minister van die Presidensie, mnr. Jeff Radebe, sê Suid-Afrika het na afloop van die 2010-Wêreldbeker sokker ’n skoon oudit gekry, en daarom sal die regering sy volle…

Nuwe tegniek ontwikkel vir veloorplanting

Kaapstad –  In die Tygerberg-hospitaal is ’n nuwe metode van veloorplanting ontwikkel wat nie net goedkoop is nie, maar skynbaar veel beter is as die metodes wat tot hede gebruik…

Hy het die doodskoot afgewag

Somerset-Wes –  Mnr. Pieter Carstens (53) het Woensdag gesê hy het die doodskoot verwag toe hy gedwing was om op die vloer te lê, en gewonder of hy of sy…

Universiteit Stellenbosch verwyder Verwoerd plaket

Stellenbosch –  Die owerheid van die Universiteit Stellenbosch (US) het ook onder druk geswig en verkies om eerder die weg van die minste weerstand te volg toe die  rektor en…

Vier skaapdiewe loop hulle vas

Jan Kempdorp – Die polisie het vier vermeende skaapdiewe vasgetrek nadat hulle op nege gesteelde skape afgekom het wat in ’n woonplek toegesluit was. Die vier diewe, tussen 23 en…

Veediewe erger as roofdiere

Boere in Suid-Afrika word letterlik kaal gesteel deur veediewe, en die omvang daarvan is veel meer as die enorme skade wat roofdiere jaarliks veroorsaak. Jaarliks word meer as 60,000 beeste…

Hani-vrou verwerp Clive aanbod

Johannesburg –  Die vrou van Chris Hani het die aanbod van mnr. Clive Derby-Lewis van die hand gewys om met mekaar in gesprek te tree waartydens hy ook sy verskoning…

Kubanieurs

Duisende tieners offer jaarliks etlike ure op, ure wat aan belangrike sake gewy kon word soos nooiens, rugby, asters, vriende, skone dames, stokperdjies en meisies. Hoekom? Om ekstra tyd voor…

Promosie – KSK as Finansiële Instelling op Kleinfontein

  Sedert sy ontstaan in 2004 is KSK dié Finansiële Instelling in die volkstaat groeipunt van Kleinfontein. Een van sy hoof doelstellings is om dit vir volksgenote moontlik te maak…

Fifa-skandaal tref SA

Suid-Afrika het nog ’n skandaal op sy kerfstok, en hierdie keer is daar sprake van korrupsie en omkopery gedurende 2010 ten bedrae van sowat R120 miljoen net om die Wêreldbeker…

Die uitnodiging

Suid-Afrika was oor dekades heen bekend as die staat wat een van die mees doeltreffende polisie-korpse ter wêreld gehad het. Sy kundigheid het daartoe gelei dat selfs in die dae…

Tender-gebou verwoes in ontploffing

Pietersburg –  ’n Gebou na aan die Departement van Onderwys se kantore waar tenders ingehandig word, is deur ’n reuse ontploffing uitmekaar geskiet. Kol. Ronél Otto, die polisiewoordvoerder in Noord-Transvaal…

Kinders bang vir strate

Wes-Kaap –  Dit is nie net die mense in die middestad van Johannesburg en Soweto wat bang is om snags in die strate te stap nie. Dit is veel erger…

Zuma tree op soos ‘n nar

Kaapstad –  Pres. Jacob Zuma het Donderdag probeer om die opposisie te konfronteer oor hulle optrede en gedrag, maar het toe self soos ’n nar al giggelende met handgebare sy…

Paleis gee groen lig vir referendum

Londen –  Brittanje moet voor die einde van 2017 ’n referendum hou oor die kwessie van EU-lidmaatskap, wat onder leiding van die huidige Torrie-bewind van premier David Cameron gehou sal…

Maharaj kry terugslag na operasie

’n Span bekwame dokters probeer Mac Maharaj se toestand stabiliseer nadat hy ’n erstige terugslag gehad het na afloop van verlede week se operasie wat hy ondergaan het. Hy het…

Hittegolf eis honderde lewens

Temperatuur wat gestyg het tot 50°C het tot die dood van 1150 mense gelei in die suidelike dele van Indië, en die verwagting is dat meer gevalle later aangemeld sal…

Van Breda-moorde – raaisel verdiep

Stellenbosch –  Die gesloer en stadige vordering in die moord ondersoek na die drie Van Breda gesinslede het verder verdiep toe vasgestel is dat ingebreek is by die polisie se…

Roofdiere laat boere swaar leef

Noord-Kaap –  Die landbouers in Suid-Afrika verloor jaarliks sowat R254 miljoen as gevolg van roofdiere wat maai onder die kuddes. Prof. H de Waal van die Vrystaatse Universiteit se fakulteit…

Rowers skiet verkeersbeampte op N7

Milnerton –  ’n Vroue verkeersbeampte, insp. Natasha van Roon, is deur twee misdadigers op die N7 geskiet terwyl sy in haar voertuig gesit het. Die twee mans het glo na…

Vrystaat vroue takel slaggate

Welkom –  Twee dames in die Vrystaat het nou genoeg gehad van slaggate en besluit om self iets daaraan te doen omdat die verantwoordelike beamptes versuim om hulle werk te…

Nog ‘n ligte vliegtuig eis lewe

Springs –  ’n Vlieënier het omgekom toe sy ligte vliegtuig wat besig was om op te styg, meteens neergestort het by die Springs-lughawe.  ’n Woordvoerder van die nooddienste aan die…

Nuusfotograwe in onderonsie met polisie

Johannesburg –  Nuusfotograwe wat foto’s wou neem van polisiebeamptes wat mense in hegtenis wou neem, het in ’n onderonsie met die polisie geraak en byna in die polisie se aanhoudingselle…

Vloedramp eis talle lewens

Houston –  Terwyl duisende oproepe om hulp gerig is, word talle mense vermis en het sowat 20 omgekom in ’n geweldige reënstorm wat oor die Amerikaanse deelstate Oklahoma en Texas…

Botsing met boormasjien ontwrig N1

Pretoria –  Vyf voertuie het in ’n botsing met ’n groot vragmotor wat ’n boormasjien dra, die N1 sodanig ontwrig dat die verkeer vir kilometers tot stilstand gedwing is. Die…

Vermaak of aanbidding?

“…want God is nie ’n God van wanorde nie, maar van vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges… Laat alles welvoeglik en ordelik toegaan.” – 1 Kor 14:33,40…

Tussentydse verligting vir Afrikaanse skole

Fedsas het gister die eerste verligting verkry vir Afrikaanse skole in Sentraal Transvaal. Deur ´n tussentydse hofbevel is die blatante politieke inmengery van LUR Panyaza Lesufi vir eers gestuit. Die…

Onderwyseres moet weer leer loop

Maretha Barnard (23), ‘n onderwyseres van die  laerskool Julian Muller in Groblersdal, is verlede Maandag ernstig beseer toe ‘n ander motor voor haar voertuig ingery het. Albei haar bene is…

Fedsas klap LUR onderstebo

Pretoria -. Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse skole (Fedsas) het ’n klinkende oorwinning in die hofgeding met die LUR van Sentraal Transvaal behaal toe die regter dit onomwonde gestel…

Clive — Vrydag sal regter uitspraak lewer

Pretoria -. Die Hooggeregshof in Pretoria sal Vrydag uitspraak lewer of die verontregte mnr. Clive Derby-Lewis (79) op mediese parool vrygelaat moet word. Regter Selby Baqwa het lang argumente aangehoor…

Agt weke wagtyd vir geboortesertifikaat

Suid-Afrika se Departement Binnelandse Sake waarborg dat aansoeke om ’n onverkorte geboortesertifikaat binne agt weke uitgereik sal word. In ’n land soos Switserland word die sertifikaat glo binne enkele minute…

VTM nou gevaarlike terrein

Pretoria -. Die afgelope naweek het ’n pa en sy seun die nare, en onverwagse ervaring beleef toe hulle by die Voortrekkermonument deur plakkerskamp bewoners aangeval is terwyl hulle met…

Op die Volksakker – Wie staan skuldig aan ons onderdrukking?

Wie staan werklik skuldig aan ons onderdrukking? Hierdie vraag raak meer dringend, namate nie net die fisiese aanslag op ons volk nie, maar ook die vergiftigende retoriek van politici verskerp….

WNNR voorspel wêreld sonder malaria

Pretoria -. Die wêreld sonder malaria is nie so vêrgesog nie, en kan met die jongste navorsing wat in die verband gedoen word, uiteindelik tot groot sukses lei, sê die…

Staatsdepartemente skuldig soos munisipaliteite

Ingeligte bronne beweer dat meer as 60 % van munisipaliteite verkeer in ’n finansiële verknorsing en het uitstaande skulde wat nie vereffen kan word nie weens ’n tekort aan fondse….

Grensoorlog-helde vereer met medaljes

George -. Verlede week is 6 manne, wat as helde bestempel is, vereer met die oorhandiging van medaljes aan hulle vir dapperheid tydens die Grensoorlog wat in 1989 beeindig is….

Prestasie bonusse vir onderpresteerders

Bloemfontein -. Die senior amptenare van talle munisipaliteite in die Vrystaat het in die vorige boekjaar prestasie bonusse ontvang ter waarde van meer as R7 miljoen. Dit is glo volgens…

Die rykes van Zimbabwe

Harare -. Pres. Robert Mugabe (91) en sy vrou Grace is nie welgesteld soos wat beweer word nie, maar opposisie lede in sy land sê die opname wat gemaak is,…

Afgevaardigdes by hotel beroof

Johannesburg -. ’n Aantal afgevaardigdes wat die Pan-Afrika-parlement bywoon, is reg voor die hotel in Midrand, waar hulle tuisgaan, oorval en beroof. Die afgevaardigdes is glo aangeval toe hulle in…

Man moet betaal vir blink klippies

’n Voormalige bestuurder in herwinning, verbonde aan die Super Stone Mining, moet sowat R6 miljoen terug betaal nadat hy glo ongeslypte diamante gesteel het en vir sy eie voordeel herverkoop…

Tony wil praat oor die "dronk-aanklag"

Tony wil praat oor die “dronk-aanklag” Terwyl die swaard oor die kop van die omstrede Tony Yengeni hang, sal hy blykbaar eersdaags hoor wat die toekoms vir hom inhou nadat…

Roeiers inspekteer SA riviere

Vir drie maande lank word 2,500 km afgelê deur twee yweraars in hulle kajakke om die Oranje- en Vaalrivier te inspekteer en mense bewus te maak van die uiters kommerwekkende…

Moet ons vlieë eet?

Kaapstad -. Met ’n landbou-projek wat eersdaags in die Wes-Kaap gevestig gaan word, gaan Suid-Afrikaners indirek vlieë eet wanneer hulle hoender of visgeregte wil nuttig. Volgens beplanning gaan die wêreld…