Daily Archives: April 21, 2015

Op die Volksakker – Is vryheid ons erns?

“Vryheidsdag” is bes moontlik nie hoog op ons lys van dae om te vier nie. Miskien moet die Boere-Afrikaner hierdie jaar anders begin dink oor (on)vryheidsdag. ´n Dag wat uitstekend…

Boer in Oos-Kaap se lyk gevind

Port Elizabeth -. ’n Boer Allan Clark (61) van die plaas Sundowner Farms in die Addo omgewing in die Oos-Kaap se lewelose liggaam is Maandag langs ’n pad in die…

Respekteer opbouers van Suid-Afrika

‘n ‘Jurassic Park’ vir die Afrikaner se geskiedenis is onaanvaarbaar, want dit sal beteken dat ‘n deel van die land se geskiedenis gerelegeer word sodat dit agter slot en grendel…

Goudstad word toe stikdonker

Johannesburg -. Tien van die Goudstad se woonbuurte waarvan Northcliff een is, het Maandag sonder krag begin toe ’n substasie ontplof het. Aanvanklik het inwoners gemeen dit is ’n nuwe…

Leerling val by skool en sterf

Divan Joubert (8) wat ’n opgewekte en lewendige seuntjie was, het Maandag by die Laerskool Standerton geval, en is kort daarna oorlede. Volgens iemand wat anoniem wil bly, sê Divan…

Terrorisme in Bloemfontein?

Die polisie is naarstigtelik op soek na die persoon wat op die trappies van die welbekende Sand Du Plessis-teater ’n gedetaileerde beskrywing geskryf het van hoe om ’n bom te…

ANC wil goeie werkers ontslaan

Die kommissaris van die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele eiendom (CIPC), Astrid Ludin, is die jongste slagoffer in die ANC se proses om staatsinstellings van bekwame en eerlike leiers te…

Egpaar eis groot geld oor riool

Bloemfontein -. ’n Egpaar van die Vrystaatse hoofstad gaan nou ’n eis teen die munisipaliteit instel ten bedrae van R1,5 miljoen nadat ’n riool-verteertenk ontplof het . Mnr. Johnny Baldock…

Honderde vlugtelinge vermis naby Italië

Sowat 730 vlugtelinge wat op ’n boot van die Libiese kus na Italië onderweg was, het omgeslaan en onder die water verdwyn. Blykbaar kon sowat 30 vlugtelinge gered word, en…

Jong dame in openbaar beroof

Port Elizabeth -. Terwyl honderde inkopiegangers en sekuriteitspersoneel in die omgewing van ’n inkopiesentrum rondstap, word ’n jong dame met ’n vuurwapen aangehou en van haar motor beroof. Juf. Philene…

België bied Afrikaner ere doktorsgraad

Prof. Markus Reuter, ’n boorling van Suid-Afrika, wat sy skoolopleiding in die Paul Roos Gimnasium te Stellenbosch ontvang het, is tans die Direkteur van Tegnologiebestuur van Outotec in Finland, wat…

Hof beslis dat verhuurder kan optree

Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap het beslis dat ’n verhuurder wel die reg het om die krag by sy eiendaom af te skakel indien die huurder nie sy kragrekening betaal…

Etosha word renoster-slagveld

Minstens 31 karkasse van renosters is in die Etosha-wildpark in die noorde van Namibië gevind volgens ’n verklaring wat uitgereik is deur dié land se regering. Dit bring die getal…

Suid-Afrika nou erger as apartheid

Die regering van Zimbabwe het nie minder as 7 groot busse na Suid-Afrika gestuur om sy vlugtende burgers te gaan haal in die geweld geteisterde gebiede van Suid-Afrika. Die busse…

Talle Christene wreed vermoor

Sogenaamde Libiese-stryders het minstens 30 Christene uit Ethiopië by die brekende branders aan die Libiese kus vermoor terwyl video-opnames daarvan gemaak is. Elkeen van die 30 aangehoudenes is “vergesel” van…

Marli besoek haar ouerhuis

Marli van Breda (16) wat die moordaanval oorleef het, is die afgelope naweek onder polisiebegeleide en onder die beskerming van haar regsverteenwoordiger, na die woonhuis geneem waar die bylaanval op…

Vir ‘n wyle in Swede

Om in Swede vakansie te hou, beteken jy moet ’n vooraf keuse maak – sal dit in die koue winter wees, of in die somermaande wanneer almal graag ’n tydjie…

Aftreeoorde net so gevaarlik

Aftreeoorde net so gevaarlik “Die lewe in ’n aftreeoord is net so gevaarlik as wat dit in enige ander meenthuiskompleks is, en inwoners van sulke plekke moet bedag wees op…

Wildbedryf het rooskleurige toekoms

Die Suid-Afrikaanse wildbedryf is ’n snelgroeiende bedryf wat na verwagting in die volgende dekade sy huidige omset kan verdriedubbel, wat sy winsgewendheid drasties gaan verhoog. Dit is die mening van…