Daily Archives: April 28, 2015

Nuusflitse – 28 April

Thailand het op 511 olifanttande ter waarde van sowat R60 miljoen beslag gelê in een van die Chonburi-provinsie se hawens. Al die kratte was afkomstig van Kenia en is die…

Advokate veilig, vra hulp

Nepal -. Adv. Shane Matthews en adv Elsje Bezuidenhout is veilig, maar sit vasgekeer en benodig dringende hulp. Die twee het laat weet dat hulle veilig is, maar in nood…

Twee advokate gesoek in Nepal

Nepal -. Twee Suid-Afrikaners, adv. Shane Matthews (58) en adv. Elsje Bezuidenhout (46) wat as ’n paartjie saam in Nepal was, het soek geraak nadat die hewige aardbewing die staat…

Japan af, Griekeland op!

Die internasionale kredietgraderingsagentskap, Fitch, het Japan se ekonomiese gradering met een plek afgeskuif tot A vanafdie vorige. Die Japanse regering het onlangs die ongewilde stap geneem om die land se…

Bedankings uit onderwys geen krisis

Bloemfontein -. Die bedanking van gemiddeld sowat 650 onderwysers is vir die Vrystaatse Departement van Onderwys geen krisis nie. Die afgelope drie jaar het meer as 2,000 leerkragte die onderwys…

Nog perde kry perdesiekte in Oos-Kaap

Port-Elizabeth -. Minstens nog sewe gevalle van Afrika perdesiekte is gediagnoseer in die Oos-Kaap gedurende die afgelope week, en die moontlikheid van nog meer gevalle word voorsien. Drie van die…

Welkom Pedi, voertsek Afrikaans

Kaapstad -. Drie tale, Engels, Pedi en Zoeloe is aanvaar as “amptelike tale” in die Departement van Wetenskap en Tegnologie, wat die gebruik van Afrikaans uitfaseer. Dit is glo in…

Hy help nog waar hy kan

Hy brei vir almal wat dit nodig het, en dit te midde van sy 109 somers agter die blad. Alfred “Alfie” Date (109) brei vir almal kouse en babaskoentjies, truitjies…

Pres. Zuma sê alles is apartheid se skuld

Pretoria -. Die mense van die land is baie kwaad, en dit is alles apartheid se skuld, want hulle is ook sielkundig siek – en dit is as gevolg van…

Volkswagen voorsitter bedank onverwags

Teen alle verwagtinge in, het die voorsitter van Volkswagen se direksie, Ferdinand Piëch(78),  na 20 jaar in die amp, sy bedanking ingedien na afloop van ’n warm vergadering. Die bedanking…

Ford roep duisende motors terug

Amerikaners moet hulle Ford Focus motors terugneem na die handelaars omdat die deure ’n fout het wat meebring dat deure soms in die rybeweging kan oopswaai. Die Ford-motormaatskappy in die…

Onderwyseres betrap wat dagga kweek

Heidelberg -. ’n Onderwyseres van Heidelberg in Sentraal Transvaal is in hegtenis geneem nadat die Valke-eenheid op ’n huis in Kwikstertjiestraat toegeslaan het tydens ’n klopjag. Die Valke se dwelmeenheid,…

Britse rykstes word al ryker

Die rykes van Brittanje word al ryker, en die gaping tussen ryk en arm word al groter, maar Brittanje spog ook met twee Suid-Afrikaans gebore rykes wat tel onder die…

Gegroet getroue werker

Johannesburg -. Kaptein Flippie Vermeulen se Dakota DC-3 wat maandeliks ’n vlug oor Johannesburg onderneem met passasiers wat graag die uitsig wil bewonder, se dreuning sal eersdaags stil wees en…

Boervrou skiet met aanhoor van kode

Reddersburg -. ’n Boer van Reddersburg het ’n reëling gemaak in sy huishouding, om wanneer die gevaar groot is, ’n kodewoord uit te roep om die ander gesinslede te waarsku….

Internasionale bom tref ANC-regering

Kaapstad -. Die Nigeriese Departement van Buitelandse Sake se optrede het Suid-Afrika soos ’n bom getref toe dié land sy senior diplomate verlede Saterdag teruggeroep het. Martin Cobham, die waarnemende…

Beton wasbak kos derduisende Rand

Kaapstad -. Die stadsraad van Kaapstad verskil geensins van al die ander stadsrade in die land nie, want die uitermatige bevoordeling van iemand word ook daar toegepas. Dit is die…

Voedselsekerheid nou onseker

Dit moet nie as ‘n vanselfsprekende gegewe aanvaar word dat Suid-Afrika  voedselsekerheid op nasionale vlak het nie. Indien voedselsekerheid volgens die tradisionele maatstaf gemeet word, naamlik dat ‘n land voedselsekerheid…

Elektroniese afval besoedel die wêreld

Bykans 42 miljoen metrieke ton elektroniese afval het gedurende 2014 op die stortingsterreine van die wêreld beland. Ou rekenaars, uitgediende selfone, yskaste, mikrogolfoonde, elektriese ketels, televisiestelle, yskaste en dergelike goedere…

Hospitaal maak dit gerieflik vir ouers

Kaapstad – Die Rooi Kruis-kinderhospitaal het onlangs uitbreidings ter waarde van meer as R7 miljoen aangegaan om die verblyf van ouers moontlik te maak wanneer hulle kinders in die hospitaal…

Europa word oorstroom deur vlugtelinge

Rome -. Die blyk dat meer as 5,000 onwettige migrante weekliks uit Afrikalande na Italië en ander Europese lande gaan stroom in die volgende ses maande. Die toestroming gaan werklikheid…

Nog ‘n Kommunisteparty oppad

Johannesburg -. Die versterking van kommuniste se aanslag om Suid-Afrika volledig te beheer, is ’n stap nader met die onafhanklike kandidate wat in verkiesings gestel gaan word deur die United…

Keer die Kubane voor hulle vlug

Bloemfontein -. Die ANC-regering in die Vrystaat moes lelik wal gooi om te verseker dat die “ingevoerde” Kubane wat die gemors in die provinsie moet regmaak, nie ook voet in…