Daily Archives: April 24, 2015

Boewe skiet boer in sy gesig

Drie gewapende terroriste het mnr. Ian van Druten (45) in sy gesig geskiet tydens ’n plaasaanval in die Vaalwater omgewing van Noord-Transvaal. Die aanvallers het vroeg Vrydag toegeslaan volgens mnr….

Nuusflits – 24 April

Twee mans, waarvan een vermoedelik ‘n lid van die Suid-Afrikaanse Weermag is, is in hegtenis geneem in verband met die opblaas van ‘n reeks kitsbanke in Transvaal. Die polisie het…

Gewelddadige misdadigers steeds voortvlugtig

Port Elizabeth -. Drie mans is voortvlugtig nadat hulle ‘n man in Port Elizabeth gekaap het en hom van ‘n groot som geld beroof het wat hy pas tevore onttrek…

Nkandla-verslag gesensor?

Verskeie LP’s vrees dat ´n verslag deur die Minister van Polisie, rondom nie-veiligheids opknappings by Nkandla, aan sensorskap onderwerp kan word. Ofskoon die verslag reeds voltooi is, word blykbaar gewag…

Internasionale Strafhof moet Zoeloe koning ondersoek

‘n Nigeriese groep het ‘n beroep op die Internasionale Strafhof in Den Haag gedoen om die Zoeloe koning, Goodwill Zwelithini, se “haatspraak” te ondersoek wat tot die vlaag aanvalle teen…

Outokrasie nogmaals in hof bevraagteken

Die Regsvereniging van Suid-Afrika het hom tot die hof gewend in ‘n poging om president Jacob Zuma se ondertekening van ‘n protokol om die mandaat van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG)…

Skoolkind dood na motorhek op haar val

Oos-Rand -. ‘n Graad een leerling aan die Laerskool Oosterkim in Germiston, Chené Pretorius, is dood toe ‘n afstandsbeheerde motorhek by ‘n naskoolsentrum op haar geval het. Die hoof van…

Optogte kring uit na moord op onderwyseres

Die moord op onderwyseres van Port Elizabeth, Jayde Panayiotou, ontlok hewige reaksie aangesien optogte oorsee beoog word kort nadat derduisende mense plaaslik betoog het vir “Geregtigheid vir Jayde” en die…

Australië sê, keer die vlugtelinge so!

Perth -. Om ’n einde te maak aan die instroming van vlugtelinge wat enige land onwettig wil binnegaan, is nie so ingewikkeld as wat Europa dit wil maak nie, volg…

Vakbonde se looneise al weer op tafel

Die ANC-regering sit al weer met sewe vakbonde opgesaal wat eis dat hulle onverwyld ’n 10% verhogong kry, of die moeilikheid van stakings is hulle voorland. Die regering word hierdie…

Skurke in polisiediens vasgetrek

Pretoria -. Mense met ’n twyfelagtige karakter is steeds in die polisie se diens, wat meebring dat al meer wantroue in die polisie se eerbaarheid gestel word deur die publiek….

Weermagsoldaat skiet op boer

’n Soldaat van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het sy rieme vasgeloop nadat hy op ’n boer van Noord-Transvaal losgebrand het. Die soldaat is op aanklag van poging tot moord…

Met bloeiende hande die geveg volgehou

Mnr. Johan Bester moes keer met sy kaal hande dat hy nie doodgesteek word deur sy twee aanvallers nie, en dit het hom 17 messteke in sy hande en bolyf…

Dramatiese buskaping buite Pretoria

’n Bus van Interkaap-diens is op dramatiese wyse gekaap buite Pretoria in die omgewing van Hammanskraal tydens sy rit vanaf Zimbabwe na Johannesburg. Die bus wat in die vroeë oggendure…

Geweld belemmer toerisme

Die aanvalle op uitlanders in Suid-Afrika toon nou ook ’n negatiewe invloed op die toerisme bedryf, en talle buitelandse besoekers kanelleer hulle vakansie weens die geweld wat oor internasionale nuusmedia…

Dosent bou nuwe kragbron

’n Dosent van die Universiteit van Pretoria se departement Lugvaartkunde en Meganiese Ingenieurswese, Willem le Roux (28), het ’n nuwe konsep van energie-opwekking ontwikkel wat nou verder gereed gemaak sal…

Die Gereformeerde erediens in gedrang

Daar bestaan ‘n toenemende neiging onder mense om hulleself van die kerk los te maak. Dikwels praat mense só: ek is gelowig, maar nie kerklik verbonde nie. Dit is so…

Bejaarde beskuldig diewe van onbeskoftheid

Kimberley -. ’n Bejaarde dame wat astrant genoeg was om gewapende boewe in ’n selfoon winkel aan te vat en hulle te beskuldig as onbeskof en gemeen, moes vir haar…

Boere moet in meganisasie belê

Terwyl Julius Malema reken dat boere in hulle werkers moet belê om volhoubaar te produseer, sê kenners van dié bedryf dit is veel meer lonend om in meganisasie te belê….

Dempsey het dalk selfmoord gepleeg

Mnr. Mike Dempsey, die vader van Dean, wat op 10 April spoorloos verdwyn het by die Stormsrivier, sê sy seun het vermoedelik weens erge depressie besluit om selfmoord te pleeg….