Daily Archives: April 22, 2015

Diplomatieke taktieke

As die vermiste skakel fossiel wat as hoof oor Rhodesië se verwoestingsprojek aangestel is begin praat van die verskriklike toestand waarin Suid Afrika verkeer, moet jy weet dat daar groot…

Waarop vertrou jy?

“Maar die wat ryk wil word, val in versoeking en strikke en baie dwase en skadelike begeerlikhede wat die mense laat wegsink in verderf en ondergang. Want die geldgierigheid is…

Onderwyseres ontvoer en vermoor

Die lyk van Jayde Panayiotou (28), ‘n onderwyseres van die Riebeek Hoër Meisieskool in Uitenhage is Woensdagoggend in ‘n afgelee gebied naby ’n swart woonbuurt lbuite Uitenhage gevind. Kapt. Sandra Janse van…

Nog ‘n grootkop onder verdenking

Die Ugandees wat as hoof van stads-en streeksbeplanning van die Bloemfonteinse metroraad werk, word deur die Valke ondersoek. Na bewering is daar korrupsie gepleeg en kan hy moontlik daarby betrek…

Groen lig vir lugbesoedeling?

Sasolburg en omtrekke sal steeds gebuk gaan onder lugbesoedeling, nadat Sasol uitstel van die Department van Omgewingsake ontvang het vir volle voldoening aan luggehalte-regulasies. Ofskoon Sasol aanvoer dat uitstel nodig…

Geweld, geweld.

Die moorde op blankes duur voort, en die gewelddadige optrede van swartmense op ander swartes afkomstig uit ander Afrikalande, het Suid-Afrika in die kalklig van geweldenaars gesit wat moeilik weggepraat…

Uitvinding van SA-ingenieur dalk wenner

Die Pretoriase ingenieur, Ernst Pretorius, sal binnekort weet of hy die wenner is van die Afrika-prys vir ingenieursinnovasie vir sy veiligheidstoestel, bekend as die Draadsitter. Tans is hy die enigste…

Maatskappye wil Eskom red

Maatskappye kom tot die redding van Eskom deur elektrisiteit aan die nutsmaatskappy te verskaf. Die kragkrisis noop al hoe meer maatskappye om alternatiewe energiebronne te benut en besighede om kragopwekkers…

Polisie en NVG in beroering

Die jongste beroeringe in die topstruktuur van die polisie en sy spesialis-eenhede asook die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het op ‘n skorsing, gedwonge bedanking en ‘n hofsaak uitgeloop. Die hoof van…

Drie verdagtes verskyn vir Addo-moord

Drie vermeende moordenaars verskyn na verwagting Woensdag in die Kirkwood landdroshof in verband met die uiters wreedaardige moord op die plaasboer van Addo in die Sondagsriviervallei, Allan Clarke. Die Oos-Kaapse…

Fel kritiek noop ontplooiing van Weermag

Die weermag is ten einde raad deur die ANC-regime in dele van Natal en Alexandra ontplooi om die haataanvalle op vreemdelinge te probeer beëindig. Volgens die minister van verdediging, Nosiviwe…

EU maak planne oor vlugtelinge

Luxemburg –. Kort nadat dit bekend geword het dat meer as 700 vlugtelinge waarskynlik verdrink het toe die boot waarop hulle was, omgeslaan het, was regeringslui van verskeie lande in…

Boer beboet oor verwaarlosing

Mnr. Rassie de Jager, ’n melkboer in die distrik van Koster in Wes-Transvaal moes in die dorp se landdroshof hoor dat hy beboet word met R2,000 weens die verwaarlosing van…

Korrupsie saak teruggetrek teen maatskappy

’n Saak van korrupsie wat teen ene Motsamai Ran­tho, die eienaar van Karibuni-sekuriteitsdienste, gemaak is, word teruggetrek na hy ingestem het om sowat R15 miljoen aan die staat terug te…

Korupsie by Waterwese ondersoek

Ongerymdhede en moontlike korrupsie word deur die Spesiale Ondersoek-eenheid (SOE) nagegaan in die verhouding tussen die Departement van Waterwese en Bosbou, teenoor ’n maatskappy wat na bewering miljoene Rand ontvang…

Onwettige ontgroening weer tersprake

Jan Kempdorp -. Die Hoër Landbouskool se beheerliggaam in Jan Kempdorp het Maandag ’n dringende vergadering gehou oor die moontlike hertoelating van twee studente wat voorheen geskors is weens beweerde…

Die media is te blameer vir geweld

Die vlaag xenofobiese aanvalle wat oor Suid-Afrika spoel, is niemand anders se skuld as die media nie. Dit is die mening van die Zoeloekoning, Goodwill Zwelithini tydens ’n vergadering in…

Man slaan honde dood met gholfstok

Pretoria -. In die nagtelike ure het ’n man sy buurman se drie honde met ’n gholfstok geslaan tot hulle al drie dood is, en het daarna ewe doodluiters gholfbaan…