Daily Archives: April 30, 2015

Apartheid het hierdie land sterk gemaak

Jacob Zuma se stelling dat apartheid Suid-Afrika siek gemaak het, is kaf wat hy kwytraak om die agteruitgang van Suid-Afrika sedert die afskaffing van apartheid te probeer wegpraat. Die opmerking…

Nuusflitse – 30 April

Skade van meer as R2 miljoen is aangerig toe ’n vragmotor wat tien splinternuwe motors vervoer het op die N2 buite Albertinia omgeslaan het. Verbygaande motoriste het stadig gery om…

Ma klap klipgooier warm

Baltimore -. ’n Vrou wat haar tienerseun ‘n paar oorveë gee en hom in sterk gekruide taal vertel om sy deelname aan die chaos in die Amerikaanse stad, Baltimore, te…

Aanlyn-inhoud oor vreemdelinghaat afgehaal

Daar word beoog om plaaslike internetinhoud wat as rassisties en vreemdelinghaat beskou word, te verwyder. Dit vorm deel van samesprekings wat die Minister van Telekommunikasie en Posdiens met die hoofde…

Verkeersboetes gekanselleer

Die Johannesburgse metropolisie het 6 miljoen verkeersboetes ter waarde van R1, 35 miljard gekanselleer en het sodoende ‘n einde gemaak aan die onwettige praktyk om kennisgewings omtrent verkeersoortredings met gewone…

Eskom gaan munisipaliteite se krag afsny

Verskeie munisipaliteite in Oos-Transvaal en die Oranje-Vrystaat is deur Eskom in kennis gestel dat bykomende beurtkrag toegepas gaan word of die elektrisiteitsvoorsiening na van die dorpe vanaf 5 Junie afgesny…

Boere oes rowers uit mielieland

Die vindingrykheid en knap spanwerk van ‘n groot groep boere het daarvoor gesorg dat nege rowers in Oos-Transvaal aankeer is. Die verdagtes het ‘n werknemer van ‘n vulstasie in Mogenzon…

Nepal benodig miljarde se hulp

Die verwoestende aardskudding in Nepal het minstens 4 miljoen inwoners van die land ekonomies geknak volgens ’n verslag van die Verenigde Nasies (VN). Dié organisasie het nou ’n beroep gedoen…

Einde van SAID-skandale nog nie in sig

Die onlangs-aangestelde raad, wat die SAID se beeld in die openbare oog moet bestuur, het luidens die voorsitter, regter Kroon, bevind dat ´n geheime intelligensie-eenheid sedert 2007 onwettig bedryf was….

Botswana waarsku teen vreemde arbeid

Gaborone -. Woordvoerders van die Botswana regering het herhaaldelike waarskuwings tot boere gerig om nie enige goedkoop arbeid uit Zimbabwe in diens te neem nie. Die boere is aanbeveel om…

Ander reëls geld vir Wits

Mnr. Mcebo Dlamini, Studenteraadsvoorsitter by Wits, se uitlatings oor Hitler en Nazisme is uitdagend, uiters onsensitief en reflekteer ernstig op die vlak van opleiding by van ons universiteite. Die feit…

Instandhouding beïnvloed internet spoed

Johannesburg -. Die onderhoud op ondersee kabels in die seegebied naby Egipte is verantwoordelik vir die stadige internet in Suid-Afrika. Die maatskappy, Seacom, is verantwoordelik vir die instandhouding van meer…

Verengels van skole nie oor geld

Die druk op Afrikaanse skole in Sentraal Transvaal om as ʼn sogenaamde besparingsmaatreël hul deure vir Engelssprekendes oop te maak, en sodoende dubbelmedium te word, het niks met geld te…

Nigeriese magte red meisies uit woude

Die Weermag van Nigerie het ’n suksesvolle aanval uitgevoer op Boko Haram se rebelle in ’n operasie wat gemik is op die Sambisa-woude wat deur die terroriste ingeneem is. Die…

Voëlgriep teister volstruisbedryf

Oudtshoorn -. Voëlgriep is een van die plae wat die volstruisbedryf op die oomblik kniehalter en menige boer se toekoms in die weegskaal sit, is die mening van volstruisboere in…

Kaapstad kry ‘n vroue dekaan

Die Universiteit van Kaapstad (UK) het so pas sy eerste vrou as dekaan in die Departement van Ingenieurswese en Boubedryf aangewys. Prof. Alison Lewis, is reeds sedert 2013 aan die…

Word "affirmative" afgeskaf?

Een van die mees indringende vrae wat adj. pres. Cyril Ramaphosa sal moet beantwoord, is of hy met sy uitlatings beoog om die omgekeerde apartheid van “affirmative action” af te…

N-Kaap premier ondersteun Gupta

Bewerings is gemaak dat die premier van die Noord-Kaap ondersteuning aan die omstrede koerant, The New Age, gegee het en sowat R500,000 elke maand aan die koerant oorbetaal. Die koerant…

Boikot Suid-Afrika!

Die land wat moes dien as voorbeeld van demokrasie het toe ontaard in ’n liederlike voorbeeld van haat, spanning, moord en afguns, en sy demokrasie is ’n ’n naastenbye weergawe…

Buiteland beskuldig Zuma oor aanvalle

Harare -. Die Zimbabwiese Minister van Inligting het in ’n verklaring nie gehuiwer om pres. Jacob Zuma aan te vat oor sy uitlating dat die mense van die land kwaad…

Seuns wil terugkeer skool toe

Jan Kempdorp -. Die twee skoolseuns van die Hoër Landbouskool Noord-Kaapland wat vroeër skuldig bevind is van onwettige ontgroenings praktyke, en deur ’n tugkomitee geskors is, wil terugkeer skool toe….

E-tol kom na Wes-Kaap met voordele

Die Wes-Kaap gaan so met e-tol ingerig word dat dit vir die meeste motoriste bykans onmoontlik sal wees om dit vry te spring as die voorgestelde hoofpaaie, die N1 en…

Is dit ‘n volgende Nkandla?

Is dit ’n volgende Nkandla? Bloemfontein -. Alhoewel nie so swierig en rojaal as by Nkandla nie, het Ace Magashule, die premier van die Vrystaat, gedurende die 2011-12 boekjaar, verbeterings…