Daily Archives: April 23, 2015

Verrassing!

‘n Pensioenaris van Port Elizabeth het ‘n verrassing gekry toe hy ‘n kitsbank nader. By die kontantgleuf van die kitsbank het ‘n handvol note uitgesteek. Hy het nie ‘n oomblik…

Nuusflitse – 23 April

’n Japanese vrou het haar kêrel se duur rekenaars en toerusting in die water gegooi nadat sy uitgevind het dat hy haar gekul het met ’n ander vrou. Die skade…

Afrikaanse skole bly in spervuur

Afrikaanse skole word nogmaals in Sentraal-Transvaal geteiken ten opsigte van hulle taalbeleid aangesien ‘n kennisgewing toon dat die provinsiale departement van onderwys beoog om bepaalde skole van enkel- na dubbelmedium…

Nuwe koalisieregering wag op Finland

Onderhandelings is in Finland aan die gang om ‘n koalisieregering na die pas afgelope verkiesing te vorm. Op die oomblik lyk dit asof die leier van die Sentrumparty en miljoenêr…

Vure steeds nie by SAID geblus nie

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is weer in die nuus met ‘n nuwe kinkel in die kabel in verband met die suiweringsveldtog by die instelling sedert die nuwe kommissaris, Tom Moyane,…

Regime wil Afrika verheerlik in temaparke

‘n Raadplegende forum het aanbeveel dat sogenaamde geskiedkundige temaparke tot stand gebring moet word waarin klem op die Afrika-‘beskawing’, geskiedenis en invloedryke figure geplaas sal word. Die Minister van Kuns…

Padongeluk-eise onder die soeklig

Die meriete van eise ten opsigte van “lewensgehalte ontneem” was onder die soeklig in ´n saak tussen advokaat Kim McCuster en die Padongelukkefonds (POF). Luidens betoë is beserings weens ´n…

Grootste beesplaas nou te koop

As jy kans sien om met 200,000 beeste te boer, en bereid is om oor ’n oppervlakte van 100,000 vierkante kilometer jou plaas te bestuur, dan is die geleentheid nou…

Perspektief – Nasiebou en samewerking

Namate die voorspelbare verval van die “reënboognasie” werklikheid word, gaan daar stemme op dat ons moet saamstaan en saamwerk. Dit is ´n oproep wat ons met voorbehoud kan steun. Want…

Afrikaans – gebore uit stryd

Afrikaans het ontwikkel uit wat met reg genoem word die taalstryd.  Hierdie stryd was gefokus in die eerste en tweede Taalbewegings. Die eerste, waaruit ontstaan het die Genootskap van Regte…

SA het niks geleer nie

Suid-Afrika het klaarblyklik niks geleer uit die xenofobiese aanvalle wat in 2008 die land tot stilstand geruk het nie, want as hulle iets geleer het, sou 2015 se chaos nie…

Stamsel skenkers dringend gesoek

Die vinnige ontwikkeling op mediese gebied het dit genoodsaak dat mense gevind word wat as stamsel-skenkers wil registreer om sodoende ’n sterk bank op te bou en aan die daaglikse…

SA konsulaat nou gesluit

Die uitgebreide xenofobiese aanvalle op uitlanders het daartoe gelei dat protesoptogte in ander lande begin het om hulle weersin en afsku te demonstreer oor wat in Suid-Afrika gebeur. In Lagos…

SA grense steeds onbeskerm

Vlugtelinge, werksoekers, kriminele en moordenaars sukkel nie meer om Suid-Afrika binne te dring nie, en maak hulle binne enkele tuis in omgewings van hulle keuse. Dit is die resultaat as…

Diewe se nuutste teiken

Port Elizabath -. As jy gedink het om Eskom te ondersteun deur ’n paar sonpanele op jou huis se dak aan te bring, kan jy maar weet die diewe gaan…

Polisie leer Mandaryns

Oos-Kaap -. Sedert begin van Maart word ’n span polisiebeamptes in Port Elizabeth, minstens een keer per week geleer om die vreemde streektaal aan te leer om die gesukkel te…

‘Samaritane" toe skelms

Port Elizabeth -. Mnr. Pieter Swart (75) en sy vrou Elsie van Despatch het gedink hy het twee samaritane wat kom hand bysit om sy onklaar motor weer aan die…

Vlugteling-seeramp word ondersoek

Die boot met honderde vlugtelinge wat omgeslaan het in die Middellandse See, se kaptein gaan ondersoek word nadat bewerings gemaak is dat die vissersboot opsetlik omgekeer is om die lewe…

Beperkings op die media weer in sig

Kaapstad -. Die moontlikheid dat beperkings op media-beriggewing deur middel van regulasies ingevoer gaan word, is nie uitgesluit as die Minister van Kommunikasie, Faith Muthambi, haar sin kan kry. Die…

Dalk stop die alewige getoet-toet

Pretoria -. Voorstelle is ingedien by die Pretoria metroraad wat daarop neerkom dat die geblaas van toeters deur taxi-bussies in die stad verbied moet word. Taxibestuurders het die gewoonte om…

Dramat kry R13 miljoen om te swyg

Kaapstad -. Die Valke se voormalige hoof, lt. genl. Anwa Dramat, het ’n betaling van R13 miljoen gekry van die belastingbetalers se geld om sy mond te snoer. Dit volg…

Iets oor roosmaryn

Psssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: roosmaryn? Roosmaryn is ‘n Mediterreense krui wat maklik is om self te kweek. Dis ‘n mooi plant met ‘n heerlike geur…