Daily Archives: April 27, 2015

Vir die Dames – Vuurpyle / Kniphofia uvaria

Tuiniers hierdie plante is darem een van die pragtigste blommende plante in ons herfstuine. Ja, meeste spesies blom in die herfs en dit vorm baie mooi fokuspunte in ons tuine….

Motorfiets rubriek – Zenith Gradua V – Twin

Zenith se Gradua sal vir twee redes, nog baie lank onthou word. Eerstens vir die pionierswerk wat gedoen is en tweedens vir die wyse waarop bemarking gedoen was. Hierdie motorfiets…

Dogtertjies red skilpadjie

‘n Klein karetskilpadjie het by wyse van spreke met die een voet in die graf gestaan, maar het danksy die vasbeslotenheid van twee dogtertjies oorleef. Die Campbell-gesin van Pietersburg was…

Ekonomies bemagtigdes bloei Eskom dood

Eskom se beleid om ingevolge swart ekonomiese bemagtiging tenders aan staatsbeheerde monopolieë toe te ken, is “die grootste diewe.” Die energie-analis, Ted Blom, het aan die Kaapstadse Persklub vertel dat…

Jong taakmag pas adjunk-minister op

Die Adjunk-minister van Verdediging en Militêre veterane, Kebby Maphatsoe, is kwaai oor die kole gehaal omdat hy strydig met bestaande wetgewing, 12 soldate van die SA Infanterie Bataljon as hekwagte…

Tande gewys oor geweierde visum vir Nzimande

Daar word oor en weer  geknor nadat Israel ‘n versoek geweier het om visums aan die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande, wat ook die Minister van Hoër Onderwys is,…

Vrae oor Van Breda-moorde nog onbeantwoord

Kaapstad -. Nuwe feite het aan die lig gekom rakende die moord op Martin (54), Teresa (55) en hul oudste seun, Rudi (22), drie maande gelede. Alhoewel die polisie, of…

Massiewe aardbewing tref Nepal

Die kragtigste aardbewing in meer as 80 jaar het die staat Nepal, ten noord-ooste van Indië, die afgelope naweek getref en na raming het meer as 2,600 mense omgekom. Na…

Man aangekla vir 71 bedrogsake

Oudtshoorn -. Die saak van die staat teen Rassie Kleyn, wat voor streeklanddros Mark van Wyngaard dien, sal na alle waarskynlikheid vir verdere verhoor tot 17 Augustus uitgestel word, aldus…

Australië geteister deur storm en stormwinde

Sydney -. Die oostelike kusgebied en binneland van Australië word die afgelope paar dae geteister deur erge storms en veral stormwinde van meer as 100 km/h in die omgewing van…

Moorde in Suid-Afrika stuur skokgolwe

Kaapstad -. Nie net die xenofobiese moorde en geweld in Suid-Afrika het die wêreld se aandag op die land gevestig nie, maar die wrede moorde op wittes die afgelope maand…

Bevrore kalkoene word flink gesteel

Barberton -. ’n Horde hongerige het vanuit die niet toegeslaan op ’n omgeslane vragmotor wat bevrore kalkoene vervoer het, en waarvan die bestuurder ernstig beseer in sy stuurkajuit vasgekeer was….

Gapende slaggate maak pad onrybaar

Port Elizabeth -. Kraters, groot genoeg om ’n klein motor in te sluk, is deesdae deel van die grondpaaie in die Oos-Kaap, veral in die Sondagsrivier omgewing waar dit nou…

Wêreldranglys wys SA is gevaarlik

Wêreldranglys wys SA is gevaarlik Suid-Afrika is in ’n oorlog met homself gewikkel, en kenners meen dat die situasie nog gaan vererger vanwee die polisie en weermag se onvermoë om…

Zuma-vertroueling kry OVK-pos

Vuma Glenton ­Mashinini is as ’n kommissaris van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) aangestel wat ook deur pres. Jacob Zuma goedgekeur en bekragtig is. Mashinnini se aanstelling tree op 1 Mei…

Talle dorpe nader donker tydperk

Minstens drie munisipaliteite gaan vanaf die begin van Junie sonder Eskomkrag sit indien hulle nie gehoor gee aan die kragvoorsiener se eis om die rekening te vereffen nie. Welkom en…

Dokter ‘verloor’ miljoene Rand

Dr. Solomon Ntsoko, ’n arts van Wes-Transvaal verloor sy kapitaal en sy luukse motorvoertuie ter waarde van sowat R12 miljoen wat hy van die Vergoedingsfonds bekom het op ’n onetiese…

Die jeug moet misdaad beveg

Bloemfontein -. Die stryd teen misdaad moet deur die jeug gevoer word, want hulle is die mense wat aan die leiers moet vertel hoe daar opgetree moet word teen misdaad…

Xenofobie – Wêreldskokke meer as wat verwag is

Suid-Afrika se kommunisties gesinde regering, net soos die res van die wêreld, het die koms van die “nuwe” Suid-Afrika besing met sy wonderlike grondwet en groot demokrasie. Met die land…

SABC bedryfshoof in die spervuur

Johannesburg -. Die Nasionale Uitsaaier is vasgevang in ’n kultuur van magsmisbruik, oneerlikheid en straffelose handelinge en dit regverdig dit die onmiddellike skorsing van die bedryfshoof vir ’n tydperk van…

Welbekende vas weens grootskaalse bedrog

Bellville –. Phil Robinson (48), ’n welbekende in Durbanville, wat saam met sy vrou Sandra, aangekla word van bedrog nadat hulle na bewering mense oortuig het om geld te belê…

Phiyega se bewerings verwerp

Kaapstad -. Die bewerings van genl. Riah Phiyega is nie korrek as sy sê lt.genl. Anwa Dramat het die Valke-eenheid verlaat omdat dit uit sy eie vrye wil was om…

Ma pleeg bedrog, kry 15 jaar

Bloemfontein -. Anne-Marie Swartz (51), ’n ma van twee kinders, moes verlede Vrydag in die streekshof van Bloemfontein hoor dat sy 15 jaar harde pad kry weens haar bedrogpleging. Sy…

Brand ruïneer boer se plaas

Paarl -. Mnr. Pieter Basson moes vir ’n tweede keer sien hoe sy plaas deur ’n veldbrand verwoes word, en hy bykans alles verloor het toe sy hele oes ook…

Vrou vlug om vlamme te ontkom

Wes-Kaap -. ’n Woeste reeks brande wat reeds vir etlike dae woed, het ’n boervrou laat vlug vir haar lewe toe haar motor begin brand het in die Bainskloof omgewing….

Israel weier dr. Blade se visumaansoek

Dr. Blade Nzimande, Minister van Onderwys, het so pas ’n vernederende internasionale klap van Israel gekry toe dié land geweier het om ’n visum aan hom toe te staan. Die…