Daily Archives: April 29, 2015

Kantoorgebou word moordtoneel

Pretoria -. ’n Blanke vrou, wie se naam nie verstrek mag word nie, is by ’n kantoorgebou in die ooste van die stad doodgeskiet, en die vermoede bestaan dat dit…

Gereed vir die ergste

Die geweldige aardbewing in Nepal het weereens die besef gebring van die noodsaaklikheid om gereed te wees vir enige natuurramp of groot krisis wat die mensdom kan bedreig. Dit is…

Wat sê die slimmes van: Angelica wortel?

Psssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: Angelica wortel? Angelica is ‘n statige plant met lang stingels met geel blommetjies aan; hulle lyk soos sterretjies wat skiet –…

Sinvolle beleggings

“En Hy sê vir hulle: Pas op en wees op julle hoede vir die hebsug, want iemand se lewe bestaan nie uit die oorvloed van sy besittings nie.” – Luk…

Hoogskool onderwys

Ek is deeglik bewus van die uitdagings wat die onderwys deesdae bied in hierdie land van suur melk en bysteke, maar ek was salig onbewus van die unieke oplossings wat…

Kleintjies gesus met slimfone

‘n Nuwe Amerikaanse studie toon dat meer as een uit drie kinders het reeds voor hulle eerste verjaarsdag ‘n slimfoon of tablet hanteer voordat hulle eens kan praat of loop….

Slegs vier buitelanders dood in haataanvalle?

Die name van sewe mense wat tydens die vreemdelinghaataanvalle omgekom het, is bekend gemaak. Daar is egter slegs vier buitelanders wat uitgeken is, terwyl daar ook drie Suid-Afrikaners is wat…

Munisipale werkers staak al drie weke

Ventersdorp -. Munisipale werkers op Ventersdorp, in Wes-Transvaal, staak glo alreeds vir drie weke, en kan eenvoudig net nie hulle werk doen omdat hulle nie beskermende klere het om te…

"Blanke" in beursbewilliging nietig verklaar

Kaapstad -. ‘n Studiebeurs wat in ‘n testament vir behoeftige blankes beskikbaar gestel is om aan die Universiteit van Stellenbosch te studeer, is kragtens ‘n beslissing in ‘n toetssaak in…

Wettig of onwettig, hulle is in SA

Of hulle nou wettig in Suid-Afrika bly, en of hulle onwettig hier is, die werklikheid is dat hier derduisende migrante in Suid-Afrika bly omdat hulle nie meer in hulle eie…

Hospitaal oorstroom, skooldogters vergiftig

Bloemfontein –. Grootskaalse paniek het ontstaan toe sowat 145 skooldogters simptome van vergiftiging getoon het tydens ’n saamtrek van skooldogters by die  Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Amanda Appelgryn, ’n…

Oud-Valke kaptein verskyn vir R107 miljoen roof

Witbank -. Sowat 22 verdagtes, waaronder ‘n voormalige kaptein van die Valke sal weer in Junie in die hof verskyn in verband met ‘n rooftog van bykans R107 miljoen rand…

Beperk monitors se ligweerkaatsing

Daardie skerm van ‘n rekenaar of ‘n loopfoon waarna daar voor slaaptyd gestaar word, beïnvloed jou slaappatroon en produktiwiteit by die werk. Die ligweerkaatsing van die skerm laat jou brein…

Afrikaanse skole moet plek maak

Die LUR vir Onderwys in Sentraal-Transvaal, Panyaza Lesufi, wat berug is vir sy besonderse liefde vir Afrikaanse en blanke skole, het ‘n taakspan aangestel om juis hierdie skole te ondersoek…

Op die Volksakker – Waak teen belange-politiek

Rondom ons sien ons die vrug van ongebreidelde korrupsie, nepotisme en wetgewende tirannie wat vloei uit kommunisties-heidense leiersverering. Daar is egter veel meer as leiersverering wat hier plaaslik ´n rol…

Werkers en diewe steel saam

Rustenburg -. Winkelassistente en veiligheidswagte is blykbaar in ’n netwerk saamgevoeg met winkeldiewe wat hul strooptogte in Rustenburg uitvoer. Een van die winkels wat deurgeloop het, is die Jet-tak in…

Heilbron gaan op in vlamme

Heilbron -. Die Vrystaatse dorp Heilbron gaan in vlamme op. Die afgelope naweek het talle plekke in ligte laaie gestaan toe opstokers en vandale eers ’n BMW motor wat voor…

Nepal – reuse reddingswerk deur lande

Nepal se buurland, Indie, het sy eerste noodspanne binne 4 uur in die geteisterde Nepal gehad met sowat 300 opgeleide noodhulpwerkers. Daarbenewens het die Indiese regering 13 militêre vliegtuie, sewe…

Nepal gesondheidsdienste struikel

Katmandoe –. Die beperkte gesondheidsdienste in Nepal is besig om te struikel met ’n oorbelading van beseerdes wat versorging nodig het na die hewige aardbewing die land aan flarde geskud…

Israel ambassadeur moet huis toe

Lede van organisasies soos Cosatu, die ANC se jeugliga, Palestynse Solidariteit Alliansie, die SAKP en talle ander het gedreig met massa betogings by die ambassade van Israel as die land…

Kameelperd trap man dood

Mnr. Braam Bosse (45) is vermoedelik deur ’n kameelperd doodgetrap toe hy met sy fiets gery het by die Thaba Monate Lodge buite Warmbad. Kol. Ronél Otto, ’n polisiewoordvoerder in…

Wittes se tyd loop uit

Die wittes se tyd loop uit as Suid-Afrika se grondeienaars, is die opruiende woorde van Julius Malema tydens n byeenkoms van vryheidsdag waar hy as spreker opgetree het. Terwyl hy…

Egpaar deur dronk bestuurder omgery

Port-Elizabeth -. Mnr. Clayton Kensley (29) en sy vrou Sonnica (30), is deur ’n strompel-dronk vragmotorbestuurder raakgery toe hulle, soos gebruiklik, met hulle fietse gerei het ter voorbereiding van ’n…

Noodtoestand afgekondig in Maryland

Baltimore -. ’n Noodtoestand is in die Amerikaanse deelstaat Maryland afgekondig vir die Baltimore gebied nadat oproeriges in hewige gevegte met die polisie betrokke geraak het. Die goewerneur, Larry Hogan…